Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

BESOEK e.tv nuusberig oor vetsug in Suid-Afrika. 4 BESOEK Wat is suikersiekte? (video) 7 • Hardlywigheid: Dit is 'n pynlike toestand (nie 'n siekte nie) wat voorkom wanneer ontlasting moeilik raak en dae of selfs weke uitmekaar plaasvind. 'n Ongesonde dieet is dikwels die oorsaak, maar daar is ander oorsake ook. Die beste manier om hardlywigheid te behandel is om 'n gesonde dieet met baie vesel in die koolhidrate te volg, gereeld te oefen en baie water te drink. • Vetsug: Dit is 'n toestand (nie 'n siekte nie) waar 'n persoon se liggaamsgewig die gemiddelde gewig van ander mense, in dieselfde ouderdomsgroep en met dieselfde lengte, met 20% of meer oorskry. Die beste voorkoming vir vetsug is om 'n gesonde, gebalanseerde dieet te volg. Vetsug is 'n toestand wat al meer algemeen oor die wêreld voorkom. 5 • Suikersiekte: Dit is 'n siekte wat die liggaam se vermoë om bloedsuiker vir energie te gebruik, aantas. Die simptome van suikersiekte sluit in verhoogde dors en urinering, dowwe sig en uitermatige moegheid. • Anorexia nervosa: Dit is 'n lewensgevaarlike eetversteuring waar die pasiënte hulleself verhonger en sodoende hulle liggame ontneem van voeding met die doel om geweldige hoeveelhede gewig te verloor. • Kwashiorkor: Dit is 'n siekte wat baie kinders aantas. Daar is 'n tekort aan proteien en jodium in hulle dieet. Kinders wat aan hierdie siekte ly, kan geswelde hande en voete, en 'n baie groot buik hê, sowel as baie swere op die vel en hulle hare kan verkleur. 52 Lewe en Lewenswyse

AKTIWITEIT: Watter siektes of simptome kan Farrah se broer, Rajesh, ontwikkel as gevolg van sy dieet? AANWYSINGS 1. Lees Rajesh se dieet weer noukeurig deur. 2. Evalueer ook sy middagaktiwiteite. 3. Gebruik hierdie inligting oor siektes en toestande en stel moontlike siektes of toestande voor wat Rajesh kan ontwikkel indien hy nie sy dieet drasties aanpas nie. Antwoorde: Siekte Wat in Rajesh se dieet kan hierdie siekte veroorsaak? Vetsug Ooreet en onaktiwiteit Ragitis Suikersiekte Hardlywigheid Moontlik as gevolg van die klein hoeveelhede vrugte en groente wat geëet word. Eet hopeloos te veel suiker, onaktiwiteit Rajesh is baie onaktief en drink byna geen water nie! AKTIWITEIT: Doen navorsing oor een van die siektes. ONDERWYSERSNOTA Dit kan as 'n moontlike projek gebruik word waarin die leerders hulle plakkate aan die klas kan voorhou en hulle mondelinge vaardighede kan oefen. Hou in gedagte dat sommige kinders in die klas moontlik aan sommige van hierdie dieetverwante siektes ly. Hoofstuk 3. Voeding 53

BESOEK

e.tv nuusberig oor

vetsug in Suid-Afrika.

4

BESOEK

Wat is suikersiekte?

(video) 7

• Hardlywigheid: Dit is 'n pynlike toestand (nie 'n siekte nie)

wat voorkom wanneer ontlasting moeilik raak en dae of selfs

weke uitmekaar plaasvind. 'n Ongesonde dieet is dikwels die

oorsaak, maar daar is ander oorsake ook. Die beste manier

om hardlywigheid te behandel is om 'n gesonde dieet met

baie vesel in die koolhidrate te volg, gereeld te oefen en baie

water te drink.

• Vetsug: Dit is 'n toestand (nie 'n siekte nie) waar 'n persoon se

liggaamsgewig die gemiddelde gewig van ander mense, in

dieselfde ouderdomsgroep en met dieselfde lengte, met 20%

of meer oorskry. Die beste voorkoming vir vetsug is om 'n

gesonde, gebalanseerde dieet te volg.

Vetsug is 'n toestand wat al meer algemeen oor die wêreld

voorkom. 5

• Suikersiekte: Dit is 'n siekte wat die liggaam se vermoë om

bloedsuiker vir energie te gebruik, aantas. Die simptome van

suikersiekte sluit in verhoogde dors en urinering, dowwe sig

en uitermatige moegheid.

• Anorexia nervosa: Dit is 'n lewensgevaarlike eetversteuring

waar die pasiënte hulleself verhonger en sodoende hulle

liggame ontneem van voeding met die doel om geweldige

hoeveelhede gewig te verloor.

• Kwashiorkor: Dit is 'n siekte wat baie kinders aantas. Daar is

'n tekort aan proteien en jodium in hulle dieet. Kinders wat

aan hierdie siekte ly, kan geswelde hande en voete, en 'n baie

groot buik hê, sowel as baie swere op die vel en hulle hare kan

verkleur.

52 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!