Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Mmm... Ek dink ek hou by 'n baie gebalanseerde dieet en ek is dol daaroor om gesond te wees! Maar ek is nie so seker van my broer nie. Ek het 'n hele week lank aangeteken wat hy eet. AKTIWITEIT: Evaluering van 'n dieet om te bepaal of dit al die voedselgroepe insluit. MATERIALE • 'n Opgawe van Farrah se broer, Rajesh, se weeklikse dieet. AANWYSINGS 1. Bestudeer Rajesh se weeklikse dieet noukeurig. 2. Beantwoord die vrae wat volg. Maandag Ontbyt Middagete Aandete roosterbrood met grondboontjiebotter, koe met melk en 3 teelepels suiker 42 Lewe en Lewenswyse tweeminuutnoedels, Cream Soda, jellie (terwyl hy TV kyk) spaghetti bolognaise (met gekapte wortels in die maalvleis) met kaas bo-oor gestrooi, vrugtesap, tee met melk en 2teelepels suiker

Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag roosterbrood met grondboontjiebotter, koe met melk en 3 teelepels suiker laat vir skool - eet nie roosterbrood met grondboontjiebotter, koe met melk en 3 teelepels suiker roosterbrood met botter (die grondboontjiebotter is op), koe met melk en 3 teelepels suiker tweeminuut noedels, Coke, roosterbrood met grondboontjiebotter, springmielies (terwyl hy TV kyk) 2 eiers en roosterbrood met kaas, tee met melk en 3 suikers, later nog roosterbrood met konfyt en grondboontjiebotter (terwyl hy TV kyk) (binneshuise hokkieoefening na skool) pastei van die snoepie en Coke, sjokolade en pakkie slaptjips (orkesoefening na skool) pastei van die snoepie en Coke, lekkers Hoofstuk 3. Voeding (Ma en Pa het laat gewerk) roereier op roosterbrood met gebakte bone; koe met melk en 3 teelepels suiker Hawaiise pizza, Coke, Cream Soda, sjokolademelkskommel geroosterde hoender, botterskorsie, gebakte aartappels, slaai, vrugtesap, koe met melk en 1 teelepel suiker 'n groot houer wegneemhoender,slaptjips, Coke, tee met melk en 3 teelepels suiker, springmielies 43

Mmm... Ek dink ek hou by 'n baie gebalanseerde dieet en

ek is dol daaroor om gesond te wees! Maar ek is nie so

seker van my broer nie. Ek het 'n hele week lank

aangeteken wat hy eet.

AKTIWITEIT: Evaluering van 'n dieet om te bepaal of dit

al die voedselgroepe insluit.

MATERIALE

• 'n Opgawe van Farrah se broer, Rajesh, se weeklikse dieet.

AANWYSINGS

1. Bestudeer Rajesh se weeklikse dieet noukeurig.

2. Beantwoord die vrae wat volg.

Maandag

Ontbyt Middagete Aandete

roosterbrood

met

grondboontjiebotter,

koe

met melk en 3

teelepels

suiker

42 Lewe en Lewenswyse

tweeminuutnoedels,

Cream Soda,

jellie (terwyl

hy TV kyk)

spaghetti

bolognaise

(met gekapte

wortels in die

maalvleis)

met kaas

bo-oor

gestrooi,

vrugtesap,

tee met melk

en 2teelepels

suiker

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!