Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Vitamien C Vitamien D Sitrusvrugte, aarbeie, tamaties, rissies Eiergele, vis lewer olies, kan in die vel vervaardig word wanneer die ultra-violet strale van die son cholesterol in die vel omsit in vitamien D. Versterk die liggaam se immuunstelsel deur die vermoë om infeksies teen te werk, te verhoog. Gebruik vir die maak van sterk bene en tande 6. Wat is sommige van die bymiddels wat ons in verwerkte kossoorte vind? Sout, suiker, preserveermiddels, geurmiddels, kleurmiddels 7. 'n Vegetariër is iemand wat nie vleis eet nie. Watter ander kossoorte, behalwe vleis, behoort hulle te eet en hoekom? 'n Vegetariër kan moontlik nie genoeg proteïene inkry nie. Hulle behoort ander bronne van proteïene, soos eiers, bone, kaas en ander suiwelprodukte en neute, te eet. 38 Lewe en Lewenswyse

Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos 39

Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos<br />

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!