Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

VRAAG 1. Watter maaltyd dink jy is die gesondste? Verduidelik jou antwoord. In die volgende hoofstuk gaan ons verder kyk na waaruit 'n gebalanseerde maaltyd bestaan. SLEUTELBEGRIPPE • Voedselgroepe: – kosse vir energie - koolhidrate – kosse vir groei en herstel - proteïene – kosse vir die opberg van energie (as liggaamsvet) en die voorsiening van isolering en die beskerming van senuwees en organe - vette en olies – kosse vir die handhawing van 'n gesonde liggaam en immuunstelsel - vitamiene en minerale • Die meeste natuurlike kosse bevat 'n mengsel van meer as een voedselgroep. • Die meeste verwerkte (vervaardigde) kossoorte bevat bygevoegde sout, suiker, preserveermiddels, geur- en kleurmiddels. HERSIENING 1. Skryf die sin volledig hieronder uit en voltooi die weggelate woorde. Voedsels word geklassifiseer in die volgende voedselgroepe: _______,_______,_______, en ________. Voedsels word geklassifiseer in die volgende voedselgroepe: koolhidrate, proteiene, vette en olies en vitamiene en minerale. 36 Lewe en Lewenswyse

2. Noem 3redes waarom lipiede belangrik is in ons dieet. Vet word rondom organe opgegaar vir beskerming. Vet word onder die vel opgegaar om ons te isoleer. Vet kan as reserwe-energie gebruik word waaneer daar 'n tekort aan koolhidrate is. 3. Lys 3 bronne van proteïene. Vleis, vis, hoender, eiers, bone, melk, kaas (aanvaar enige drie bronne van proteïene). 4. Hoekom is dit nodig om ons dieëte met vitamiene aan te vul? Laat leerders toe om hulle eie redes te verskaf -maar dit moet geldig wees. 5. Voltooi die volgende tabel wat sommige belangrike vitamiene, hulle natuurlike bronne en funksies uitbeeld. Naam van vitamien Vitamien A Vitamien B Bronne Funksie Eiergeel, lewer, donkergeel en donkergroen vrugte en groente, vislewer-olies Bruin rys, volgraanbrood Stel die oog in staat om 'n pigment te produseer wat ons help om in dowwe lig te sien. Daar is verskeie van hierdie vitamien en hulle verrig funksies in die chemiese reaksies van sellulêre respirasie. Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos 37

2. Noem 3redes waarom lipiede belangrik is in ons dieet.

Vet word rondom organe opgegaar vir beskerming. Vet word

onder die vel opgegaar om ons te isoleer. Vet kan as

reserwe-energie gebruik word waaneer daar 'n tekort aan

koolhidrate is.

3. Lys 3 bronne van proteïene.

Vleis, vis, hoender, eiers, bone, melk, kaas (aanvaar enige drie

bronne van proteïene).

4. Hoekom is dit nodig om ons dieëte met vitamiene aan te vul?

Laat leerders toe om hulle eie redes te verskaf -maar dit moet

geldig wees.

5. Voltooi die volgende tabel wat sommige belangrike

vitamiene, hulle natuurlike bronne en funksies uitbeeld.

Naam van

vitamien

Vitamien A

Vitamien B

Bronne Funksie

Eiergeel, lewer,

donkergeel en

donkergroen

vrugte en groente,

vislewer-olies

Bruin rys,

volgraanbrood

Stel die oog in

staat om 'n

pigment te

produseer wat ons

help om in dowwe

lig te sien.

Daar is verskeie

van hierdie

vitamien en hulle

verrig funksies in

die chemiese

reaksies van

sellulêre respirasie.

Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!