Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

verwerkte kossoorte? Die natuurlike kossoorte bevat 'n mengsel van meer as een voedingsgroep. Neute, byvoorbeeld, is 'n bron van proteïen en vet. Melk is 'n bron van kalsium en proteïen. Groentes bevat verskeie voedingsgroepe. Die kossoorte wat verwerk of vervaardig is, bevat dikwels bymiddels soos sout, suiker, preserveermiddels en geurmiddels. ONDERWYSERSNOTA VOORGESTELDE PROJEK: Indien nodig kan onderwysers hierdie geleentheid gebruik vir 'n klein navorsingsprojek oor bymiddels en die voor- en nadele daarvan om kosse met bymiddels te eet. Kom ons kyk na 'n paar verskillende maaltye om te sien of al die voedselgroepe ingesluit is. AKTIWITEIT: Sorteer kosse in 'n maaltyd in die voeselgroepe. AANWYSINGS 1. Hieronder is prente van vyf verskillende maaltye. 2. Bestudeer elke maaltyd en klassifiseer elke kossoort op die bord as een van die voedselgroepe (proteïene, koolhidrate, vette en olies, vitamiene en minerale). 3. Onthou, sommige voedselsoorte kan aan meer as een voedselgroep behoort. 4. Skryf elke kossoort in die maaltyd neer in die tabel en skryf die voedselgroep waaraan dit behoort langs aan neer. 34 Lewe en Lewenswyse

Maaltyd Voedselgroepe Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos 35

verwerkte kossoorte?

Die natuurlike kossoorte bevat 'n mengsel van meer as een

voedingsgroep. Neute, byvoorbeeld, is 'n bron van proteïen en vet.

Melk is 'n bron van kalsium en proteïen. Groentes bevat verskeie

voedingsgroepe.

Die kossoorte wat verwerk of vervaardig is, bevat dikwels

bymiddels soos sout, suiker, preserveermiddels en geurmiddels.

ONDERWYSERSNOTA

VOORGESTELDE PROJEK: Indien nodig kan onderwysers hierdie

geleentheid gebruik vir 'n klein navorsingsprojek oor bymiddels en

die voor- en nadele daarvan om kosse met bymiddels te eet.

Kom ons kyk na 'n paar verskillende maaltye om te sien of al die

voedselgroepe ingesluit is.

AKTIWITEIT: Sorteer kosse in 'n maaltyd in die

voeselgroepe.

AANWYSINGS

1. Hieronder is prente van vyf verskillende maaltye.

2. Bestudeer elke maaltyd en klassifiseer elke kossoort op die

bord as een van die voedselgroepe (proteïene, koolhidrate,

vette en olies, vitamiene en minerale).

3. Onthou, sommige voedselsoorte kan aan meer as een

voedselgroep behoort.

4. Skryf elke kossoort in die maaltyd neer in die tabel en skryf

die voedselgroep waaraan dit behoort langs aan neer.

34 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!