Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Gemengde neute. Kookolie. Grondboontjiebotter. Margarien. 4. Vitamiene en minerale: • Vitamiene en minerale is noodsaaklik vir die menslike liggaam, maar ons produseer self baie min hiervan. • Baie belangrike minerale kom voor in die voedsel wat ons eet. Twee van die belangrikstes is: – Natrium wat help om die korrekte waterbalans in die liggaam te handhaaf en wat in die meeste voedselsoorte, behalwe vrugte, voorkom. – Kalsium wat belangrik is vir die versterking van bene en tande. Kalsium kom voor in vis, groen groentes, melk en kaas. • Die meeste vitamiene word deur plante vervaardig. Dus kry ons vitamiene van die kos wat ons eet of van vitamien-aanvullings. • Daar is spesifieke voedselsoorte wat spesifieke vitamiene bevat. Die volgende tabel toon sommige van die belangrike vitamiene, hulle natuurlike bronne en/of die voedselsoort waarin dit voorkom, sowel as sommige van die funksies in die menslike liggaam: 30 Lewe en Lewenswyse

Naam van vitamien Vitamien A Vitamien B Vitamien C Vitamien D Melk is 'n bron van kalsium. Bronne Funksie Eiergeel, lewer, donkergeel en donkergroen vrugte en groente, vislewer-olies. Bruin rys, volgraanbrood. Sitrusvrugte, aarbeie, tamaties, rissies. Eiergeel, vislewer-olies. Kan in die vel geproduseer word wanneer ultra-violetstrale van die son cholesterol in die vel omsit in vitamien D. Stel die oog in staat om 'n pigment te produseer wat ons help om in dowwe lig te sien. Daar is verskeie tipes vitamien B met baie verskillende funksies. Hulle is bv. belangrik in die chemiese reaksies van asemhaling. Versterk die liggaam se immuunstelsel deur die vermoë te verhoog om infeksie teen te werk. Help met die absorbering van kalsium en fosfate. Hierdie voedingstowwe word gebruik in die vervaardiging van sterk bene en tande. Vrugte en groente is 'n bron van vitamiene. Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos BESOEK 'n Simulasie van eet & oefening: goo.gl/7APcr 31

Naam van

vitamien

Vitamien A

Vitamien B

Vitamien C

Vitamien D

Melk is 'n bron van kalsium.

Bronne Funksie

Eiergeel, lewer,

donkergeel en

donkergroen vrugte

en groente,

vislewer-olies.

Bruin rys, volgraanbrood.

Sitrusvrugte, aarbeie,

tamaties, rissies.

Eiergeel,

vislewer-olies. Kan in

die vel geproduseer

word wanneer

ultra-violetstrale van

die son cholesterol in

die vel omsit in

vitamien D.

Stel die oog in staat

om 'n pigment te

produseer wat ons

help om in dowwe lig

te sien.

Daar is verskeie tipes

vitamien B met baie

verskillende funksies.

Hulle is bv. belangrik

in die chemiese

reaksies van

asemhaling.

Versterk die liggaam

se immuunstelsel

deur die vermoë te

verhoog om infeksie

teen te werk.

Help met die

absorbering van

kalsium en fosfate.

Hierdie

voedingstowwe word

gebruik in die

vervaardiging van

sterk bene en tande.

Vrugte en groente is 'n bron van

vitamiene.

Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos

BESOEK

'n Simulasie van eet &

oefening:

goo.gl/7APcr

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!