Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

2. Proteïene: Brood. Rys. Pasta. Aartappels. • Proteïene is die boustene van ons liggaam -hulle bou die liggaam se spiere. • Hulle help ook om beseerde of beskadigde weefsel te herstel. • Proteïene kan as reserwe-energie gebruik word waar daar 'n tekort aan koolhidrate is. • Voedselsoort wat proteïene bevat is: vleis, vis, hoender, eiers, bone, melk en kaas. • Proteïene kom ook in baie plantprodukte voor: kekerertjies, bone, lensies, neute en soja. 28 Lewe en Lewenswyse

Vleis. Lensies. Amandels. Kaas. 3. Lipiede - vette en olies: • Vet word rondom organe, soos die niere, opgegaar om hulle teen beserings te beskerm. • Vet word ook onder die vel opgegaar om ons te isoleer (hou ons warm). • Vette kan as reserwe-energie gebruik word waar daar 'n tekort aan koolhidrate is. • Voedselsoorte wat vet bevat is: botter, margarien, sardyne, kookolies, neute, grondboontjiebotter en avokadopere. Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos 29

Vleis. Lensies.

Amandels. Kaas.

3. Lipiede - vette en olies:

• Vet word rondom organe, soos die niere, opgegaar om

hulle teen beserings te beskerm.

• Vet word ook onder die vel opgegaar om ons te isoleer

(hou ons warm).

• Vette kan as reserwe-energie gebruik word waar daar 'n

tekort aan koolhidrate is.

• Voedselsoorte wat vet bevat is: botter, margarien,

sardyne, kookolies, neute, grondboontjiebotter en

avokadopere.

Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!