Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids
Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids
2. Proteïene: Brood. Rys. Pasta. Aartappels. • Proteïene is die boustene van ons liggaam -hulle bou die liggaam se spiere. • Hulle help ook om beseerde of beskadigde weefsel te herstel. • Proteïene kan as reserwe-energie gebruik word waar daar 'n tekort aan koolhidrate is. • Voedselsoort wat proteïene bevat is: vleis, vis, hoender, eiers, bone, melk en kaas. • Proteïene kom ook in baie plantprodukte voor: kekerertjies, bone, lensies, neute en soja. 28 Lewe en Lewenswyse
Vleis. Lensies. Amandels. Kaas. 3. Lipiede - vette en olies: • Vet word rondom organe, soos die niere, opgegaar om hulle teen beserings te beskerm. • Vet word ook onder die vel opgegaar om ons te isoleer (hou ons warm). • Vette kan as reserwe-energie gebruik word waar daar 'n tekort aan koolhidrate is. • Voedselsoorte wat vet bevat is: botter, margarien, sardyne, kookolies, neute, grondboontjiebotter en avokadopere. Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos 29
- Page 1 and 2: Natuurwetenskappe en Tegnologie Gra
- Page 3 and 4: LYS VAN OUTEURS Hierdie boek is deu
- Page 5 and 6: DIE NATUURWETENSKAPPE EN TEGNOLOGIE
- Page 7: Materie en Stowwe en Prosessering H
- Page 11 and 12: Lewe en Lewenswyse en Prosessering
- Page 13 and 14: Met die inleiding van hierdie onder
- Page 15 and 16: ONDERWYSERSNOTA As 'n vooraf-aktiwi
- Page 17 and 18: ONDERWYSERSNOTA Die proses van foto
- Page 19 and 20: • Glukose-energie as vrugte en gr
- Page 21 and 22: Plant Deel wat ons eet Kool Blom Ta
- Page 23 and 24: Suikerriet. Haselneute. Mielies. Pi
- Page 25 and 26: ONDERWYSERSNOTA Terwyl die leerders
- Page 27 and 28: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 VRAE Nam
- Page 29 and 30: VRAE Die suurstof- en koolstofdioks
- Page 31 and 32: HERSIENING 1. Maak 'n lys van die v
- Page 33 and 34: Hoofstuk 1. Fotosintese 25
- Page 35: • Koolhidrate • Proteïene •
- Page 39 and 40: Naam van vitamien Vitamien A Vitami
- Page 41 and 42: VOORBEELD Brood 1 2 3 4 5 6 7 8 9 1
- Page 43 and 44: Maaltyd Voedselgroepe Hoofstuk 2. V
- Page 45 and 46: 2. Noem 3redes waarom lipiede belan
- Page 47 and 48: Hoofstuk 2. Voedingstowwe in kos 39
- Page 49 and 50: sal porsies uit elke vlak van die v
- Page 51 and 52: Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag r
- Page 53 and 54: 5. Kan jy voorspel wat met Rajesh s
- Page 55 and 56: Opsie 1: Hawermout met frambose Ops
- Page 57 and 58: 3.2 Siektes veroorsaak deur 'n onge
- Page 59 and 60: In sulke gevalle sal mense enigiets
- Page 61 and 62: AKTIWITEIT: Watter siektes of simpt
- Page 63 and 64: HERSIENING 1. Wat verstaan jy onder
- Page 65 and 66: ons sê ons pekel die vleis. In Sui
- Page 67 and 68: 1. Iets waarin julle water kan skep
- Page 69 and 70: VRAE 1. Daar is verskeie redes waar
- Page 71 and 72: AKTIWITEIT: Beskrywing van geproses
- Page 73 and 74: óórgeprosesseer word. VRAE Skryf
- Page 75 and 76: 4.2 Hoe word voedsel geprosesseer?
- Page 77 and 78: Polonie is hoogs geprosesseerde voe
- Page 79 and 80: • gebruik van sout en speserye om
- Page 81 and 82: AKTIWITEIT: Vergelyking tussen trad
- Page 83 and 84: AKTIWITEIT: Voedselprosesseringspro
- Page 85 and 86: Verwysing en bronnelys Algemene ind
2. Proteïene:

Brood. Rys.

Pasta. Aartappels.

• Proteïene is die boustene van ons liggaam -hulle bou die

liggaam se spiere.

• Hulle help ook om beseerde of beskadigde weefsel te

herstel.

• Proteïene kan as reserwe-energie gebruik word waar daar

'n tekort aan koolhidrate is.

• Voedselsoort wat proteïene bevat is: vleis, vis, hoender,

eiers, bone, melk en kaas.

• Proteïene kom ook in baie plantprodukte voor:

kekerertjies, bone, lensies, neute en soja.

28 Lewe en Lewenswyse