Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

1.3 Plante en lug Alle plante en diere benodig suurstof om te lewe en hul lewensprosesse uit te voer. Gedurende die dag en nag neem diere suursof in en asem koolstofdioksied uit. Die suurstof stel energie van die voedsel in die liggaam vry vir die lewensprosesse. VRAE Kan jy onthou wat die sewe lewensprosesse van alle lewende dinge is? Skryf hulle hieronder neer. Beweging, voortplanting, sintuiglikheid, voeding, uitskeiding, asemhaling, groei. Net soos enige ander lewende wese, gebruik plante suurstof gedurende die dag en nag. Die plante gebruik suurstof om te groei sowel as vir die ontwikkeling van byvoorbeeld nuwe plante, sade, blare en lote. Daarom vervaardig hulle ook koolstofdioksied as 'n afvalproduk sodra die suurstof gebruik is. Plante fotosinteer nie gedurende die nag nie omdat daar nie sonenergie beskikbaar is om dit te doen nie. Daarom benodig hulle slegs koolstofdioksied gedurende die dag vir fotosintese. Hierdie siklus van suurstofvervaardiging en gebruik, en koolstofdioksied gebruik en vervaardiging, is baie belangrik vir lewe op aarde. AKTIWITEIT: Die suurstof- en koolstofdioksiedsiklus. AANWYSINGS 1. Bestudeer die volgende illustrasie noukeurig. 2. Beantwoord die vrae wat volg. 20 Lewe en Lewenswyse

VRAE Die suurstof- en koolstofdioksiedsiklus. 1. Maak 'n lys van lewende organismes in hierdie prent wat beide suurstof en koolstofdioksied vervaardig. Boom, riete, waterplante, struike. 2. Identifiseer drie lewende organismes in hierdie prent wat nie suurstof kan produseer nie. Vis, duiker (bok), eekhoring, naaldekoker. 3. Voorspel wat jy dink sal gebeur indien al hierdie diere uit hierdie habitat verwyder word. Nie veel sal waarskynlik verander nie, aangesien die blare wat verrot steeds koolstofdioksied sal afgee vir die plante om te gebruik, sowel as die koolstofdioksied wat die plante self produseer. 4. Watter twee lewensprosesse is betrokke by die die koolstofdioksied/suurstofsiklus? Inaseming van suurstof en uitaseming van koolstofdioksied. 5. Voltooi die siklus deur die ontbrekende inligting vir die twee pyle aan die linkerkant van die illustrasie in te vul. Benoem pyle 1 en 2. Hoofstuk 1. Fotosintese 21

VRAE

Die suurstof- en koolstofdioksiedsiklus.

1. Maak 'n lys van lewende organismes in hierdie prent wat beide

suurstof en koolstofdioksied vervaardig.

Boom, riete, waterplante, struike.

2. Identifiseer drie lewende organismes in hierdie prent wat nie

suurstof kan produseer nie.

Vis, duiker (bok), eekhoring, naaldekoker.

3. Voorspel wat jy dink sal gebeur indien al hierdie diere uit

hierdie habitat verwyder word.

Nie veel sal waarskynlik verander nie, aangesien die blare wat

verrot steeds koolstofdioksied sal afgee vir die plante om te

gebruik, sowel as die koolstofdioksied wat die plante self

produseer.

4. Watter twee lewensprosesse is betrokke by die die

koolstofdioksied/suurstofsiklus?

Inaseming van suurstof en uitaseming van koolstofdioksied.

5. Voltooi die siklus deur die ontbrekende inligting vir die twee

pyle aan die linkerkant van die illustrasie in te vul. Benoem

pyle 1 en 2.

Hoofstuk 1. Fotosintese

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!