Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

2. Ontwerp 'n plakkaat vir jou Graad 4-maats om die proses van fotosintese aan hulle te verduidelik. Jy kan sinne en kort paragrawe gebruik, maar maak seker dat jy van baie illustrasies gebruik maak. ONDERWYSERSNOTA In Graad 5 is daar gekyk na grond - veral die gronddeeltjies en watter tipes grond die beste is vir plantegroei. Dit sal egter waardevol wees om in hierdie afdeling klem te lê op grond en 'n bespreking te hê oor waaruit grond bestaan, naamlik organiese en anorganiese materiaal, water, lug, rots en sand. Waar moontlik kan voorbeelde van verskillende tipes grond na die klas gebring word (soos leemgrond, klei en seesand). Laat die leerders die grond aanraak, voel en verken waaruit grond bestaan. 1.2 Voedsel uit fotosintese Fotosintese is die proses in plante wat die energie van sonlig verander na 'n vorm van energie wat diere kan eet en gebruik om hulle eie prosesse uit te voer. Plante verander glukose in stysel, byvoorbeeld mielies (mielies en mielieblom), rys (rysmeel en rys) en koring (meel). Plante berg hierdie voedsel in verskillende dele van die plant wat deur diere geëet kan word. Plante kan dit berg in hul blare, stingels of wortels, blomme, vrugte of sade. VRAE Kyk na die volgende voorstellings van verskillende plantprodukte. Identifiseer by elke voorstelling watter deel van die plant ons eet (byvoorbeeld: Wanneer ons 'n appel eet, eet ons die stingel, die wortel, die vrug of die saad van die plant?) Gebruik die spasie hieronder om 'n tabel te teken van jou antwoorde. 12 Lewe en Lewenswyse

Plant Deel wat ons eet Kool Blom Tamaties Vrugte Aartappels Wortel Broccoli Blom Seldery Stingel Wortels Wortel Sonneblomsade Saad Blaarslaai Blaar Suikerriet Stingel Haselneute Saad Mielies Saad Piesangs Vrugte Kool. 1 Tamaties. Hoofstuk 1. Fotosintese 13

2. Ontwerp 'n plakkaat vir jou Graad 4-maats om die proses van

fotosintese aan hulle te verduidelik. Jy kan sinne en kort

paragrawe gebruik, maar maak seker dat jy van baie

illustrasies gebruik maak.

ONDERWYSERSNOTA

In Graad 5 is daar gekyk na grond - veral die gronddeeltjies en

watter tipes grond die beste is vir plantegroei. Dit sal egter

waardevol wees om in hierdie afdeling klem te lê op grond en 'n

bespreking te hê oor waaruit grond bestaan, naamlik organiese en

anorganiese materiaal, water, lug, rots en sand. Waar moontlik kan

voorbeelde van verskillende tipes grond na die klas gebring word

(soos leemgrond, klei en seesand). Laat die leerders die grond

aanraak, voel en verken waaruit grond bestaan.

1.2 Voedsel uit fotosintese

Fotosintese is die proses in plante wat die energie van sonlig

verander na 'n vorm van energie wat diere kan eet en gebruik om

hulle eie prosesse uit te voer.

Plante verander glukose in stysel, byvoorbeeld mielies (mielies en

mielieblom), rys (rysmeel en rys) en koring (meel).

Plante berg hierdie voedsel in verskillende dele van die plant wat

deur diere geëet kan word. Plante kan dit berg in hul blare, stingels

of wortels, blomme, vrugte of sade.

VRAE

Kyk na die volgende voorstellings van verskillende

plantprodukte. Identifiseer by elke voorstelling watter deel van

die plant ons eet (byvoorbeeld: Wanneer ons 'n appel eet,

eet ons die stingel, die wortel, die vrug of die saad van die

plant?) Gebruik die spasie hieronder om 'n tabel te teken van

jou antwoorde.

12 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!