Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

SLEUTELBEGRIPPE • Skoon water is krities belangrik om die gesondheid van mense, diere en plante te verseker. • Water kan besoedel word deur onoplosbare stowwe, oplosbare stowwe en siekte-veroorsakende organismes. • Vleilande tree as natuurlike watersuiweraars op omdat hulle oplosbare en onoplosbare onsuiwerhede kan absorbeer, en ook die watervloei oor die landskap reguleer. HERSIENING 1. Kyk na die prent hieronder, wat 'n voël wat met olie bedek is toon, en beantwoord die vrae. 'n Voël met olie bedek. 4 a. Hoe dink jy het die olie in die water waarin hierdie voël bly, beland? 'n Olielek vanaf 'n skip of olieboor. b. Is olie 'n oplosbare of 'n onoplosbare waterbesoedelstof? Olie is onoplosbaar, aangesien dit op die water dryf. c. Hoe sal die olie hierdie voël en ander seediere skade aandoen? 188 Materie en Stowwe

Die olie bedek hulle vere en vel, wat dit vir hulle moeilik maak om te vlieg. Die olie beland in hulle longe en mae, wat hulle sal doodmaak. Olie kan ook visse doodmaak (wat moontlik die voël se voedselbron is) omdat dit verhoed dat suurstofin die water oplos (suurstofis onoplosbaar in olie). d. Lys 'n paar van die gevare wat vleilande bedreig. Leerders kan enige van die volgende lys: • dreinering van vleilande vir weivelde en gesaaides • oorbeweiding wat tot gronderosie lei • verkeerde verbranding van plantegroei wat tot gronderosie lei • houtproduksie • verkeerde plasing van damme • besoedeling • mynaktiwiteite in vleilande • stedelike ontwikkeling Al die bostaande menslike aktiwiteite kan die vloei en gehalte van die water in die vleiland beïnvloed, en dit kan uiteindelik die vleiland verwoes. e. Soek op die volgende bladsy deur die woordsoekraaisel vir die tipes diere wat in vleilande gevind word. Kyk of jy die volgende kan vind: • gapermossel • kreef • muskiet • reier • padda • veereier • naaldekoker • waterskilpad • vis • garnaal Hoofstuk 5. Mengsels en waterhulpbronne 189

SLEUTELBEGRIPPE

• Skoon water is krities belangrik om die gesondheid van

mense, diere en plante te verseker.

• Water kan besoedel word deur onoplosbare stowwe,

oplosbare stowwe en siekte-veroorsakende organismes.

• Vleilande tree as natuurlike watersuiweraars op omdat

hulle oplosbare en onoplosbare onsuiwerhede kan

absorbeer, en ook die watervloei oor die landskap reguleer.

HERSIENING

1. Kyk na die prent hieronder, wat 'n voël wat met olie bedek is

toon, en beantwoord die vrae.

'n Voël met olie bedek. 4

a. Hoe dink jy het die olie in die water waarin hierdie voël bly,

beland?

'n Olielek vanaf 'n skip of olieboor.

b. Is olie 'n oplosbare of 'n onoplosbare waterbesoedelstof?

Olie is onoplosbaar, aangesien dit op die water dryf.

c. Hoe sal die olie hierdie voël en ander seediere skade aandoen?

188 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!