Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

BESOEK Vleilande in Suid-Afrika. goo.gl/PQvKw BESOEK Isimangaliso Vleiland Park (website). goo.gl/2RT6H 5.2 Belangrikheid van vleilande Die natuur het spesiale metodes om besoedelde water skoon te maak. In die natuur word water gesuiwer in natuurlike omgewings wat vleilande genoem word. Vleilande is baie eektiewe natuurlike “waterbehandelingsisteme”, en in hierdie afdeling gaan ons leer hoe hulle werk. Wat is vleilande? ONDERWYSERSNOTA 'n Paar handige dokumente is beskikbaar by hierdie webskakels en mag gebruik word solank as wat hulle as bron erken word. 'n Voorstel is om die skool te kry om hulle in kleur uit te druk. goo.gl/tPymV en goo.gl/txteK 'n Gebied is 'n vleiland as dit die volgende het: • moerasagtige grond • waterliewende plante • 'n hoë watertafel As die grond moerasagtig is, beteken dit dat dit vol water is. Die watertafel verwys na die vlak in die grond waaronder al die grond vol water (moerasagtig) is. As die watertafel in 'n gebied hoog is, dan beteken dit dat hierdie vlak naby die oppervlak is. In sulke gevalle sal die water nie in die grond af dreineer nie, maar op die oppervlak bly om 'n vleiland te vorm. Voorbeelde van vleilande is: • moerasse • vloedvlaktes • draslande • damme en panne • spruite en fonteine • riviermonding • rivieroewers 180 Materie en Stowwe

Kyk na die verskillende prente van vleilande: Vleilande is nie noodwendig dwarsdeur die jaar nat nie: • 'n Tydelike vleiland is nat vir tussen 1 en 4 maande van die jaar. • 'n Seisoenale vleiland is nat tydens die reënseisoen. Dit beteken dat dit nat sal wees vir tussen 5 en 11 maande van die jaar, afhangende van die lengte van die reënseisoen. • 'n Permanente vleiland is dwarsdeur die jaar nat. Hoekom is vleilande so belangrik? Vleilande is baie spesiale plekke wat beskerm moet word. Maar hoekom is hulle so belangrik? Hoofstuk 5. Mengsels en waterhulpbronne 181

BESOEK

Vleilande in

Suid-Afrika.

goo.gl/PQvKw

BESOEK

Isimangaliso Vleiland

Park (website).

goo.gl/2RT6H

5.2 Belangrikheid van vleilande

Die natuur het spesiale metodes om besoedelde water skoon te

maak. In die natuur word water gesuiwer in natuurlike omgewings

wat vleilande genoem word. Vleilande is baie eektiewe natuurlike

“waterbehandelingsisteme”, en in hierdie afdeling gaan ons leer hoe

hulle werk.

Wat is vleilande?

ONDERWYSERSNOTA

'n Paar handige dokumente is beskikbaar by hierdie webskakels en

mag gebruik word solank as wat hulle as bron erken word. 'n

Voorstel is om die skool te kry om hulle in kleur uit te druk.

goo.gl/tPymV en goo.gl/txteK

'n Gebied is 'n vleiland as dit die volgende het:

• moerasagtige grond

• waterliewende plante

• 'n hoë watertafel

As die grond moerasagtig is, beteken dit dat dit vol water is. Die

watertafel verwys na die vlak in die grond waaronder al die grond

vol water (moerasagtig) is. As die watertafel in 'n gebied hoog is,

dan beteken dit dat hierdie vlak naby die oppervlak is. In sulke

gevalle sal die water nie in die grond af dreineer nie, maar op die

oppervlak bly om 'n vleiland te vorm.

Voorbeelde van vleilande is:

• moerasse

• vloedvlaktes

• draslande

• damme en panne

• spruite en fonteine

• riviermonding

• rivieroewers

180 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!