Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

ONDERWYSERSNOTA Hierdie is 'n geleentheid om die konsep van oppervlaksarea in die gesprek in te bring: Vra die leerders om te sê watter een die meeste korrels sal bevat: 'n teelepel fyn sout, of 'n teelepel growwe sout. Skets die volgende twee situasies: 1. In die eerste situasie is daar 30 klippe en 30 kinders. Elke kind moet een klip optel en dit wegdra. Eers wanneer die kind uit die pad beweeg het, kan die volgende een in die ry 'n klip optel. As al die klippe op een groot hoop is, sal dit 'n lang tyd neem totdat al die klippe opgetel en weggedra is. Hierdie situasie kan vergelyk word met die oplos van die groter korrelgroottedeeltjies in water. 2. In die tweede situasie is daar ook 30 klippe en 30 kinders, maar hierdie keer is die klippe in 10 klein hope van 3 klippe elk. In hierdie situasie is dit moontlik om 10 klippe op 'n slag weg te dra omdat daar baie meer klein hope is. Hierdie scenario kan vergelyk word met die oplos van die kleiner korrelgroottedeeltjies in water. Hierdie is rofweg soortgelyk aan die eek van kleiner korrelgrootte - hoe meer korrels ons het, hoe vinniger kan die opgeloste stof se deeltjies ”weggedra” word deur die oplosmiddel se deeltjies. In die derde ondersoek gaan ons probeer uitvind of sout vinniger in water oplos wanneer dit geroer word. Wat dink jy sal gebeur? 170 Materie en Stowwe

ONDERSOEK: Versnel roering die tempo van oplossing? ONDERWYSERSNOTA In hierdie ondersoek moet die leerders hulle eie metode (eksperimentele prosedure) ontwerp om te toets of die roering 'n eek het. U moet die apparaat verskaf, en hulle kan na die diagram van die opstelling kyk om dan die apparaat en materiale wat hulle sal nodig hê te lys. Nadat hulle die ondersoek voltooi het, moet leerders die metode uitskryf. Leerders kan in groepe werk om dit te doen. In hierdie ondersoek moet jy jou kennis van die vorige twee ondersoeke wat jy gedoen het gebruik om 'n eksperimentele prosedure om die vraag te beantwoord, te ontwerp. Kyk na die materiale en apparaat wat aan jou verskaf is, sowel as die diagram, om jou te help om jou ondersoek te ontwerp. Skryf dit in die spasies neer. DOEL Om te ondersoek hoe roering die tempo van oplossing beïnvloed. MATERIALE EN APPARAAT Maak 'n lys van dit wat jy sal nodig hê om hierdie ondersoek te voltooi. • 2 Deurskynende houers (glasbekers is ideaal, maar klein joghurtbakkies sal ook werk) • fyn tafelsout • kraanwater • teelepel METODE Skryf die stappe wat jy gevolg het om die ondersoek te doen uit. Onthou om alle afmetings in te sluit. Hoofstuk 4. Oplossing 171

ONDERWYSERSNOTA

Hierdie is 'n geleentheid om die konsep van

oppervlaksarea in die gesprek in te bring:

Vra die leerders om te sê watter een die meeste korrels sal bevat:

'n teelepel fyn sout, of 'n teelepel growwe sout.

Skets die volgende twee situasies:

1. In die eerste situasie is daar 30 klippe en 30 kinders. Elke

kind moet een klip optel en dit wegdra. Eers wanneer die kind

uit die pad beweeg het, kan die volgende een in die ry 'n klip

optel. As al die klippe op een groot hoop is, sal dit 'n lang tyd

neem totdat al die klippe opgetel en weggedra is. Hierdie

situasie kan vergelyk word met die oplos van die groter

korrelgroottedeeltjies in water.

2. In die tweede situasie is daar ook 30 klippe en 30 kinders,

maar hierdie keer is die klippe in 10 klein hope van 3 klippe

elk. In hierdie situasie is dit moontlik om 10 klippe op 'n slag weg

te dra omdat daar baie meer klein hope is. Hierdie scenario

kan vergelyk word met die oplos van die kleiner

korrelgroottedeeltjies in water.

Hierdie is rofweg soortgelyk aan die eek van kleiner korrelgrootte

- hoe meer korrels ons het, hoe vinniger kan die opgeloste stof se

deeltjies ”weggedra” word deur die oplosmiddel se deeltjies.

In die derde ondersoek gaan ons probeer uitvind of sout vinniger

in water oplos wanneer dit geroer word. Wat dink jy sal gebeur?

170 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!