Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

ONDERSOEK: Los sout vinniger in warm as koue water op? DOEL Om ondersoek in te stel na hoe temperatuur die tempo van oplossing beïnvloed. MATERIALE EN APPARAAT • 3 deurskynende houers (glasbekers is ideaal, maar klein jogurthouers sal ook werk) • tafelsout • baie warm water (maar nie kokend) • kraanwater (teen kamertemperatuur) • yswater • teelepel • stophorlosie of 'n horlosie met 'n tweede arm ONDERWYSERSNOTA Probeer om seesout (of enige handelsnaam wat nie ‘n "vry vloeiende agent" bevat nie -hierdie is gewoonlik meelblom en maak 'n wolkerige suspensie wat waarnemings moeilik maak). Alternatiewelik kan suiker ook hier gebruik word. METODE 1. Meet dieselfde hoeveelheid (100 ml) kraanwater, warm water en yswater, onderskeidelik in drie houers, af. Kyk na die diagram vir die opstelling. 2. Plaas een teelepel (5 ml) sout in die houer met die warm water. 3. Roer die oplossing deur die teelepel een keer heen-en-weer deur die water te beweeg. 164 Materie en Stowwe

ONDERWYSERSNOTA Roering moet teen dieselfde, reëlmatige tempo gedoen word om vergelykings te kan tref. Laat elke groep vooraf ooreenkom op 'n manier om eenvormige roering te verseker (miskien deur elke volle "roer" van die lepel te tel). 4. Meet die tyd wat dit neem vir die sout om volledig op te los. Skryf die tyd in die tabel langsaam neer. 5. Herhaal stappe 3-5 met die kraanwater en skryf in die tabel die tyd neer wat die sout neem om op te los. 6. Herhaal stappe 3-5 met die yswater en skryf in die tabel die tyd neer wat die sout neem om op te los. ONDERWYSERSNOTA Hierdie stap moet gedoen word met die ys BUITE die water wat vir vermenging gebruik word. Òf baie koue water vanuit 'n yskas kan gebruik word, òf die houer moet op 'n hoop fyngedrukte ys geplaas word. Die teenwoordigheid van die ys in die vermengingswater het duidelik niks te doen met die tempo van oplossing nie. Verder kan van die sout bo-op die ys beland en daar vries, wat 'n situasie kan skep waar dit mag voorkom asof die sout vinniger in die koue water oplos as in water wat by kamertemperatuur is. Hoofstuk 4. Oplossing 165

ONDERSOEK: Los sout vinniger in warm as koue water

op?

DOEL

Om ondersoek in te stel na hoe temperatuur die tempo van

oplossing beïnvloed.

MATERIALE EN APPARAAT

• 3 deurskynende houers (glasbekers is ideaal, maar klein

jogurthouers sal ook werk)

• tafelsout

• baie warm water (maar nie kokend)

• kraanwater (teen kamertemperatuur)

• yswater

• teelepel

• stophorlosie of 'n horlosie met 'n tweede arm

ONDERWYSERSNOTA

Probeer om seesout (of enige handelsnaam wat nie ‘n "vry vloeiende

agent" bevat nie -hierdie is gewoonlik meelblom en maak 'n

wolkerige suspensie wat waarnemings moeilik maak).

Alternatiewelik kan suiker ook hier gebruik word.

METODE

1. Meet dieselfde hoeveelheid (100 ml) kraanwater, warm water

en yswater, onderskeidelik in drie houers, af. Kyk na die

diagram vir die opstelling.

2. Plaas een teelepel (5 ml) sout in die houer met die warm

water.

3. Roer die oplossing deur die teelepel een keer heen-en-weer

deur die water te beweeg.

164 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!