Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

BESOEK Fotosintese video. goo.gl/MxdUP ONDERWYSERSNOTA 'n Uitstekende webwerf oor fotosintese: http://www.realtrees4kids.org/sixeight/letseat.htm Hoe vind fotosintese plaas? Plante gebruik chlorofil, sonlig, water en koolstofdioksied om kos te maak. Hier is 'n eenvoudige illustrasie om te verduidelik hoe die proses plaasvind: • Chlorofil vang die sonligenergie vas. • Die energie verdeel die water in waterstof en suurstof. • Die suurstof word in die lug in vrygestel. • Die waterstof word saam met die koolstofdioksied gebruik om glukose (suikers) te maak. • Die suikers beweeg van die blare na ander dele van die plante waar hulle geberg word. • Die water in die plant se are vervoer die suikers. Sodra die suikers die dele bereik waar dit geberg word, word dit in stysel verander. • Plante kan stysels in die volgende plekke berg: – blare (kool, spinasie, blaarslaai) – vrugte (appels, piesangs, perskes) – stingel (suikerriet) – sade (koring of mielies) – blomme (kappertjies, broccoli en blomkool) – wortels (wortels of beet) 8 Lewe en Lewenswyse

ONDERWYSERSNOTA Die proses van fotosintese. Stysel is onoplosbaar in water, daarom berg plante stysel en nie glukose, wat oplosbaar in water is, nie. Verwys terug na hierdie afdeling wanneer oplosbare en onoplosbare stowwe in die tweede kwartaal behandel word. Dink jy nie al hierdie inligting klink baie tegnies nie? Waarom probeer ons dit nie self voorstel nie?! Hoofstuk 1. Fotosintese BESOEK 'n Speletjie oor groeiende plante! goo.gl/RpHpV 9

ONDERWYSERSNOTA

Die proses van fotosintese.

Stysel is onoplosbaar in water, daarom berg plante stysel en nie

glukose, wat oplosbaar in water is, nie. Verwys terug na hierdie

afdeling wanneer oplosbare en onoplosbare stowwe in die tweede

kwartaal behandel word.

Dink jy nie al hierdie inligting klink baie tegnies nie?

Waarom probeer ons dit nie self voorstel nie?!

Hoofstuk 1. Fotosintese

BESOEK

'n Speletjie oor

groeiende plante!

goo.gl/RpHpV

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!