Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

4 Oplossing 158 SLEUTELVRAE • Wat beteken tempo van oplossing? • Hoe beïnvloed temperatuur die tempo van oplossing van 'n stof? • Hoe beïnvloed roering die tempo van oplossing van 'n stof? • Hoe beïnvloed die grootte van die opgeloste stof se korrels die tempo van oplossing van 'n stof? 4.1 Wat is oplossing? In hierdie afdeling gaan ons meer oplossings maak. Ons sal 'n paar eksperimente uitvoer om te sien of ons ons opgeloste stowwe vinniger kan laat oplos. Voor ons dit doen, moet ons een belangrike vraag antwoord, naamlik: is smelting en oplossing dieselfde? Wat dink jy? ONDERWYSERSNOTA Die verskil tussen smelting en oplossing is baie toepaslik en om oplossing met smelting te verwar is 'n algemene wanbegrip in hierdie stadium van die leerders se ontwikkeling. AKTIWITEIT: Is smelting en oplossing dieselfde? In hierdie aktiwiteit gaan ons die verskille tussen smelting en oplossing ondersoek. Ons het geleer dat materie in 3verskillende toestande kan bestaan, naamlik vaste stof, vloeistof en gas. INSTRUKSIES (deel 1) Kyk na die volgende kort video om jouself te herinner hoe 'n vaste

stof, vloeistof en gas verskillend van mekaar is. Jy moet op die uitkyk wees vir die deel waar die toestande verander. Die vaste stof verander na 'n vloeistof en die vloeistof verander na 'n gas. Onthou dat 'n toestand verander wanneer 'n stof vanaf een toestand (soos 'n vaste stof), na 'n ander (soos 'n vloeistof) verander. goo.gl/gf7Ck Die volgende prent wys hoe verskillende toestande van materie met mekaar verband hou. Dit wys ook wat die verskillende toestandsveranderinge genoem word. VRAE 1. Wat is nodig om 'n vastestof na 'n vloeistof te verander? Energie of hitte. 2. Wat word die proses genoem wanneer 'n vastestof na 'n vloeistof verander? Smelting. 3. Vul die ontbrekende woorde in: Die deeltjies in 'n __________ het vaste posisies. Wanneer die vaste stof smelt, is die deeltjies vry om uit hulle posisies te beweeg. Die toestand waarin die deeltjies styf teenmekaar is, maar vry is om rond te beweeg, word die ___________ toestand genoem. Antwoorde: vastestof, vloeistof. Hoofstuk 4. Oplossing 159

4 Oplossing

158

SLEUTELVRAE

• Wat beteken tempo van oplossing?

• Hoe beïnvloed temperatuur die tempo van oplossing van 'n

stof?

• Hoe beïnvloed roering die tempo van oplossing van 'n stof?

• Hoe beïnvloed die grootte van die opgeloste stof se korrels

die tempo van oplossing van 'n stof?

4.1 Wat is oplossing?

In hierdie afdeling gaan ons meer oplossings maak. Ons sal 'n paar

eksperimente uitvoer om te sien of ons ons opgeloste stowwe

vinniger kan laat oplos. Voor ons dit doen, moet ons een

belangrike vraag antwoord, naamlik: is smelting en oplossing

dieselfde? Wat dink jy?

ONDERWYSERSNOTA

Die verskil tussen smelting en oplossing is baie toepaslik en om

oplossing met smelting te verwar is 'n algemene wanbegrip in

hierdie stadium van die leerders se ontwikkeling.

AKTIWITEIT: Is smelting en oplossing dieselfde?

In hierdie aktiwiteit gaan ons die verskille tussen smelting en

oplossing ondersoek. Ons het geleer dat materie in 3verskillende

toestande kan bestaan, naamlik vaste stof, vloeistof en gas.

INSTRUKSIES (deel 1)

Kyk na die volgende kort video om jouself te herinner hoe 'n vaste

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!