Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

asyn X VRAE kopersulfaat X 1. Watter van die stowwe het gelyk asof hulle verdwyn toe hulle met die water gemeng is? Suiker, sout, asyn, en kopersulfaat. 2. Watter van die stowwe in hierdie aktiwiteit het NIE oplossings met water gevorm nie? (Leidraad: watter het nie gelyk asof hulle in die water in ”verdwyn” nie?) Sand en olie. Wat is 'n oplossing? Wanneer twee stowwe 'n oplossing vorm, sal dit lyk asof die een stofin die ander een in, verdwyn het. • Die stof wat lyk asof dit verdwyn het, word die opgeloste stof genoem. • Die stof wat ons nogsteeds kan sien, word die oplosmiddel genoem. • Die oplosmiddel en opgeloste stof word saam die oplossing genoem. ONDERWYSERSNOTA Die definisies wat hier vir opgeloste stof en oplosmiddel verskaf word, mag 'n geskikte onderskeid vir leerders op hierdie vlak wees, maar in die algemeen is hierdie onderskeid nie só duidelik nie. Ons is geneig om die een waarvan daar meer is die oplosmiddel te noem, byvoorbeeld brons is sink opgelos in koper, en lug is suurstof en ander gasse opgelos in stikstof. 136 Materie en Stowwe

VRAE Is suiker en sand 'n oplossing? (Jy mag dalk wil terugblaai na Deel 3 van die aktiwiteit Die vermenging van vaste stowwe om jouself te herinner.) Nee. Wanneer ons mooi kyk kan ons steeds die individuele suiker- en sandkorrels sien. Onderwysersnota: Een manier om dit te verduidelik is as volg: As ons onsself kan krimp tot die grootte van molekule (of ”deeltjies”, om die terminologie gepas vir hierdie vlak te gebruik), sal ons saamgepakte stukkies suiker en sand sien, selfs al is die suiker- en sandkristalle baie klein. AKTIWITEIT: Watter mengsels is oplossings? In hierdie aktiwiteit sal ons ons waarnemings uit die vorige aktiwiteit (Wanneer is 'n mengsel 'n oplossing?) gebruik om te besluit watter van die mengsels wat ons gemaak het oplossings is. VRAE In die aktiwiteit Wanneer is 'n mengsel 'n oplossing?, het ons verskillende stowwe met water meng. Ons het gesien dat sommige van die stowwe lyk asof hulle in die water in verdwyn het. 1. Watter naam gee ons aan die stof wat lyk asof dit verdwyn het? Opgeloste stof. 2. Watter naam gee ons aan die stof wat ons nogsteeds kan sien? Oplosmiddel. 3. Watter naam gee ons aan hierdie mengsels? Hierdie mengsels is oplossings. Voltooi die tabel deur gebruik te maak van die inligting oor die suikerwater mengsel as 'n voorbeeld. Hoofstuk 3. Oplossings is spesiale mengsels 137

asyn X

VRAE

kopersulfaat X

1. Watter van die stowwe het gelyk asof hulle verdwyn toe hulle

met die water gemeng is?

Suiker, sout, asyn, en kopersulfaat.

2. Watter van die stowwe in hierdie aktiwiteit het NIE oplossings

met water gevorm nie? (Leidraad: watter het nie gelyk asof

hulle in die water in ”verdwyn” nie?)

Sand en olie.

Wat is 'n oplossing?

Wanneer twee stowwe 'n oplossing vorm, sal dit lyk asof die een

stofin die ander een in, verdwyn het.

• Die stof wat lyk asof dit verdwyn het, word die opgeloste stof

genoem.

• Die stof wat ons nogsteeds kan sien, word die oplosmiddel

genoem.

• Die oplosmiddel en opgeloste stof word saam die oplossing

genoem.

ONDERWYSERSNOTA

Die definisies wat hier vir opgeloste stof en oplosmiddel verskaf

word, mag 'n geskikte onderskeid vir leerders op hierdie vlak wees,

maar in die algemeen is hierdie onderskeid nie só duidelik nie. Ons

is geneig om die een waarvan daar meer is die oplosmiddel te

noem, byvoorbeeld brons is sink opgelos in koper, en lug is

suurstof en ander gasse opgelos in stikstof.

136 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!