Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Dit is moontlik om materiale in baie verkillende kombinasies te vermeng. In 'n mengsel verander die materiale wat vermeng is nie. Hulle behou hulle individuele eienskappe. Soms is dit moontlik om 'n mengsel weer in sy afsonderlike materiale terug te skei. SLEUTELBEGRIPPE • 'n Mengsel bestaan uit twee of meer verskillende materiale wat vermeng is. • Somtyds kan mengsels weer in die afsondelike materiale geskei word. • Sommige van die maniere wat gebruik kan word om mengsels te skei is: sifting, filtrering, handskeiding, en afsakking gevolg deur dekantering. • Wanneer 'n materiaal vanaf 'n vaste stof na 'n vloeistof verander, word dit smelting genoem. • Wanneer 'n materiaal 'n oplossing in 'n ander materiaal vorm, word die proses oplossing genoem. • Smelting en oplossing is twee verskillende prosesse. HERSIENING 1. Wat is 'n mengsel? 'n Mengsel word gemaak wanneer ons twee of meer materiale vermeng. 2. Lys ses verskillende maniere waarop vaste stowwe, vloeistowwe en gasse gekombineer kan word om mengsels te vorm. Kombineer 'n vastestof met 'n vastestof. Kombineer 'n vastestof met 'n vloeistof. Kombineer 'n vastestof met 'n gas. Kombineer 'n vloeistof met 'n vloeistof. Kombineer 'n vloeistof met 'n gas. Kombineer 'n gas met 'n gas. 130 Materie en Stowwe

3. Het jy geweet dat die lug wat ons inasem eintlik 'n mengsel van gasse is? Die sirkeldiagram hieronder toon al die verskillende gasse in skoon lug. a. Gebruik die inligting in die sirkeldiagram en maak 'n lys van al die gasse wat in skoon lug gevind word. b. Watter gas is die volopste in lug? (Watter gas word in die grootste hoeveelheid in lug gevind?) Watter persentasie van hierdie gas is teenwoordig in skoon lug? c. Watter persentasie suurstof is teenwoordig in skoon lug? d. As jy 5000 lugdeeltjies het, hoeveel van hierdie deeltjies sal suurstofdeeltjies wees? a. Stikstof, suurstof, argon, koolstofdioksied en ander gasse. b. Stikstof, 78%. c. 20.9% d. 20.9% uit die 5000 deeltjies is suurstofdeeltjies. Daarom is die aantal suurstofdeeltjies = 20.9 % van 5000 = (20.9 / 100) x5000 = 1045 suurstofdeeltjies. Hoofstuk 2. Mengsels 131

3. Het jy geweet dat die lug wat ons inasem eintlik 'n mengsel

van gasse is? Die sirkeldiagram hieronder toon al die

verskillende gasse in skoon lug.

a. Gebruik die inligting in die sirkeldiagram en maak 'n lys van

al die gasse wat in skoon lug gevind word.

b. Watter gas is die volopste in lug? (Watter gas word in die

grootste hoeveelheid in lug gevind?) Watter persentasie

van hierdie gas is teenwoordig in skoon lug?

c. Watter persentasie suurstof is teenwoordig in skoon lug?

d. As jy 5000 lugdeeltjies het, hoeveel van hierdie deeltjies

sal suurstofdeeltjies wees?

a. Stikstof, suurstof, argon, koolstofdioksied en ander gasse.

b. Stikstof, 78%.

c. 20.9%

d. 20.9% uit die 5000 deeltjies is suurstofdeeltjies.

Daarom is die aantal suurstofdeeltjies = 20.9 % van 5000

= (20.9 / 100) x5000

= 1045 suurstofdeeltjies.

Hoofstuk 2. Mengsels

131

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!