Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

Die maak van mengsels Eerste gaan ons 'n bietjie pret hê met die maak van mengsels. AKTIWITEIT: Die vermenging van vastestowwe. MATERIALE • 500 g sak vol gars (boontjies oflensies sal ook werk) • 500 g sak vol rys • Klein pakkie suiker • Skoon sand (van die strand of van 'n bouterrein) • Plastieklepels om mee te skep • Klein jogurtbakkies of papierbekers om mee te meng • Sif (die soort wat gebruik word om meel mee te sif) ONDERWYSERSNOTA Die sif wat benodig word moet grof genoeg wees om al die suiker deur te laat. 'n Voorstel is dus om die suiker vooraf te sif. Wat ook al deur die sif gaan kan dus in die klas gebruik word. Strooisuiker kan dalk gebruik word. INSTRUKSIES (deel 1) 1. Plaas 10 skeppies gars in die mengbak. 2. Plaas 10 skeppies rys in die mengbak. 3. Roer die gars en rys totdat dit goed gemeng is. 4. Beantwoord die vrae hieronder. VRAE 1. Kan jy nog die individuele rys- en garskorrels sien? Ja. 2. Teken 'n prent van die mengsel. 122 Materie en Stowwe

3. Skei die mengsel in 'n hoop ryskorrels en 'n hoop garskorrels. Skryf 'n sin neer om te verduidelik hoe jy die mengsel geskei het. Die leerders mag antwoord: ”Ek het die garskorrels een-vir-een tussen die rys uitgehaal”, of ”Ek het die ryskorrels een-vir-een tussen die gars uitgehaal”. 4. Het die gars- en ryskorrels enigsins verander, of lyk hulle nog dieselfde as voordat hulle vermeng is? Die korrels lyk dieselfde. INSTRUKSIES (deel 2) 1. Plaas 10 skeppies rys in die mengbak. 2. Plaas 10 skeppies suiker in die mengbak. 3. Roer die suiker en rys totdat dit goed gemeng is. 4. Beantwoord die vrae hieronder. VRAE 1. Kan jy nog die individuele rys- en suikerkorrels sien? Ja. 2. Teken 'n prent van die mengsel. 3. Skei die mengsel in 'n hoop ryskorrels en 'n hoop suikerkorrels. Skryf 'n sin neer om te verduidelik hoe jy die mengsel geskei het. Die leerders mag antwoord: ”Ek het die ryskorrels een-vir-een tussen die suiker uitgehaal.” 4. Kan jy aan 'n vinnige manier dink om die mengsel te skei deur van 'n sif gebruik te maak? Beskryf wat jy sal doen om die mengsel te skei. Beskryf wat met die mengsel sal gebeur. Ek sal die mengsel in die sif plaas. Die suikerkorrels sal deur die sif val en die ryskorrels sal agterbly. 5. Het die suiker- en ryskorrels enigsins verander, oflyk hulle nog dieselfde as toe voor hulle vermeng is? Die korrels lyk dieselfde. Hoofstuk 2. Mengsels 123

Die maak van mengsels

Eerste gaan ons 'n bietjie pret hê met die maak van mengsels.

AKTIWITEIT: Die vermenging van vastestowwe.

MATERIALE

• 500 g sak vol gars (boontjies oflensies sal ook werk)

• 500 g sak vol rys

• Klein pakkie suiker

• Skoon sand (van die strand of van 'n bouterrein)

• Plastieklepels om mee te skep

• Klein jogurtbakkies of papierbekers om mee te meng

• Sif (die soort wat gebruik word om meel mee te sif)

ONDERWYSERSNOTA

Die sif wat benodig word moet grof genoeg wees om al die suiker

deur te laat. 'n Voorstel is dus om die suiker vooraf te sif. Wat ook

al deur die sif gaan kan dus in die klas gebruik word. Strooisuiker

kan dalk gebruik word.

INSTRUKSIES (deel 1)

1. Plaas 10 skeppies gars in die mengbak.

2. Plaas 10 skeppies rys in die mengbak.

3. Roer die gars en rys totdat dit goed gemeng is.

4. Beantwoord die vrae hieronder.

VRAE

1. Kan jy nog die individuele rys- en garskorrels sien?

Ja.

2. Teken 'n prent van die mengsel.

122 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!