Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

1. Kyk na hoe die deeltjies in elke prent gerangskik is, en sê of dit 'n vaste stof, vloeistof of gas voorstel. Skryf jou antwoord in die middelste kolom. 2. Vir elke prent, kies 2voorbeelde uit die vorige tabel en skryf hulle neer in die kolom aan die regterkant. Prente van deeltjies Vaste stof, vloeistof of gas? Voorbeelde van materiale Gas Lug, stoom Vaste stof Ys, roomys Vloeistof Water, melk, olie Teken 'n prent van die deeltjies binne-in elk van die volgende voorbeelde: 1. 'n Koekie seep. 2. 'n Koppie tee. 3. 'n Ballon. In die vorige aktiwiteit het ons van die gedrag van deeltjies in materiale geleer. In die volgende aktiwiteit sal ons leer van deeltjies in verskillende toestande van dieselfde materiaal. VRAE 1. In die eerste aktiwiteit het die leerders in jou klas die gedrag van deeltjies in 'n vaste stof, vloeistof en gas 114 Materie en Stowwe

nageboots. Wanneer die 'vloeistof' leerders na 'vaste stof' leerders verander het, het die leerders self verander soos hulle van 'n vaste stof na 'n vloeistof verander het? (Het Jan, Sara en Thandi na ander mense verander? ) Nee, hulle het nie verander nie. 2. Het hulle gedrag verander? Ja. 3. In watter opsig het hulle gedrag verander? Hulle het stadiger beweeg. Hulle het in vaste posisies inbeweeg en in hierdie posisies gebly. 4. Ons weet dat materiale van een toestand na 'n ander en weer terug kan verander. Kan jy aan 'n voorbeld hiervan dink? Ys wat smelt en dan weer vries. Wat gebeur met die deeltjies binne-in 'n materiaal wanneer dit van een toestand na 'n ander verander? Die volgende aktiwiteit sal help om hierdie vraag te antwoord. AKTIWITEIT: Die toestande van water. ONDERWYSERSNOTA Die doel van hierdie uitbouingsaktiwiteit is om te toon dat 'n verandering in toestand nie die eienskappe van die deeltjies van 'n materiaal beïnvloed nie -slegs die gedrag van die deeltjies verander. Indien unie die video kan kyk nie, kan die uitbeeldings hieronder gebruik word. Alhoewel "toestandsveranderinge" nie in CAPS vir Graad 6 voorgeskryfis nie, kan dit 'n goeie idee wees om dit weer te doen. Hersien die werk wat leerders in Graad 4 gedoen het omdat hulle hierdie belangrike konsepte vir Fisiese Wetenskap in die hoër grade moontlik nie mag onthou nie. INSTRUKSIES 1. In hierdie aktiwiteit gaan ons 'n video oor water in die 3 Hoofstuk 1. Vastestowwe, vloeistowwe en gasse 115

nageboots. Wanneer die 'vloeistof' leerders na 'vaste stof'

leerders verander het, het die leerders self verander soos

hulle van 'n vaste stof na 'n vloeistof verander het? (Het

Jan, Sara en Thandi na ander mense verander? )

Nee, hulle het nie verander nie.

2. Het hulle gedrag verander?

Ja.

3. In watter opsig het hulle gedrag verander?

Hulle het stadiger beweeg. Hulle het in vaste posisies

inbeweeg en in hierdie posisies gebly.

4. Ons weet dat materiale van een toestand na 'n ander en

weer terug kan verander. Kan jy aan 'n voorbeld hiervan

dink?

Ys wat smelt en dan weer vries.

Wat gebeur met die deeltjies binne-in 'n materiaal wanneer dit van

een toestand na 'n ander verander? Die volgende aktiwiteit sal

help om hierdie vraag te antwoord.

AKTIWITEIT: Die toestande van water.

ONDERWYSERSNOTA

Die doel van hierdie uitbouingsaktiwiteit is om te toon dat 'n

verandering in toestand nie die eienskappe van die deeltjies van

'n materiaal beïnvloed nie -slegs die gedrag van die deeltjies

verander. Indien unie die video kan kyk nie, kan die uitbeeldings

hieronder gebruik word. Alhoewel "toestandsveranderinge" nie in

CAPS vir Graad 6 voorgeskryfis nie, kan dit 'n goeie idee wees

om dit weer te doen. Hersien die werk wat leerders in Graad 4

gedoen het omdat hulle hierdie belangrike konsepte vir

Fisiese Wetenskap in die hoër grade moontlik nie mag

onthou nie.

INSTRUKSIES

1. In hierdie aktiwiteit gaan ons 'n video oor water in die 3

Hoofstuk 1. Vastestowwe, vloeistowwe en gasse

115

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!