Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

BESOEK Vaste stof-, voleistof, en gasdeeltjies (video) goo.gl/CcDTr Vloeistof: 1. Kom ons maak nou asof ons die deeltjies van 'n vloeistof is. Bly in dieselfde groepe. 2. Aangesien julle deeltjies in 'n vloeistof is, moet julle nou rondbeweeg, maar die heeltyd in kontak met mekaar bly. 3. Indien ons hierdie deeltjies verder van mekaar af wil laat wegbeweeg, wat moet ons aan hulle gee? Die deeltjies moet energie gegee word. 4. Indien ons wil hê dat hierdie deeltjies in vaste posisies moet wees en nie rondbeweeg nie, wat moet ons van hulle af wegneem? Ons moet energie van hulle af wegneem. ONDERWYSERSNOTA Vir die gastoestand kan u elke groep van 'n "houer" voorsien waarbinne hulle moet bly, byvoorbeeld deur 'n stuk tou in 'n vierkantige vorm op die grond uit te lê. Gas: 5. Kom ons maak nou asof ons die deeltjies van 'n vloeistof is. Bly in dieselfde groepe. 6. Aangesien julle die deeltjies in 'n gas is, moet julle nou so ver as moontlik van mekaar af weg beweeg. 7. Indien julle aan mekaar raak, moet julle onmiddellik van mekaar af wegbeweeg. 8. Indien ons wil hê dat hierdie deeltjies stadiger moet beweeg en nader aan mekaar moet kom, wat moet ons van hulle af wegneem? Ons moet energie van hulle af wegneem. 9. Indien ons wil hê dat hierdie deeltjies in vaste posisies moet bly en nie meer rondbeweeg nie, wat moet ons van hulle af wegneem? Ons moet nog meer van hulle energie wegneem. Hoe besluit ons of 'n materiaal 'n vaste stof, 'n vloeistof of 'n gas is? Die volgende aktiwiteit sal ons help om hierdie vraag te antwoord. Ons gaan oor 'n paar alledaagse materiale dink. Ons gaan ons 110 Materie en Stowwe

waarnemingsvaardighede gebruik om te besluit of hulle vastestowwe, vloeistowwe of gasse is. VRAE Kan jy onthou wat jou waarnemingsvaardighede is? Waarnemingsvaardighede is die vaardighede wat ons sintuie behels. In vandag se aktiwiteit gaan ons kyk na materiale en dink hoe hulle deeltjies hulself moontlik gedra. As ons eers besluit het of 'n materiaal 'n vaste stof, vloeistof of gas is, kan ons voorspellings maak oor die gedrag van die deeltjies in elke materiaal. Hiervoor sal jy jou verbeelding nodig hê, aangesien deeltjies veels te klein is om met die blote oog te sien. ONDERWYSERSNOTA Ek kan beslis my verbeelding gebruik om hieroor te dink! In die video oor "vastestowwe, vloeistowwe en gasse", word kragte (aantrekking en afstoting) genoem, maar hierdie kragte is nog nie in hierdie stadium behandel nie. Wees ook daarvan bewus dat die animasie van die twee molekule in die vaste sjokolade soos dit smelt, eerder die oorgang na 'n gastoestand voorstel (die molekule bons in 'n verkantige houer rond). Desnieteenstaande verskaf hierdie video 'n soort animasie van 'n moeilike konsep. Hoofstuk 1. Vastestowwe, vloeistowwe en gasse 111

BESOEK

Vaste stof-, voleistof,

en gasdeeltjies

(video)

goo.gl/CcDTr

Vloeistof:

1. Kom ons maak nou asof ons die deeltjies van 'n vloeistof is.

Bly in dieselfde groepe.

2. Aangesien julle deeltjies in 'n vloeistof is, moet julle nou

rondbeweeg, maar die heeltyd in kontak met mekaar bly.

3. Indien ons hierdie deeltjies verder van mekaar af wil laat

wegbeweeg, wat moet ons aan hulle gee?

Die deeltjies moet energie gegee word.

4. Indien ons wil hê dat hierdie deeltjies in vaste posisies moet

wees en nie rondbeweeg nie, wat moet ons van hulle af

wegneem?

Ons moet energie van hulle af wegneem.

ONDERWYSERSNOTA

Vir die gastoestand kan u elke groep van 'n "houer"

voorsien waarbinne hulle moet bly, byvoorbeeld deur 'n

stuk tou in 'n vierkantige vorm op die grond uit te lê.

Gas:

5. Kom ons maak nou asof ons die deeltjies van 'n vloeistof is.

Bly in dieselfde groepe.

6. Aangesien julle die deeltjies in 'n gas is, moet julle nou so ver

as moontlik van mekaar af weg beweeg.

7. Indien julle aan mekaar raak, moet julle onmiddellik van

mekaar af wegbeweeg.

8. Indien ons wil hê dat hierdie deeltjies stadiger moet beweeg

en nader aan mekaar moet kom, wat moet ons van hulle af

wegneem?

Ons moet energie van hulle af wegneem.

9. Indien ons wil hê dat hierdie deeltjies in vaste posisies moet

bly en nie meer rondbeweeg nie, wat moet ons van hulle af

wegneem?

Ons moet nog meer van hulle energie wegneem.

Hoe besluit ons of 'n materiaal 'n vaste stof, 'n vloeistof of 'n gas is?

Die volgende aktiwiteit sal ons help om hierdie vraag te antwoord.

Ons gaan oor 'n paar alledaagse materiale dink. Ons gaan ons

110 Materie en Stowwe

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!