Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

• Woud-ekosisteem: gras, klein plante, sade, kewer (herbivoor), vlinder, padda, haas, muis, saadetende voëls, insekvretende voëls, slang, jakkals, uil. Noudat ons van lewende en nie-lewende dinge in 'n ekosisteem geleer het en die verhoudings wat bestaan, laat ons 'n ekosisteem in of naby die skool ondersoek. Woohoo! Ek is lief daarvoor om na buite te gaan om die wêreld om ons te bestudeer! Kom, laat ons gaan! AKTIWITEIT: Die bestudering van 'n ekosisteem. ONDERWYSERSNOTA Vir hierdie aktiwiteit kan die onderwyser 'n paar moontlike plekke in of naby die skool voor die les begin identifiseer. Dan, word daar nie tydens die les tyd vermors om geskikte plekke te kry nie. Leerders kan óf dieselfde plek bestudeer, of daar kan verskeie plekke bestudeer word wat verskillende ekosisteme het. Moedig die leerders aan om aantekeninge te maak op hul afvalpapier en knipborde terwyl hulle buite is om hul waarnemings- en aantekeningsvaardighede te beoefen. 94 Lewe en Lewenswyse

MATERIAAL • 8 stokke • tou (omtrent 30 m) • klampbord • afvalpapier • pen en potlood • naslaanboeke vir die identifikasie van spesiename AANWYSINGS 1. Julle sal in groepe werk gedurende hierdie aktiwiteit. 2. Gaan buitentoe saam met jou onderwyser en identifiseer 'n ekosisteem in jou skoolterrein, of naby die skool, wat jy kan bestudeer. 3. Jy sal 'n gebied met die stokke en tou uitmerk met behulp van die kwadrantmetode. 4. Kyk na die prentjie hieronder om 'n idee te kry van hoe om jou kwadrante op te stel. 5. Die gebied moet ongeveer 5 m x5 m wees. 6. Sodra jy die vierkant uitgemerk het, deel dit in 4kleiner blokkies met die tou sodat jy 'n kwadrant met 4vierkante het soos in die prent aangetoon word. 'n 5 m x5 m kwadrant. 7. Wees versigting om nie enige plante of diere te beskadig nie terwyl jy die ekosisteem wat jy gaan bestudeer uitmerk. Hoofstuk 5. Ekosisteme en voedselwebbe 95

• Woud-ekosisteem: gras, klein plante, sade, kewer (herbivoor),

vlinder, padda, haas, muis, saadetende voëls, insekvretende

voëls, slang, jakkals, uil.

Noudat ons van lewende en nie-lewende dinge in 'n ekosisteem

geleer het en die verhoudings wat bestaan, laat ons 'n ekosisteem

in of naby die skool ondersoek.

Woohoo! Ek is lief daarvoor om na buite te gaan om die

wêreld om ons te bestudeer! Kom, laat ons gaan!

AKTIWITEIT: Die bestudering van 'n ekosisteem.

ONDERWYSERSNOTA

Vir hierdie aktiwiteit kan die onderwyser 'n paar moontlike plekke

in of naby die skool voor die les begin identifiseer. Dan,

word daar nie tydens die les tyd vermors om geskikte plekke

te kry nie. Leerders kan óf dieselfde plek bestudeer, of

daar kan verskeie plekke bestudeer word wat verskillende

ekosisteme het. Moedig die leerders aan om aantekeninge te maak

op hul afvalpapier en knipborde terwyl hulle buite is om hul

waarnemings- en aantekeningsvaardighede te beoefen.

94 Lewe en Lewenswyse

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!