Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

BESOEK Voedselwebbe (video). goo.gl/qbccF Byvoorbeeld, in die voedselketting hierbo kan die verkleurmannetjie ook vlieë of skoenlappers eet, die slang eet nie net verkleurmannetjies maar ook akkedisse en muise, en die muishond eet ook klein voëls en eiers. Dus, wat is 'n voedselweb? Wanneer ons baie verskillende voedselkettings in 'n ekosisteem saamvoeg, kry ons 'n voedselweb. 'n Voedselweb bestaan uit duisende en duisende voedselkettings wat aan mekaar verbind is. Hieronder is 'n voedselweb in 'n savanne-ekosisteem. 'n Voedselweb in 'n savanne. Daar is ook verskillende vlakke van verbruikers in 'n ekosisteem: • Primêre verbruikers is die herbivore wat die plante eet, soos die muise en die gras in hierdie savannevoedselweb. • Sekondêre verbruikers eet die primêre verbruikers. • Tersiêre verbruikers eet die sekondêre of primêre verbruikers. 92 Lewe en Lewenswyse

VRAE 1. Bestudeer die voedselweb en identifiseer die produsente en verbruikers. Onderskei tussen die primêre, sekondêre en tersiêre verbruikers. Skryf jou antwoorde (in potlood ingeval jy 'n fout maak) op die illustrasie van die voedselweb. 2. Hieronder is nog 'n voedselweb wat uit plante, visse en voëls bestaan. Watter soort ekosisteem beskryf hierdie voedselweb? 'n Voedselweb wat uit plante, visse en voëls bestaan. Akwaties - vleiland, rivier, meer, poel, ens. AKTIWITEIT: Tekening van voedselwebbe. AANWYSINGS 1. Gebruik die volgende lys van organismes van 'n see- en woud-ekosisteem om 'n voedselweb vir elke ekosisteem te teken. • See ekosisteem: fitoplankton, seewier, soöplankton, krap, kreef (aasdier), krewel, klein vissies, groot visse, skilpad, seël, dolfyn, moordvis. Hoofstuk 5. Ekosisteme en voedselwebbe 93

VRAE

1. Bestudeer die voedselweb en identifiseer die produsente

en verbruikers. Onderskei tussen die primêre, sekondêre

en tersiêre verbruikers. Skryf jou antwoorde (in potlood

ingeval jy 'n fout maak) op die illustrasie van die

voedselweb.

2. Hieronder is nog 'n voedselweb wat uit plante, visse en

voëls bestaan. Watter soort ekosisteem beskryf hierdie

voedselweb?

'n Voedselweb wat uit plante, visse en voëls bestaan.

Akwaties - vleiland, rivier, meer, poel, ens.

AKTIWITEIT: Tekening van voedselwebbe.

AANWYSINGS

1. Gebruik die volgende lys van organismes van 'n see- en

woud-ekosisteem om 'n voedselweb vir elke ekosisteem te

teken.

• See ekosisteem: fitoplankton, seewier, soöplankton, krap,

kreef (aasdier), krewel, klein vissies, groot visse, skilpad, seël,

dolfyn, moordvis.

Hoofstuk 5. Ekosisteme en voedselwebbe

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!