05.05.2013 Views

Beat2 - Bestmed

Beat2 - Bestmed

Beat2 - Bestmed

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Binne-hospitaalvoordele

• Alle binne-hospitaalvoordele hieronder gelys, benodig voorafgoedkeuring.

• Kliniese befondsingsprotokolle is van toepassing.

• Kontak asseblief 0800 22 0106 vir ‘n magtigingsnommer.

Mediese gebeurlikheid Skemavoordeel

Akkommodasie

100% Skematarief.

(hospitaalverblyf) en

teaterfooie

Ontslagmedikasie 100% Skematarief.

Beperk tot 7 dae se medisyne.

Behandeling in

100% Skematarief.

geestesgesondheidsklinieke

Beperk tot 21 dae per bevoordeelde.

Behandeling vir chemiese en 100% Skematarief.

middelafhanklikheidsmisbruik

Beperk tot 21 dae of R17 000 per bevoordeelde.

Konsultasies en prosedures 100% Skematarief.

Chirurgiese prosedures en 100% Skematarief.

narkose

Orgaanoorplantings 100% Skematarief.

Onderworpe aan voorafgoedkeuring en

protokolle (slegs VMV’s).

Tandheelkunde: Maksillo-fasiale 100% Skematarief.

chirurgie spesifiek verwant aan

Beperk tot R8 000 per gesin.

sekere toestande

Prostese 100% van koste.

Beperk tot R47 500 per gesin.

Prostese – Intern Sublimiete per bevoordeelde:

• Vaskulêr R18 000

• Endovaskulêr – geen voordeel

• Spinaal R18 000

• Kunsmatige kussing,

enkelvlakgebaseer – geen voordeel

• Middelvrystellende stent – geen voordeel

• Maas R6 300

• Ginekologie/Urologie R5 200

• Lensinplantings R4 000 per lens

Mediese gebeurlikheid Skemavoordeel

Algemene praktisyns- en spesialiskonsultasies Spaarrekening.

Basiese en gespesialiseerde tandheelkunde Basiese tandheelkunde – voorkomende voordeel of spaarrekening.

Gespesialiseerde tandheelkunde – spaarrekening.

Mediese toestelle Spaarrekening.

Aanvullende dienste Spaarrekening.

Wondversorging Beperk tot R2 100 per gesin.

Oogkundige voordele Spaarrekening.

Diagnostiese beelding Spaarrekening.

Patologie Spaarrekening.

Kraamvoordele Spaarrekening.

Gespesialiseerde diagnostiese beelding Spaarrekening.

Rehabilitasiedienste na trauma Spaarrekening.

Mediese gebeurlikheid Skemavoordeel

Beat2 ♥

VOORDELEGIDS VIR

2013

Prostese – Ekstern R11 500 per gesin.

Ortopediese en mediese

100% Skematarief.

toestelle

Patologie 100% Skematarief.

Diagnostiese beelding 100% Skematarief.

Gespesialiseerde

100% Skematarief.

diagnostiese beelding

Onkologie Onkologieprogram.

100% Skematarief.

Peritoneale dialise

100% Skematarief.

en hemodialise

Bevallings 100% Skematarief.

Aanvullende dienste 100% Skematarief.

Alternatiewe vir hospitalisasie 100% Skematarief indien goedgekeur.

Noodvervoer 100% van koste.

Gelewer en voorafgoedgekeur deur ER24.

Uitsluitings

Gewrigvervangingchirurgie

(Binne-hospitaal)

(met uitsondering van VMV’s).

Prosteselimiete na goedkeuring:

• Heupprostese en ander groot

gewrigte R19 000

• Knievervanging R23 500

• Ander kleiner gewrigte R8 000

Bybetalings

Bybetaling van R2 000 vir alle endoskopiese

(Binne-hospitaal)

ondersoeke.

Indien in dokter se spreekkamer uitgevoer

(buite-hospitaal), geen bybetaling.

Buite-hospitaalvoordele

• Die meeste buite-hospitaaluitgawes, soos besoeke aan algemene praktisyns en spesialiste, word uit jou mediese spaarrekening betaal soos

uiteengesit in die onderstaande tabel.

• Die volgende buite-hospitaalvoordele word deur die Skema betaal:

Medisyne

Alle • Verkry binne-hospitaalvoordele voorafgoedkeuring by hieronder Bestmed gelys deur 086 benodig 000 voorafmagtiging. 2378 te skakel. Kontak asseblief 0800 22 0106 vir ‘n magtigingsnommer.

• Onderworpe aan die Bestmed-formularium en die medisyneverwysingsprys (MRP).

Voordeelbeskrywing Skemavoordeel

Medisyne vir nie-CSL-toestande

Let asseblief daarop dat die koste van chroniese medisyne vir beide CSL- en

nie-CSL-toestande eers vanuit die CSL-limiet betaal word. Daarna gaan die Skema

voort om die koste van chroniese medisyne vir CSL-toestande te dra.

Medisyne vir CSL-toestande

Let asseblief daarop dat die koste van chroniese medisyne vir beide CSL- en

nie-CSL-toestande eers vanuit die CSL-limiet betaal word. Daarna gaan die Skema

voort om die koste van chroniese medisyne vir CSL-toestande te dra.

Voorkomendesorg-voordele

Tipe voordeel Geslag en ouderdomsgroep Hoeveelheid en frekwensie Voordeelkriteria

Griepinentings Alle ouderdomme. Een per bevoordeelde per jaar. Van toepassing op alle aktiewe lede en afhanklikes.

Longontstekingprogram Kinders < 2 jaar.

Hoërisiko-volwassenes.

Een keer elke vyf jaar. Befondsing vir kinders < 2 jaar:

Ouers moet die Skema vooraf kontak om befondsing

te reël voordat die entstof verkry word.

Befondsing vir volwassenes:

Die Skema sal hoërisiko-individue identifiseer en

immunisering aanbeveel.

Pediatriese immuniserings Befondsing vir alle pediatriese entstowwe in ooreenstemming met die staat se aanbevole program vir babas en kinders.

Vroulike voorbehoedmiddels Alle vroue wat mag swanger

raak.

Rugrehabilitasieprogram

Verskaf deur Documentation

Based Care (DBC)

Biometriese sifting:

• Glukosetoets

(vingerpriktoets)

• Cholesteroltoets

(vingerpriktoets)

• Bloeddruk

• Liggaamsmassa-indeks (LMI)

Bydraes

Aantal en hoe gereeld afhangende van die

produk tot die maksimum toegelate bedrag.

Mirena-toestel - een toestel elke vyf jaar.

Alle ouderdomme. Behandelingsplan van tot ses weke soos

goedgekeur.

Alle bevoordeeldes 10 jaar

en ouer.

Jy en jou lewensmaat glo dat voorkoming beter as

genesing is en heg dus waarde aan voorkomende

sorg soos griepinentings, immuniserings,

voorbehoedmidddels, voorkomende tandheelkunde,

ens. Julle verstaan egter dat die lewe onvoorspelbaar

is en benodig omvattende hospitaaldekking asook

mediynevoordele. Beat2 ♥ bied die ideale dekking vir julle.

Beperk tot R1 300 per gesin per finansiële jaar en sluit alle

items in wat in die voorbehoedmiddel-kategorie val.

Van toepassing op bevoordeeldes wat ly aan ernstige spinale

of rugprobleme en chirurgie mag benodig.

Die Skema identifiseer persone wat by die DBC-sentrum

geëvalueer word. Gebaseer op die resultate van die evaluasie

word ‘n behandelingsprogram van ongeveer 6 weke opgestel

en geïmplementeer.

Een per bevoordeelde per jaar. Alle bevoordeeldes, 10 jaar en ouer, het toegang tot een

biometriese voordeel pakket by uitgesoekte Clicks, Dis-Chem,

Script Savers apteke. ‘n Maksimum bedrag van R110 sal uit die

Skema risiko voordele terugbetaal word en sal geen invloed op

jou dag-tot-dagvoordele hê nie.

Tipe voordeel Ouderdomsgroep Frekwensie

Algemene volmond-ondersoek deur ‘n algemene tandarts

(sluit handskoene en gesteriliseerde toerusting

vir die besoek in)

Ouer as 12 jaar.

Jonger as 12 jaar.

Spaarrekening. 100% van koste.

Een keer per jaar.

Twee keer per jaar.

Volmond-binnemondse röntgenfoto Alle ouderdomme. Een keer elke drie jaar.

Binnemondse röntgenfoto Alle ouderdomme. Twee foto’s per jaar.

Skalering en/of polering Alle ouderdomme. Twee keer per jaar.

Fluoriedbehandeling Alle ouderdomme. Twee keer per jaar.

Fissuurverseëling Tot en met 21-jarige ouderdom. Volgens die aanvaarde protokol.

Spasiebehouers Gedurende die primêre en gemengde

gebit-fase.

100% Skematarief.

Bybetaling van 35% ten opsigte van nie-formularium medisyne.

Akute medisyne Spaarrekening. 100% van koste.

Oor-die-toonbank medisyne Spaarrekening. 100% van koste.

Voorkomende tandheelkunde

Een per spasie.

Risikobedrag Spaarrekeningbedrag Totale maandelikse bydrae Jaarlikse spaarrekening

Hooflid R872 R154 R1 026 R1 848

Volwasse afhanklike R678 R120 R798 R1 440

Kinderafhanklike* R367 R65 R432 R780

* Jy betaal slegs vir ’n maksimum van vier kinders. Alle ander kinders sluit gratis as bevoordeeldes by die Skema aan.

Afkortings: CSL = Chroniese siektelys; DBC = Document Based Care (rugrehabilitasieprogram); MRP = Mediscor Reference Price; VMV = Voorgeskrewe minimum voordeel.

Vrywaring: Terwyl Bestmed alle redelike sorg aan die dag

gelê het tydens die saamstel van hierdie voordelegids,

kan ons nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige foute of

weglatings hierin nie. Let asseblief daarop dat indien

‘n dispuut sou ontstaan, die geregistreerde Reëls van

Bestmed, soos goedgekeur deur die Registrateur van

Mediese Skemas, sal geld.

Besoek asseblief www.bestmed.co.za om die volledige

vrywaring van aanspreeklikheid en verantwoordelikheid

vir Bestmed Mediese Skema, asook ons bepalings en

voorwaardes te besigtig.

703595 06/03/13 Hierdie brosjure is gedruk in Maart 2013. Vir die nuutste en opgedateerde weergawe van hierdie brosjure gaan asseblief na www.bestmed.co.za

www.bestmed.co.za

Bestmed is ’n geregistreerde mediese skema

(reg. nr. 1252) en ’n gemagtigde finansiële

diensverskaffer (FSP-nr. 44058)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!