05.05.2013 Views

WISKUNDE LEERAREA Verduidelikende voorbeelde en ...

WISKUNDE LEERAREA Verduidelikende voorbeelde en ...

WISKUNDE LEERAREA Verduidelikende voorbeelde en ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Let wel:

Die nomerering van die paragrawe in dié dokument is in ooreenstemming met die WKOD-tabelle vir Beplanning, bv.

1.4.2 verwys na Graad 1, Leeruitkoms 4, Assesseringstandaard 2

WISKUNDE LEERAREA

Verduidelikende voorbeelde en aantekeninge vir assesseringstandaarde

Graad 1

L.W. Onderwysers word aanbeveel om met die GR.R-kurrikulum te begin (of hersiening te doen) om seker te maak dat

die leerders die basiese kennis daarin vervat bemeester het.

Leeruitkoms 4: METING

Die leerder is in staat om gepaste meeteenhede, instrumente en formules in ‘n verskeidenheid kontekste te gebruik.

1.4.2 Beskryf hoe laat dit is met woordeskat soos “vroeg”, “laatoggend”, “middag”, “aand” en “nag”.

Voorbeelde van aktiwiteite Integrasie met ander Wiskunde AS’e:

Aantekeninge

Verwys na situasies uit die leerders se

daaglikse lewe, bv.

• Ons staan vroeg in die oggend op omdat

die skool vroeg begin. Die son kom vroeg

in die oggend op.

• Ons het laatoggend ‘n lekker lang pouse

by die skool of ons het laatoggend

storietyd wat ons almal geniet.

• Ek neem in die middag deel aan sport.

• Ek gaan slaap in die aand.

• Die honde blaf in die nag as ons wil slaap.

Integrasie met AS’e van ander Leerareas:

Aantekeninge

Afrikaans Huistaal 1.5.1

Gebruik taal om konsepte te ontwikkel:

• toon ontwikkelende kennis van begrippe

van hoeveelheid, grootte, vorm, rigting,

kleur, spoed, tyd, ouderdom, volgorde;

• verstaan en gebruik konseptuele taal uit

verskillende leerareas nodig op hierdie

vlak en ter voorbereiding van die volgende

vlak.

2

1.4.4 Vergelyk gebeure na aanleiding van hoe lank dit duur (langer, korter, vinniger, stadiger).

Voorbeelde van aktiwiteite Integrasie met ander Wiskunde AS’e:

Aantekeninge

• Gebruik die woordeskat op informele wyse

wanneer aktiwiteite wat by die huis gedoen

word vergelyk word met aktiwiteite wat in

die skool gedoen word, volgens die tyd wat

dit neem.

• Op ‘n later stadium word daar byvoorbeeld

gevra wat neem langer om ‘n motor te was

of om jou tande te borsel, wat beweeg die

vinnigste: ‘n hond wat hardloop of ‘n

persoon wat hardloop?

(Hou die vergelykings binne alledaagse

gebeure wat aan die leerders bekend is).

Integrasie met AS’e van ander Leerareas:

Aantekeninge

3

1.4.5 Plaas gebeure in volgorde deur woorde soos “gister”, “vandag” en “môre” te gebruik.

Voorbeelde van aktiwiteite Integrasie met ander Wiskunde AS’e:

Aantekeninge

Gebruik gebeure uit die leerders se daaglikse 1.1.6

lewe by die skool en by die huis.

Orden, beskryf en vergelyk heelgetalle tot

minstens 2-syfergetalle.

Integrasie met AS’e van ander Leerareas:

Aantekeninge

Afrikaans Huistaal 1.5.1

Gebruik taal om konsepte te ontwikkel:

• toon ontwikkelende kennis van begrippe

van hoeveelheid, grootte, vorm, rigting,

kleur, spoed, tyd, ouderdom, volgorde;

• verstaan en gebruik konseptuele taal uit

verskillende leerareas nodig op hierdie

vlak en ter voorbereiding van die volgende

vlak.

4

1.4.6 Plaas verjaardae op ‘n kalender.

Voorbeelde van aktiwiteite Integrasie met ander Wiskunde AS’e:

Aantekeninge

• Gebruik interessante kalenders, bv. 1.1.6

- Maak ‘n treintjie (met stywe papier) Orden, beskryf en vergelyk heelgetalle tot

met 12 waens (‘n wa vir elke maand),

skryf die maande se name op die

minstens 2-syfergetalle.

waens en plaas die “verjaardagtrein” 1.1.12

iewers op ‘n aansteekbord waar die Gebruik die volgende tegnieke:

leerders dit kan sien. Hulle name met • Opbou en afbreek van getalle;

die geboortedatum in hakies, bv. • Verdubbeling en halvering;

Pieter [4] word in die betrokke wa • Gebruik van konkreet apparaat (bv.

geskryf. Elke dag word gekyk of daar tellers);

iemand is wat verjaar.

Maak ‘n boom met 12 takke wat die

• Getallelyne.

maande voorstel; die leerders plaas

hul name en verjaardae soos bo op

die takke.

1.2.4

Beskryf patrone wat waargeneem is.

- Maak ‘n sirkel wat in 12 seksies wat

die maande voorstel, verdeel is. Kleur

die seksies verskillend in. Die leerders

plaas hul name in die seksie wat die

maand waarin hulle gebore is, aandui.

- Gebruik ‘n gewone kalender en

vergroot dit. Die leerders skryf hul

name in die blokkie met hul

verjaardagdatum en hulle versier die

blokkie met hul verjaardag.

Integrasie met AS’e van ander Leerareas:

Aantekeninge

5

1.4.8 Skat, meet vergelyk en orden driedimensionele voorwerpe volgens nie-standaardmate:

• massa (bv. bakstene, sandsakke);

• volume/kapasiteit (bv. lepels, koppies);

• lengte (bv. handspan, treë).

Voorbeelde van aktiwiteite Integrasie met ander Wiskunde AS’e:

Aantekeninge

• Leer die woordeskat:

1.1.6

- massa: weeg, swaar/lig, balanseer; Orden, beskryf en vergelyk heelgetalle tot

- volume/kapasiteit: vol, leeg, hou; minstens 2-syfergetalle.

- lengte: lank/kort, hoog/laag, wyd/nou,

diep/vlak, dik/dun, ver/naby.

• Skat, meet en vergelyk 2 lengtes, massas,

volumes deur direkte vergelyking – brei uit

na meer as twee;

• Gebruik nie-gestandaardiseerde eenhede,

bv.

- massa: bakstene, sakkies met sand;

plastiese gewigte, houtblokkies;

- volume/kapasiteit: klein houertjies,

lepels, koppies;

- lengte; handspan, treë, strooitjies,

stukkies wol of tou.

• Gestandaardiseerde meeteenhede: soos

meetstokke en literbekers, stok in

eenhede afgemerk, eenvoudige

maatbande.

Integrasie met AS’e van ander Leerareas:

Aantekeninge

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!