Sanlam Liquid Sal jy graag jou gesin met 'n spesiale vakansie wil ...

Sanlam Liquid Sal jy graag jou gesin met 'n spesiale vakansie wil ... Sanlam Liquid Sal jy graag jou gesin met 'n spesiale vakansie wil ...

05.05.2013 Views

’n Oomblik vasgevang deur Karen Dick. Sanlam Liquid Sal jy graag jou gesin met ’n spesiale vakansie wil bederf? Sal jy graag jou eie huis of ’n nuwe motor wil besit? Sal jy graag jou drome wil bewaarheid? Jy kan. As jy vandag reeds daaraan begin werk. Hoop motiveer ons, inspireer ons tot nuwe hoogtes en hou ons gefokus op ons drome. Maar hoop is nutteloos as ons dit nie in dade omskep nie. Een uiters doeltreffende en maklike manier om te sorg dat jou hoop ’n werklikheid word, is om ’n Sanlam Liquid-rekening oop te maak. Wat is Sanlam Liquid? Verdienste van geldmarkrentekoerse en die gerief van daaglikse toegang tot jou geld is nou albei binne jou bereik. Met Sanlam Liquid kan jy jou geldmarkbelegging in die rekening van jou keuse bestuur terwyl jy die hoë rentekoerse van die Sanlam Beleggingsbestuur Geldmarkfonds (SMMF) verdien. Jy kan kies tussen die Sanlam Liquid Debietkaart en die Sanlam Liquid Spaarrekening, om by jou unieke behoeftes te pas. Sanlam Liquid Debietkaart Hierdie rekening word gebruik vir daaglikse transaksies, is gekoppel aan ’n VISA-debietkaart en bied boonop die voordeel van hoë rentekoerse omdat jou geld in die SMMF teen SMMF-koerse belê word. ’n Maandelikse fooi van R26.50 is op hierdie rekening van toepassing. Sanlam Liquid Spaarrekening As jy hierdie opsie kies, word jou geld ook in die SMMF belê en kry jy dus ook die voordeel van hoë rentekoerse. Namate jou saldo groei, daal jou jaarlikse diensfooi en styg die rente wat jy verdien. Daar is geen maandelikse fooi aan hierdie rekening verbonde nie en rekeninghouers kry ook nie ’n debietkaart nie. Watter een moet ek kies? Sanlam Liquid Debietkaart Hierdie rekening is ideaal vir spaar en transaksies via ’n debietkaart, die internet of ons Kontaksentrum. Dit sluit in kontantonttrekkings by OTM’s en betaalpunte, die skep van debietorders en geldoorplasings via die internet. Sanlam Liquid Spaarrekening Hierdie rekening is geskik vir spaar en beperkte transaksies via die internet of ons Kontaksentrum, en rekeninghouers kry nie ’n debietkaart nie. Wat kan ’n Sanlam Liquidrekening vir jou doen? Of jy nou ’n Sanlam Liquid Debietkaart of ’n Sanlam Liquid Spaarrekening kies, jy kan: • Voordeel trek uit hoë rentekoerse teen ’n lae risiko. • Toegang tot ’n mededingende, eenvoudige en deursigtige fooistruktuur kry. • Reël dat jou salaris direk in hierdie rekening inbetaal word. • Debiet- en aftrekorders byvoeg om die bestuur van jou rekening selfs nog makliker te maak. • Op die internet transakies doen, jou saldo en state nagaan, eenmalige betalings en betalings aan derde partye maak. • Voordeel trek uit die kundigheid van Sanlam se beleggingsbestuurspan wat die SMMF bestuur. Hoekom die SIM Geldmarkfonds? Wanneer jy ’n Sanlam Liquid-rekening oopmaak, word jou fondse in die SMMF belê, wat jou toegang gee tot hoër verdienste as wat jy op ’n gewone transaksie- of spaarrekening by die bank sal verdien. Jou beleggingsrisiko in die SMMF is laag want die onderliggende bates word wyd versprei. Geldmarkfondse is verder aan streng kollektiewe beleggingsbepalings onderhewig. Jy trek voordeel uit: Sanlam Liquid September 2011 • Hoër rentekoerse Al wissel die rente op ’n geldmarkfonds, bied dit oor die algemeen ’n beter opbrengs as ’n transaksie- of spaarrekening by die bank. • Lae risiko Die SMMF is onder streng beheer van die Registrateur van Kollektiewe Beleggingskemas ingevolge die Wet op Beheer van Kollektiewe Beleggingskemas. Verder voldoen die SMMF ook aan die regulasies soos voor- geskryf deur die Vereniging vir Spaar en Belegging SA (ASISA). 1

’n Oomblik vasgevang deur Karen Dick.

Sanlam Liquid

Sal jy graag jou gesin met

’n spesiale vakansie wil

bederf? Sal jy graag jou

eie huis of ’n nuwe motor

wil besit? Sal jy graag jou

drome wil bewaarheid?

Jy kan. As jy vandag reeds daaraan begin werk. Hoop

motiveer ons, inspireer ons tot nuwe hoogtes en hou ons

gefokus op ons drome. Maar hoop is nutteloos as ons dit

nie in dade omskep nie. Een uiters doeltreffende en maklike

manier om te sorg dat jou hoop ’n werklikheid word, is om

’n Sanlam Liquid-rekening oop te maak.

Wat is Sanlam Liquid?

Verdienste van geldmarkrentekoerse en die gerief van

daaglikse toegang tot jou geld is nou albei binne jou bereik.

Met Sanlam Liquid kan jy jou geldmarkbelegging in die

rekening van jou keuse bestuur terwyl jy die hoë rentekoerse

van die Sanlam Beleggingsbestuur Geldmarkfonds (SMMF)

verdien.

Jy kan kies tussen die Sanlam Liquid Debietkaart en die

Sanlam Liquid Spaarrekening, om by jou unieke behoeftes

te pas.

Sanlam Liquid Debietkaart

Hierdie rekening word gebruik vir daaglikse transaksies,

is gekoppel aan ’n VISA-debietkaart en bied boonop die

voordeel van hoë rentekoerse omdat jou geld in die SMMF

teen SMMF-koerse belê word. ’n Maandelikse fooi van

R26.50 is op hierdie rekening van toepassing.

Sanlam Liquid Spaarrekening

As jy hierdie opsie kies, word jou geld ook in die SMMF

belê en kry jy dus ook die voordeel van hoë rentekoerse.

Namate jou saldo groei, daal jou jaarlikse diensfooi en styg

die rente wat jy verdien. Daar is geen maandelikse fooi aan

hierdie rekening verbonde nie en rekeninghouers kry ook

nie ’n debietkaart nie.

Watter een moet ek kies?

Sanlam Liquid Debietkaart

Hierdie rekening is ideaal vir spaar en transaksies via ’n

debietkaart, die internet of ons Kontaksentrum. Dit sluit in

kontantonttrekkings by OTM’s en betaalpunte, die skep van

debietorders en geldoorplasings via die internet.

Sanlam Liquid Spaarrekening

Hierdie rekening is geskik vir spaar en beperkte transaksies

via die internet of ons Kontaksentrum, en rekeninghouers

kry nie ’n debietkaart nie.

Wat kan ’n Sanlam Liquidrekening

vir jou doen?

Of jy nou ’n Sanlam Liquid Debietkaart of ’n Sanlam Liquid

Spaarrekening kies, jy kan:

• Voordeel trek uit hoë rentekoerse teen ’n lae risiko.

• Toegang tot ’n mededingende, eenvoudige en

deursigtige fooistruktuur kry.

• Reël dat jou salaris direk in hierdie rekening inbetaal word.

• Debiet- en aftrekorders byvoeg om die bestuur van

jou rekening selfs nog makliker te maak.

• Op die internet transakies doen, jou saldo en

state nagaan, eenmalige betalings en betalings aan

derde partye maak.

• Voordeel trek uit die kundigheid van Sanlam se

beleggingsbestuurspan wat die SMMF bestuur.

Hoekom die

SIM Geldmarkfonds?

Wanneer jy ’n Sanlam Liquid-rekening oopmaak, word

jou fondse in die SMMF belê, wat jou toegang gee tot

hoër verdienste as wat jy op ’n gewone transaksie- of

spaarrekening by die bank sal verdien.

Jou beleggingsrisiko in die SMMF is laag want die

onderliggende bates word wyd versprei. Geldmarkfondse

is verder aan streng kollektiewe beleggingsbepalings

onderhewig.

Jy trek voordeel uit:

Sanlam Liquid September 2011

• Hoër rentekoerse

Al wissel die rente op ’n geldmarkfonds, bied dit oor

die algemeen ’n beter opbrengs as ’n transaksie- of

spaarrekening by die bank.

• Lae risiko

Die SMMF is onder streng beheer van die Registrateur

van Kollektiewe Beleggingskemas ingevolge die Wet op

Beheer van Kollektiewe Beleggingskemas. Verder

voldoen die SMMF ook aan die regulasies soos voor-

geskryf deur die Vereniging vir Spaar en Belegging SA

(ASISA).

1

Hoe open en bestuur ek ’n Sanlam Liquid-rekening?

Sanlam liquid debietKaart Sanlam liquid SPaarreKeninG

Ouderdomsperk Geen ouderdomsperk nie, maar as jy jonger as 18 is, moet jou ouer of wettige

voog namens jou teken.

Minimum rekeningsaldo R200.00 R5 000.00

Internet-transaksiefasiliteite en Gratis toegang tot die Sanlam Liquid internet-transaksiefasiliteite vir oorplasings.

aanlynbetalings

Debiet- en aftrekorders Kan op jou rekening aangebring word.

Debietkaart VISA-debietkaart uitgereik deur Bidvest

Bank Limited vir kontantonttrekkings

via OTM’e en betaalpunte en vir direkte

debietkaart-betalings by betaalpunte.

NVT

Daaglikse OTM-kontant- R2 000. Jy kan skriftelik aansoek NVT

onttrekkingslimiet doen om hierdie limiet tot R5 000.00

per dag te verhoog.

Daaglikse betaalpunt- R10 000. Hierdie limiet kan op NVT

aankooplimiet dieselfde manier verhoog word as

die OTM-kontantonttrekkingslimiet.

Aansoekprosedure – Sanlam Liquid moet jou oorspronklike aansoek ontvang. Indien jy ’n nuwe rekeninghouer is,

nuwe kliënte moet jy die nuwe aansoekvorm, wat jy by www.sanlamliquid.co.za kan aflaai, teken en vir

Sanlam Liquid stuur met ’n gewaarmerkte afskrif van jou strepieskode-identiteitsdokument

en bewys van jou woonadres (nie ouer as drie maande nie) vir FICA-voldoening.

Omskakelingsprosedure – Bestaande SIM-geldmarkkliënte kan ’n Sanlam Liquid-omskakelingsvorm teken of

bestaande kliënte dieselfde prosedure as nuwe kliënte volg. Laai die omskakelingsvorm af

by www.sanlamliquid.co.za, teken dit en stuur dit na Sanlam Liquid met ’n gewaarmerkte

afskrif van jou strepieskode-identiteitsdokument en bewys van jou woonadres

(nie ouer as drie maande nie) vir FICA-voldoening.

Kaartaflewering Die Sanlam Liquid-Debietkaart sal binne

7 werksdae na ontvangs van alle

geldige dokumentasie per koerier

aangestuur word.

NVT

Kontakbesonderhede vir aansoeke Faks aansoeke na 021 957 1012, stuur dit per e-pos na liquid@sanlam.co.za,

en omskakelings of pos dit na Sanlam Liquid, Posbus 1, Sanlamhof 7532.

Geld Kan OP drie maniere in ’n Sanlam liquid-reKeninG GedePOneer WOrd

Elektroniese oorplasing van fondse Naam van begunstigde: Sanlam Liquid-rekeninghouer

Rekeningnommer: Slegs jou eie Sanlam Liquid-rekeningnommer

Bidvest Bank Limited

Takkode: 462005

Kontant- of tjekdeposito’s Naam van rekening: Sanlam Liquid

Bank: ABSA

Rekeningnommer: 4066 968 076 (Sanlam Korporatiewe rekening)

Takkode: 632005

Verwysingsnommer: Slegs jou eie Sanlam Liquid-rekeningnommer

Debietorderbetaling Volledige besonderhede moet op die aansoekvorm verstrek word.

Sanlam Liquid September 2011

2

Diensfooie

Jy kry 100% deursigtigheid op die fooie wat jy betaal en sal

presies weet wat jy op transaksiefooie bestee!

Die diensfooi op die Sanlam Liquid Spaarrekening wissel

volgens die saldo in jou rekening. Namate jou saldo groei,

daal die diensfooi en styg die rente wat jy verdien. Die

jaarlikse diensfooi op die Sanlam Liquid Spaarrekening is

soos volg:

SaldO

R5 000 – R9 999

R10 000 – R19 999

R20 000 – R29 999

R30 000 – R49 999

>R50 000

JaarliKSe dienSFOOi

(SOnder btW)

3.5%

2.5%

1.5%

1%

0.5%

Kliënte met saldo’s van meer as R50 000 verdien tot 3%

meer rente per jaar as kliënte met ’n saldo van tussen

R5 000 en R49 999. Rente word bereken op ’n kliënt se

daaglikse saldo.

Sien die volgende tabel vir ’n volledige lys van ander fooie.

Kontakbesonderhede

Telefoon (deeloproep): 0860 liquid/0860 547 843

Telefoon (internasionaal): +27 21 916 2100

Faks (plaaslik): 021 957 1012

Faks (internasionaal): +27 21 957 1012

E-pos: liquid@sanlam.co.za

Posadres: Posbus 1, Sanlamhof 7532

Straatadres: Strandweg 2, Bellville 7530

Webadres: www.sanlamliquid.co.za

beSKrYWinG Sanlam liquid debiet- Sanlam liquid SPaar-

KaartFOOie (met btW) reKeninGFOOie (met btW)

Algemene fooie

Maandelikse fooi Sanlam Liquid Debietkaart R26.50 NVT

Staat (pos) R8.00 R8.00

Staat (e-pos) R3.00 R3.00

Staat (kyk aanlyn) GRATIS GRATIS

Kaartfooie

Eerste kaartuitreiking GRATIS NVT

Tweede kaartuitreiking R100.00 NVT

Verlore/gesteelde kaart of PIN R100.00 NVT

Onttrekkingsfooie:

Bidvest Bank OTM-onttrekking R3.50 vir eerste R100.00 en daarna

R0.90 per R100.00

NVT

Saswitch OTM-onttrekking R6.00 vir eerste R100.00 en daarna

R1.00 per R100.00

NVT

Deelnemende kleinhandelaar:

Kontantonttrekkings by betaalpunte

R3.00 NVT

Saswitch-saldonavraag R3.30 NVT

OTM-onttrekking geweier: onvoldoende fondse R4.50 NVT

OTM-onttrekking geweier: verkeerde PIN R3.00 NVT

OTM-onttrekking geweier: daaglikse

limiet oorskry

R4.00 NVT

Internasionale OTM-kontantonttrekking R40.00 NVT

Internasionale OTM-onttrekking geweier:

onvoldoende fondse

R40.00 NVT

Internasionale OTM-onttrekking geweier:

verkeerde PIN

R20.00 NVT

Internasionale OTM-saldonavraag R20.00 NVT

Sanlam Liquid September 2011

3

M3490 06/2011

beSKrYWinG Sanlam liquid debiet- Sanlam liquid SPaar-

KaartFOOie (met btW) reKeninGFOOie (met btW)

Depositofooie

ABSA-kontantdeposito oor die toonbank R4.00 + 0.5% van depositowaarde R4.00 + 0.5% van depositowaarde

Elektroniese deposito’s GRATIS GRATIS

Internet-bankfooie

Maandelikse internet-bankfooi GRATIS GRATIS

Internet-bankrekeningbetaling R3.50 R3.50

Internet-bankoordrag GRATIS – Liquid na Liquid GRATIS – Liquid na Liquid

Internet-bankkennisgewing: e-pos GRATIS GRATIS

Internet-bankkennisgewing: SMS R0.30 R0.30

Kontaksentrumfooie

Kontaksentrum-maandelikse fooi GRATIS GRATIS

Kontaksentrum-saldonavraag R6.00 R6.00

Kontaksentrum-derdepartybetalings R20.00 R20.00

Kontaksentrum-duplikaatstaat R8.00 R8.00

Betaalpuntfooie

Betaalpunt-aankoop R3.00 NVT

Betaalpunt-kontantonttrekking R3.00 NVT

Internasionale betaalpunt-transaksies R2.00 NVT

Internasionale betaalpunt-aankope R40.00 NVT

Internasionale betaalpunt-transaksies geweier R10.00 NVT

Ander fooie

Debietorder R5.25 R5.25

Aftrekorder R6.00 R6.00

Skep/skrap/wysig aftrekorder, debietorder Kontaksentrum – R20.00; Kontaksentrum – R20.00;

of betaling Internet – GRATIS Internet – GRATIS

Stop betaling R50.00 R50.00

Geweierde/onbetaalde item R6.50 R6.50

Geargiveerde staat R40.00 per staat R40.00 per staat

Sanlam Liquid September 2011

Belangrik:

Rente op die Debietkaartrekening word bereken ná inagneming van ’n jaarlikse diensfooi-aftrekking van 0.5% (BTW uitgesluit)

Alle fooie sluit BTW in en word jaarliks op 1 September hersien. Sanlam Liquid behou die reg voor om hierdie fooie te eniger tyd te wysig of nuwes in te stel. Ons sal

sodanige veranderings minstens 30 dae voordat dit in werking tree op Sanlam Liquid se webwerf, www.sanlamliquid.co.za, plaas.

www.sanlamliquid.co.za

’N GELISENSIEERDE VERSKAFFER VAN FINANSIËLE DIENSTE

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!