05.05.2013 Views

Vrae oor Artritis - bestgib.co.za

Vrae oor Artritis - bestgib.co.za

Vrae oor Artritis - bestgib.co.za

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Artritis

Die woord beteken letterlik gewrigsinflammasie(“arthr-“ beteken gewrig; “-itis”

beteken inflammasie), en verwys na meer as 100 verskillende siektes. Meeste vorme

van artritis is chronies (wat beteken dit kan ‘n leeftyd aanhou).

Een uit sewe persone het artritis: dit affekteer mense van alle ouderdomme, maar is

meer algemeen by ouer persone.

Artritis veroorsaak gewoonlik styfheid, pyn en moegheid. By sommige pasiënte is net

‘n paar gewrigte aangetas, en by ander kan die hele liggaam aangetas wees.

Simptome kan ook insluit: gewigsverlies, koors en swakheid.

Degeneratiewe gewrigssiekte (osteoartritis) is die mees algemene tipe van artritis, en

gewrigsinflammasie is nie ‘n prominente teken van hierdie toestand nie.

Pyn kan deur swelling, gewrigs-skade, spierstyfheid en spasma veroorsaak word.

Artritis kan alledaagse beweging bemoeilik en beperk.

Gewrigte met artritis kan kraak en maak geluide elke keer wat dit gebruik word.

Hierdie geluide ontstaan as gevolg van die “grofheid” van die gewrigsoppervlakte

omdat daar nie meer “gladde smering” is nie.

Artritis-pyn kan kom en gaan. Gewrigte kan styf voel en moeilik beweeg. Hierdie

pyn en styfheid kan meer intens wees sekere tye van die dag, of na die voltooiing van

sekere take. Sommige tipes artritis kan ook moegheid veroorsaak.

Artritis kom meer gereeld voor by mense wat oorgewig is. Veral vrouens dra ‘n

groter risiko wanneer hulle oorgewig is omdat dit die risiko vir jig ook verhoog. Dit

is belangrik om die regte gewig te handhaaf (veral as mens ouer word).

Gewrigsbeserings verhoog die risiko vir sekere soorte artritis. Sekere gene kan ook

oorgeërf word, wat ook die risiko vir artritis verhoog.

Oefening kan die pyn en moegheid van verskillense soorte artritis verminder.

Dit is belangrik om uit te vind of jy artritis het, en watter tipe dit is, omdat elke soort

verskillend behandel word.

Wanneer ‘n dokter vir die eerste keer besoek word oor artritis kan drie dinge verwag

word: die dokter sal vrae vra oor die simptome, ‘n ondersoek doen en toetse en xstrale

laat neem.

Artritis tas gewoonlik die areas in- en rondom die gewrigte aan. Gewrigte is die dele

van die liggaam waar bene bymekaar kom, soos bv. die knie. Die punte van die bene

word deur kraakbeen bedek, ‘n sponsirige materiaal wat as ‘n “skokbreker” optree om

bene te verhoed om teen mekaar te skuur. Die gewrig is omring deur ‘n kapsule – die

sinovium. Die sinovium se voering laat ‘n glibberige vloeistof vry wat die gewrigte

glad en maklik laat beweeg. Spiere en senings ondersteun die gewrigte en help met

beweging. Sekere tipe artritis kan ook ander dele van die liggaam aantas soos die vel

en interne organe.

Osteoartritis

Dit is die mees algemene vorm van artritis en word ook soms degeneratiewe artritis

genoem omdat dit kraakbeen en been vernietig. Die veroorsaak pyn en styfheid en tas

gewoonlik die vingers en gewig-draende gewrigte aan, insluitend die knieë, voete,

heupe en rug. Dit kom gewoonlik voor by mans en vroue ouer as 45. Behandeling

kan pynstillers en anti-inflammatoriese middels insluit, asook oefening, hitte of koue,

werwelbeskerming, beperkte inspanning, self-help metodes asook soms chirurgie.

Rumatoï

ede artritis

Dit ontstaan met ‘n fout in die liggaam se verdedigingsmeganisme of immuunstelsel

wat inflammasie of swelling in die gewrigsvoering veroorsaak en dan die kraakbeen

en been beskadig. Rumatoïede artritis affekteer soms dieselfde gewrigte aan beide

kante van die liggaam. Hande, gewrigte, voete, kniëe, enkels, skouers en elmboë kan

aangetas word.

Jig

Jig ontstaan wanneer die liggaam nie ontslae kan raak van uriensuur nie. Die

uriensuur veroorsaak kristalle in die gewrig wat erge pyn en swelling in die gewrigte

kan veroorsaak. Jig tas gewoonlik die groottoon, kniëe en polse aan. Meer mans as

vrouens kry jig.

Lae rugpyn ontstaan gewoonlik van ‘n besering of sekere soort artritis. Dit kan by

enige ouderdom mans of vrouens voorkom.

Bursitis en tendinitis ontstaan as gevolg van ‘n besering of die oorbruik van ‘n

gewrig. Bursitis tas ‘n klein sakkie aan wat help om spiere maklik te laat beweeg.

Tendinitis tas die senings aan wat die spiere aan die been vasmaak.

Om die regte behandeling te vind vat tyd. Behandeling vir artritis kan in verskeie

kategorieë verdeel word: medikasie, oefening, hitte/koue, inperking,

gewrigsbeskerming, chirurgie en self-help middels.

Anti-inflammatoriese middels verminder pyn en swelling. Die mees algemene neweeffek

van hierdie middels is ‘n maagprobleme.

Kortikosteroïedes word voorgeskryf om erge pyn en swelling te verminder. Dit word gewoonlik in

ingespuit of in pil vorm voorgeskryf. As gevolg van potensiële newe-effekte moet dit deur ‘n dokter

voorgeskryf asook gemonitor word.

Slaapmiddels kan ‘n dieper slaap meebring en ook spiere help ontspan.

Gereelde oefening is belangrik om beweging onafhanklik te behou. Oefening kan ook

pyn verminder, beweging vermeerder, moegheid verminder en help om beter te lyk en

voel.

Die gebruik van hitte en koue op spiere kan korttermyn pyn verligting meebring.

Soms word koue verkies, en soms hitte. Dit is belangrik om hitte en koue veilig te

gebruik. Moenie die behandling vir langer as 20 minute aaneen gebruik nie. Laat die

vel toe om na normale temperatuur terug te keer tussen aanwendings. Moenie hitte

gebruik saam met room of smeermiddels nie dit kan die vel brand.

Beperk jouself en spaar energie deur te wissel met periodes van rus en oefening.

Wissel swaar of herhalende take met maklike take af en verander take gereeld.

Beplan vir rusperiodes gedurende daaglikse aktiwiteite.

Beskerm die gewrigte deur dit te gebruik op ‘n manier wat uitermatige stress daarop

verminder. Dit sal ook daaglikse take vergemaklik.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!