05.05.2013 Views

Optimaliseer produksie met doeltreffende grondvogbestuur

Optimaliseer produksie met doeltreffende grondvogbestuur

Optimaliseer produksie met doeltreffende grondvogbestuur

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Hoofdirektoraat Landbou, Wes-Kaap,

het onlangs 'n grondvogbestuurprojek in

die Bolandstreek van stapel van stapel

gestuur om die dikwels oneffektiewe grondvogbestuurpraktyke

van vrugte-, wyn- en tafeldruifprodusente

reg te stel. Die fokus is op permanente

gewasse onder besproeiing.

Daar is gevind dat talle boere se besproeiingskedulering

nie gegrond is op plant- en grondbehoeftes

nie. Dit lei tot wanbenutting van water

aan die begin en aan die einde van die seisoen, en

te min water gedurende die middelste gedeelte

van die groeiseisoen. Die gevolg is swak plantprestasie,

swak kwaliteit, lae opbrengs en lae winste.

"Die regte hoeveelheid beskikbare vog in die

grond speel 'n baie belangrike rol in die kwantiteit

en kwaliteit van enige permanente gewas,"

verduidelik Neels de Jager van die Voorligtingskantoor

op Worcester. "Daarom word dit

toenemend belangrik dat enige produsent

deurlopend ingelig moet wees oor die stand van sy

grondvog oor die hele plaas. Omdat water 'n baie

belangrike noodsaaklike kommoditeit is, kan geen

boer meer bekostig om onverantwoordelik

daarmee te handel nie." Produsente word ook

deur die Waterwet genoop om hierdie noodsaak-

Klimaat 2

Klimaatvooruitsigte 3

Klimaatstatistiek 6

Gedetaileerde reënvalkaart 7

Akkerbou kontant en voergewasse 8

like bate oordeelkundig, ekonomies, doeltreffend

en verantwooordelik te gebruik.

Die winterreënstreek se kenmerkende koue,

nat winters en warm, droë somers noodsaak

produsente om hul grondvog dienooreenkomstig

te reguleer. "Die vogbehoeftes van hierdie

sensitiewe permanente gewasse neem toe deur

die verskillende groeistadia en vogspanning of 'n

oormaat vog in die grond kan nadelig wees vir die

ontwikkeling van die vrug," sê De Jager.

Die Hoofdirektoraat Landbou se vogbestuurprogram

rus op twee modelle, nl. die grondvogspanning

model wat deur die Tensiometer

bepaal word, en die grondvogpersentasie model

wat deur die Diviner 2000 gemeet word.

Die Tensiometer is 'n instrument wat permanent

in die grond geplaas word. Vir elke diepte (30cm,

60cm en/of 90cm) word aparte instrumente langs

mekaar geïnstalleer. Die instrumente meet dan die

grondvogspanning op gemelde dieptes. Produsente

word opgelei en kundig bygestaan met die plasing,

installeer en onderhoud van tensiometers. Die

hanteerders van die instrument, meestal die

plaaswerkers, neem dan deurlopend (verkieslik

elke dag) lesings van die grondvogspanning op elke

tensiometer en noteer dit op 'n vooraf opgestelde

vorm. Rekords word ook gehou van

wanneer en hoeveel besproei is. Uit hierdie

inligting kan die produsent met behulp van 'n

rekenaarprogram 'n grafiek saamstel oor

hoe die vogspanning op verskillende dieptes

toeneem tussen besproeiings en weer

afneem na 'n besproeiing. Die produsent

word ook kundig bygestaan met die

interpretasie van hierdie grafiek sodat hy

deurlopend die korrekte afleidings kan maak

van wanneer en hoeveel die volgende

besproeiing moet wees. Hierdie tegniek

word alreeds die afgelope 19 jaar by 584

suksesvolle produsente met 2026 meet-

Inhoud

Wes-Kaapse

Landboutoestande

'n Elsenburg projek

Jaargang 6 Nommer 4

September 2001

Optimaliseer produksie met

doeltreffende grondvogbestuur

deur Charlene Nieuwoudt, Kommunikasie Beampte, Elsenburg

Neels de Jager, Spesialis Landbouvoorligter

van die Voorligtingskantoor op Worcester,

by 'n Tensiometer. Hierdie instrument meet

die grondvogspanning.

punte intensief toegepas. Suksesvolle tensiometerhanteerders

word erken deur die toekenning van 'n

sertifikaat.

Volgens De Jager is hierdie model maklik en

goedkoop, maar laat tog die verantwoordelikheid

van deurlopende voglesings en interpretasies aan

die produsent self oor.

Die Diviner 2000 is 'n hoogs ontwikkelde

elektroniese instrument wat met behulp van 'n

sensor die persentasie vog in die grond op elke 10

cm diepte tot op 100 cm meet. Die lesings word

op 'n logger geregistreer en vandaar tuis op 'n

persoonlike rekenaar afgelaai.

Vooraf moet daar by elke meetpunt 'n geskikte

PVC pyp permanent in die grond geïnstalleer

word. Die Hoofdirektoraat Landbou op

Worcester se Tegnologie-oordragafdeling het

onlangs so 'n instrument bekom, waarmee nou 'n

grondvogbestuurdiens aan belangstellende besproeiingsboere

aangebied word. Lesings word

drie keer per week by elke blok/boord geneem.

Uit die grafieke op die rekenaar word kundige

waarnemings gemaak. Die produsent ontvang dan

weekliks riglyne oor wanneer en hoeveel besproei

behoort te word. Die afgelope seisoen is 31

produsente by 88 meetpunte met behulp van

hierdie elektroniese tegniek geadviseer.

"Anders as met die tensiometer, het die produsent

met hierdie diens geen verantwoordelikheid

vir die neem van lesings of die opstel van

grafieke nie," verduidelik hy. "Die produsent se

taak is bloot om die riglyne toe te pas."

"Die ideaal is dat deelnemende produsente na 'n

sekere tydperk so gemotiveerd en opgelei sal wees

dat hulle eie apparaat aanskaf en op hul eie oordeel

staatmaak," meen hy. "Deurlopende kundige

bystand sal egter steeds beskikbaar wees."

w Enige produsent wat belangstel in meer inligting

of wat aan hierdie projek wil deelneem kan vir

Neels de Jager by die plaaslike Voorligtingskantoor

op Worcester in verbinding tree by

e-pos: neelsdj@wcape.agric.za

telefoonnommer: (023) 342 2663

selnommer: 083 652 6613.

Tuinbou 9

Weidings 10

Vee 11

Kommentaar uit die streke 12

Stand van damme 12

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 2

Reënval

Klimaat

BOLAND September was oor die algemeen ook 'n baie goeie reënmaand. Meeste plekke het gemiddeld 20 tot 50%

meer reën as normaalweg gehad.

SWARTLAND Tot 66% meer reën bo die gemiddelde het voorgekom. Die verspreiding van reën was baie goed met min

afloop.

KLEIN-KAROO Dit het oor die grootste gedeelte van die streek gereën. Die meerderheid reënvalstasies in die Groot

Karoo het neerslae van 30-40 mm aangeteken met die hoogste reënval in Murraysburg, naamlik 125

mm. Die westelike deel van die Groot Karoo het egter aansienlik minder reën gekry. In die Klein

Karoo het die meeste stasies tussen 20 en 30 mm aangeteken met die hoogste neerslag van 58 mm

by Van Wyksdorp.

SUIDKUS Goeie reën wat gedurende Augustus geval het, is opgevolg met goeie neerslae in die meeste dele van

die streek.

NOORDWESTE In vergelyking met die langtermyn gemiddelde was die reënval vir September hierdie jaar bo-normaal en

ook meer as September laasjaar.

Temperatuur

BOLAND Weens die goeie reën was die maksimum temperature gemiddeld 1°C kouer as gewoonweg terwyl

die nagtemperture weer 0.5 - 1.5°C warmer was. Matige temperature het dus geheers met geen

noemens-waardige baie koue of warm dae of nagte nie.

Verdamping by Worcester Veldreserwe was 4.0 mm per dag (langtermyn gemiddelde 5.0 mm per

dag).

SWARTLAND Temperature was effens ondernormaal. Ryp het amper teen die einde van die maand voorgekom.

KLEIN-KAROO Die gemiddelde maksimum temperatuur vir Septemebr in Oudtshoorn was 21,5°C, wat een graad laer as

die langtermyn gemiddelde is. Die gemiddelde minimum temperatuur vir dieselfde maand was 6°C, wat

gelyk is aan die langtermyn gemiddelde.

Hoogste maksimum en laagste minimum temperatuur in die streek aangeteken was onderskeidelik by

Oudtshoorn (30°C) en Murraysburg (1°C).

Die relatiewe humiditeit was 73% en die totale verdamping vir die maand 129 mm, wat gelyk is aan die

langtermyn gemiddelde.

SUIDKUS Warm en koue dae en nagte het mekaar afgewissel.

NOORDWESTE Temperatuur oor die afgelope maand was oor die algemeen matig en periodes van ryp is nie

waargeneem nie. Relatief koel weer is afgewissel deur enkele dae met bergwinde waartydens

temperature redelik gestyg het.

Wind

BOLAND Die wind was oor die algemeen redelik normaal, met enkele gevalle waar die wind wel sterker of swakker

gewaai het.

SWARTLAND In September het die wind het gewissel van lig suid tot matig noordwes.

KLEIN-KAROO Heelwat wind het in September voorgekom en by tye is sterk winde ondervind.

SUIDKUS Matig, maar met ‘n aantal dae van sterk bergwinde in die oostelike deel van hierdie streek. Stormsterk

noordweste- en suidoostewinde wat dae duur het in Caledon-omgewing voorgekom.

NOORDWESTE Normale seisoenale winde het in September voorgekom.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 3

Klimaatsvooruitsigte

deur Johan van den Berg 1 , Enviro Vision, Bloemfontein

1. See-oppervlaktemperature

Die verwagting is steeds dat ‘n El Niño-verskynsel gaan ontwikkel maar waarskynlik teen die herfs van 2002 om volwassenheid te bereik in

die 2002/2003 seisoen. Aanduidings tans is neutrale see-oppervlaktemperature in die Ekwatoriale Stille Oseaan tot ongeveer April 2002.

2. Reënval gedurende periode 1-27 September 2001

2.1 Gemete reën

In Figuur 1 kan gesien word dat vir die periode 1-27 September 2001 daar reënvaltotale van tot meer as 140mm voorgekom het.

2.2 Reënval vir die periode 1-27 September 2001 relatief tot die normale of langtermyn gemiddelde

reënval vir die ooreenstemmende periode.

In Figuur 2 kan gesien word dat die grootste gedeelte van die Wes Kaap steeds bo-normale (groen) reën gekry het. Interessant is

dat daar enkele kolle is wat steeds ondernormale (rooi) reënval gekry het, veral die gebied rondom Heidelberg/Riversdal.

3. Vooruitsigte vir reën vir die volgende maande

Figure 3a-3f wys waarskynlikhede vir ten minste normale reënval. Hierdie waarskynlikhede is bereken vanaf historiese reënval

gegewens gegrond op soortgelyke toestande van see-oppervlaktemperature in die Stille Oseaan. Die verklaring is as volg: Bruin

gedeeltes dui swak waarskynlikhede om ten minste die mediaan (normale) reënval te kry (tussen 20 en 40% van soortgelyke maande

het die bo-normaal gereën), geel dui normale toestande aan of ‘n 40-60% kans vir ten minste normale reënval, groen ‘n bo-normale

kans met tussen 60% en 80% kans vir ten minste normale reënval.

1 Tel/faks: 051 436 5550, sel: 082 3744692 en e-pos: jvandenberg@xsinet.co.za

Figuur 1. Reënval (mm) vir die Wes-

Kaap vanaf 1-27 September 2001.

Figuur 2. Reënval vir 1-27

September 2001 relatief tot die

langtermyn.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 4

(Vervolg van vorige bladsy)

3. Vooruitsigte vir reën vir die volgende maande

In Figure 3a-3f word die waarskynlikhede vir ten minste normale

reënval verskaf. Hierdie waarskynlikhede is bereken vanaf

historiese reënvalgegewens gegrond op soortgelyke toestande

van die see-oppervlaktemperature in die Stille Oseaan. Die

verklaring is as volg: Bruin gedeeltes dui swak waarskynlikhede

om ten minste die mediaan (normale) reënval te kry (tussen 20

en 40% van soortgelyke maande het die bo-normaal gereën),

geel dui normale toestande aan of ‘n 40-60% kans vir ten minste

normale reënval, groen ‘n bo-normale kans met tussen 60% en

80% kans vir ten minste normale reënval.

3.1 Oktober 2001 (Figuur 3a):

Oorheersend normaal (geel) tot bo-normaal (groen en blou),

veral na die huidige droër gedeeltes van die Suid Kaap.

Figuur 3a Waarskynlikheid vir ten minste normale (mediaan)

reënval vir Oktober 2001 met bruin = ondernormaal, geel = normaal

en groen/blou is bo-normaal

3.2 November 2001 (Figuur 3b):

Oorheersend bo-normaal (groen en blou), gekonsentreerd na

die suidoostelike gedeeltes maar normaal (geel) na die weste.

Figuur 3b Waarskynlikheid vir ten minste normale (mediaan)

reënval vir November 2001 met bruin = ondernormaal, geel =

normaal en groen/blou is bo-normaal

3.3 Desember 2001 (Figuur 3c):

Ondernormaal (bruin) na die weste maar normaal (geel) tot

ietwat bo-normaal (groen/blou) na die ooste.

Klimaatsvooruitsigte

Figuur 3c Waarskynlikheid vir ten minste normale (mediaan)

reënval vir Desember 2001 met bruin = ondernormaal, geel =

normaal en groen/blou is bo-normaal

3.4 Januarie 2002 (Figuur 3d):

Normaal (geel) tot bo-normaal (groen/blou) maar ondernormaal

(bruin) na die Suidkaap.

Figuur 3d Waarskynlikheid vir ten minste normale (mediaan)

reënval met bruin = ondernormaal, geel = normaal en groen/blou is

bo-normaal.

3.5 Februarie 2002 (Figuur 3e):

Normaal (geel) tot ondernormaal (bruin) vir die grootste gedeelte

maar ietwat bonormaal (groen/blou) na die ooste.

Figuur 3e Waarskynlikheid vir ten minste normale (mediaan)

reënval vir Februarie 2002 met bruin = ondernormaal, geel =

normaal en groen/blou is bo-normaal.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 5

(Vervolg van vorige bladsy)

Klimaatsvooruitsigte

3.6 Maart 2001 (Figuur 3f):

Bo-normaal (groen/blou) na die noordweste en noordooste met die res van die provinsie normaal (geel).

3.7 Opsommend (reënval vooruitsigte)

Dit wil voorkom asof die Suidkaap ‘n baie goeie kans het vir reën in Oktober maar veral November en selfs Desember 2001. Verder

lyk dit ook asof die kanse verbeter het vir reën vir die oostelike gedeelte van die Weskaap maar verswak na die weste. Die

binneland toon veral goeie kanse vir reën in Oktober, November, Januarie en Maart.

4. Koue eenhede

Die koue eenhede (Richarson eenhede) vir die Fairview-weerstasie vir die periode 1 Junie 2001 tot Oktober 2001 is bereken en

vergelyk met die langtermyngemiddelde aantal koue eenhede vir dieselfde tydperk. Die totale aantal koue eenhede vir die periode 1

Junie tot Oktober 2001 is ongeveer 1% hoër meer as die langtermyngemiddelde (LTG) aantal eenhede vir die ooreenstemmende

tydperk. In Figuur 3 kan gesien word dat die kumulatiewe aantal koue eenhede gedurende die periode 1 Junie tot 1 Oktober 2001

(blou lyn) dus hoër was as die langtermyngemiddelde kumulatiewe aantal koue eenhede.

Kumulatiewe aantal koue eenhede (RI-eenhede)

800

700

600

500

400

300

200

100

0

-100

1 Jun

1 Jul

Werklik 2001

Langtermyngemiddeld

1 Aug

1 Sep

1 Okt

1 Nov

Figuur 3f Waarskynlikheid vir ten minste

normale (mediaan) reënval vir Maart 2002 met

bruin = ondernormaal, geel = normaal en

groen/blou is bo-normaal

CU2001CU

CULTGCUM

Figuur 3 Kumulatiewe aantal

koue eenhede vir Fairview vir die

periode 1 Junie tot 1 Oktober

2001 (blou lyn) en langtermyn

gemiddeld (LTG) (rooi lyn).

5. Verwagte RSA-mielie oes vir 2001/2002

Die aanduidings is dat ‘n oes van ongeveer 8.2 miljoen ton kan realiseer by ‘n oppervlakte van ongeveer 3 miljoen hektaar wat

beteken dat binnelandse verbruik bevredig kan word maar dat min potensiaal vir uitvoer bestaan.

6. Opsomming

Die reënvalvooruitsigte vir Oktober en veral November is baie goed vir die Suidkaap. Die binneland van die Weskaap toon ook

goeie kanse vir reën vir die meeste van die maande tot Maart met die uitsondering van Desember en Februarie.

Die aantal koue eenhede wat vanaf Junie tot Oktober 2001 voorgekom het, is meer as die langtermyn gemiddelde aantal eenhede

vir die ooreenstemmende tydperk.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 6

Klimaatstatistiek vir September 2001

Maandelikse reënval (mm) Maandelikse temperatuur (°C)

Totale reënval vanaf Januarie tot

September tussen hakies

Gemiddelde

Daaglikse

Maksimum

Gemiddelde

Daaglikse

Minimum

Plek Distrik 2001 2000 LTG 2001 2000 LTG 2001 2000 LTG

BOLAND

Elgin Strand 208 (1124) 191 (826) 91 (876) 17.4 18.1 18.3 8.3 7.0 7.1

Elsenburg Stellenbosch 120 (857) 87 (554) 55 (542) 19.5 18.7 19.2 9.5 8.3 8.2

Nederburg Paarl 92 (947) 94 (471) 67 (676) 19.9 19.5 20.8 10.3 9.0 9.8

Wolseley Tulbagh 77 (584) 81 (360) 50 (494) 18.9 18.8 20.2 9.1 7.3 8.6

Paardekloof Ceres 140 (933) 204 (727) 103 (893) 15.7 14.8 17.4 6.2 4.1 5.3

Aan-de-Doorns Worcester 34 (218) 16 (185) 20 (215) 19.9 20.3 21.1 9.6 7.5 8.1

Goudini Worcester 81 (617) 49 (388) 55 (540) 20.6 20.7 21.2 9.3 7.2 8.7

Robertson Robertson 24 (193) 18 (216) 19 (224) 29.9 22.9 21.9 10.4 7.2 8.2

SWARTLAND

Langgewens Proefplaas Moorreesburg 49 (453) 69 (256) 37 (346) 19.5 19.1 20.2 10.0 9.0 9.2

Porterville Porterville 75 (506) 90 (390) 45 (448) 20.1 19.6 21.3 9.6 7.9 8.2

Afgunst Piketberg 28 (285) 25 (149) 23 (223) 22.1 22.8 23.3 9.4 7.7 7.2

Piketberg Piketberg 43 (273) 35 (200) 23 (245) 20.5 19.9 21.8 9.3 7.5 7.9

Koperfontein Hopefield 40 (427) 52 (206) 32 (268) 20.5 20.2 21.6 9.0 6.6 7.7

Philadelphia Malmesbury 57 (586) 70 (299) 34 (338) 19.9 19.7 20.3 9.2 6.8 7.4

KLEIN-KAROO

Oudtshoorn Proefplaas * Oudtshoorn 11 (56) 28 (218) 16 (175) 21.5 23.2 22.9 6.0 4.2 6.8

Joubertina Joubertina 34 (332) 14 (231) 36 (365) 21.1 21.4 21.0 7.3 5.8 7.0

Weltevrede Barrydale 48 (198) 10 (134) 26 (277) 21.3 21.8 22.2 7.4 4.8 5.5

Beaufort-Wes Beaufort-Wes 38 (220) 8 (315) 13 (182)

Laingsburg Laingsburg 0 (54) 0 (87) 6 (88)

Nie beskikbaar nie

Rouxpos Laingsburg 11 (107) 3 (144) 13 (151) 22.0 21.1 22.7 9.9 8.8 9.2

Goudmyn Barrydale 19 (153) 8 (161) 18 (231) 21.4 21.8 22.5 9.0 7.1 8.1

SUIDKUS

Outeniqua Proefplaas George 45 (520) 27 (489) 57 (511) 19.6 19.9 19.0 9.5 8.4 8.4

Riversdal Riversdal 27 (272) 27 (293) 36 (329) 21.5 22.1 21.1 9.6 7.3 8.4

Voorstekop * Heidelberg 20 (184) 38 (466) 27 (352) 19.3 19.8 21.0 10.4 8.2 9.1

Protem Bredasdorp 51 (279) 26 (390) 32 (314) 18.6 19.4 19.3 9.3 8.3 8.9

Jonaskraal Bredasdorp 43 (234) 55 (374) 29 (308) 19.7 19.7 20.1 8.6 6.9 7.0

Serjeantsrivier Caledon 60 (398) 56 (394) 42 (432) 18.3 18.9 19.1 8.7 7.4 7.9

Dunghye Park Caledon 37 (331) 61 (314) 42 (417) 19.1 19.1 19.7 9.1 7.1 8.0

NOORDWESTE

Nortier Proefplaas Clanwilliam 23 (283) 23 (141) 19 (189) 19.1 19.2 19.9 10.0 9.1 9.0

Stagmanskop Citrusdal 30 (466) 58 (288) 49 (430) 17.1 16.6 19.3 9.0 8.3 9.5

Klawer Vanrhynsdorp 17 (162) 10 (75) 12 (118) 22.4 23.0 24.3 11.4 10.9 11.1

Lutzville Vredendal 36 (271) 15 (156) 20 (182) 22.5 23.2 23.9 10.3 8.8 9.2

Augsburg LdbGim Clanwilliam 28 (248) 21 (132) 20 (194) 22.5 23.0 24.5 9.2 7.1 7.8

* Data Ontbreek vanaf 21ste by Oudtshoorn en 24ste by Voorstekop tot die einde van die maand.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 7

Bitterfontein

# Vredendal

# #Y Nortier Proefplaas#

# Clanwilliam

Leeu Gamka

# Vredenburg # # Piketberg

Laingsburg

Prince Albert #

#Y Langgewens # Proefplaas #

Malmesbury # #

Ladismith

# Oudtshoorn

# # # Wellington # # #Y

Worcester

Worcester #

# Veldreserwe

#Y

# Montagu

#Y Elsenburg

Stellenbosch # # #

# # #Y

Swellendam

# #Y Tygerhoek Proefplaas

Riversdale

# # Mosselbaai

# Caledon

Statistieke/Statistics (mm)

Maksimum/Maximum

Gemiddelde/Average

Std.Afwyking/Deviation

Mediaan/Median

Aantal/Number of:

Geen Reën/No Rain

Waarnemings/Observations

A t l a n t i e s e O s e a a n

A t l a n t i c O c e a n

219

50

39

42

7

203

Gedetaileerde Reënvalkaart

Langtermyn gemiddelde reënval vir September

Average longterm rainfall for September

I n d i e s e O s e a a n

I n d i a n O c e a n

N

A t l a n t i e s e O s e a a n

A t l a n t i c O c e a n

Beaufort-Wes

Oudtshoorn Proefplaas

Uniondale

Outeniqua Proefplaas

George #

# Knysna# Plettenbergbaai

R e ë n v a l/ R a i n f a l l

Geen Reën / No Rain

1 - 10 mm

10 - 25 mm

25- 50 mm

50 - 75 mm

75 - 100 mm

> 100 mm

Murraysburg

Langtermyn gemiddelde reënval vir Oktober

Average longterm rainfall for October

I n d i e s e O s e a a n

I n d i a n O c e a n

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 8

Akkerbou Kontantgewasse

Koring

SWARTLAND Potensiaal van koring wissel van effe bo normaal in die hoër reënvalgebiede (weens nat toestande) tot

heelwat bonormaal in die Moorreesburg-omgewing. In die Rooikaroogebied kan ‘n normale oes verwag

word. Baie witare kom voor weens vrotpootjies, veral op gelyk swak gedreineerde gronde, asook waar

koring na koring gesaai is.

KLEIN KAROO Geen koringoes word verwag.

SUIDKUS Die koring wat die droogte oorleef het, vertoon goed veral in Caledon en Bredasdorp. Stand is egter in

sekere dele nie na wense nie. Koring begin ryp word. Blaarroes kom op ‘n beperkte skaal in die

Caledon-omgewing voor, terwyl enkele gevalle van stamroes ook waargeneem is.

NOORDWESTE Die gesaaides wissel aansienlik ten opsigte van die plantgroeistadia. Sommige grane is nog jonk, terwyl

ander goed in die aar is. Produsente in die algemeen verwag 'n bogemiddelde oes.

Gars

SWARTLAND Geen gars is vir mout gesaai nie.

Hawer

SUIDKUS Soos vir koring. SSG 532 se blare is op verskeie plekke in die Caledon-omgewing deur netvlek (Pyrenophera

teres) vernietig.

KLEIN KAROO In die winterreëngebied van die Groot Karoo groei plante aktief alhoewel min reën in September ontvang is.

Canola

SUIDKUS Soos koring het plante herstel na beweiding en die goeie reën. Baie kultivars het roes opgedoen.

SWARTLAND Baie goeie en bo-normale oeste word verwag.

Hawer

SUIDKUS Weens die droogte wissel die stand van canola van kol-kol tot digte stande. In Caledon is canola in volle

blom en in sommige dele van Swellendam word al platgesny.

Akkerbou Voergewasse

SWARTLAND Waar teen kroonroes gespruit is, kan baie goeie oeste verwag word, andersins kan ‘n normale oes

verwag word. Heelwat versuipkolle het voorgekom.

KLEIN KAROO In die Klein Karoo is dit slegs besproeide hawer wat goed groei. In die winterreëngebied van die Groot

Karoo produseer hawer redelik nieteenstaande onvoldoende opvolgreën in September.

Gars

SUIDKUS In die sentrale deel van die streek is hawer reeds afgewei en in Caledon vind die laaste beweidings nou plaas.

SWARTLAND

Triticale

SWARTLAND Potensiaal lyk goed.

Voergarsaanplantings lyk goed. Boere plant hoofsaaklik vir eie gebruik.

SUIDKUS Slegs in Caledon gesaai en dit word bewei.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 9

Akkerbou Voergewasse

Lupiene

SWARTLAND Lupienaanplantings lyk goed, maar sommige plekke het Fusarium skade veroorsaak weens nattigheid.

Witroes het gelukkig eers later ontwikkel.

Ander

SUIDKUS Geen of weinig gesaai weens droogte. In Caledon-omgewing het Antraknose die Albus-tipes swaar getref.

SWARTLAND Fababoontjies: Aanplantings lyk goed. Plante is ‘n bietjie kort met min massa. Heelwat “choclate-spot”

het voorgekom.

KLEIN KAROO Lusern: Goeie produksie word van lusern verkry.

Steenvrugte

Tuinbou

BOLAND Pruime: Pioneer lyk wisselend. Party blokke het 10% set gehad, ander behoort normale oes te hê. Op die einde

behoort die oes minder te wees as laasjaar. Sapphire lyk of daar ’n baie lae set persentasie was in die

Stellenbosch, Paarl en Wellington omgewing. In Robertson- lyk dit egter beter. Sungold en Laetitia lyk na ’n

normale oes. Blomweer was goed. Perskes/Nektariens: Vroeë variteite het goed geset, later soorte lyk normaal.

SWARTLAND Begin blom.

KLEIN-KAROO

Kernvrugte

Bome bot goed en die vooruitsigte lyk goed in die gebiede waar voldoende besproeiingswater beskikbaar

is. Kommer bestaan egter ten opsigte van die watervoorraad in groot gebiede van die vrugte

produserende streke.

LANGKLOOF: Perskes, pruime en appelkose bot en blom oor die algemeen goed en toon goeie

oespotensiaal.

SUIDKUS Blomuitdun op laat kultivars vorder goed en vroeë kultivars behoort vanaf 25 Oktober oesgereed te wees.

BOLAND Pere: As gevolg van die goeie winterkoue is die blomseisoen by Forelle, Packams, Braeburns en vroeë

Bon Chretiens baie goed en nie uitgerek nie (vertraagde bot afwesig). Produsente is skrikkerig vir hael

en ryp aangesien boorde op ’n sensitiewe stadium is. Markvooruitsigte lyk baie goed, veral aan die hand

van skade in Europa in terme van ryp en hael. Laasgenoemde het ’n 9% afname in volumes meegebring.

SWARTLAND Begin blom.

KLEIN-KAROO LANGKLOOF: Na die toedien van rusbrekende middels, verloop knopontwikkeling, bot en blom redelik

normaal. Oesvooruitsigte is goed.

Koejawels

SUIDKUS Spuitprogramme in die weste van die streek is agter weens aanhoudende reën.

SWARTLAND Klaar geoes.

Sitrus

BOLAND Valencias is uitgevoer. Dit was ’n redelike goeie oes. Reën het oesproses heelwat vertraag. Volume het

verlore gegaan as gevolg van reën. Vrugte het hoër suurinhoud weens koue. Laaste hoë groot volumes

suurlemoene is in September uitgevoer.

SWARTLAND Daar is nog sowat drie weke paktyd oor vir Valencias. Kwaliteit, interne en uiterlike gehalte is goed. Daar

word op die oomblik hoofsaaklik uitgevoer na die Ooste, VSA en Kanada.

SUIDKUS Oes is afgehandel.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 10

Tuinbou

Sitrus (vervolg)

NOORDWESTE Die reën het hul oesproses gekniehalter met gevolg: verpakking is vertraag en dit veroorsaak 'n

probleem, omdat die Europese gemeenskap invoerheffings op vrugte hef wat na week 38 gepak word wat

dan verlaagte inkomste vir prosusente beteken. Dus is hulle gedruk om vrugte te lewer voor week 38.

Hulle wag hoofsaaklik vir Valensias om in te kom. Die vrugte lyk goed en die interne gehalte is ook goed.

Wingerde en druiwe

BOLAND Weens die baie reën het grondvoorbereidingspraktyke plek-plek agter geraak, en sal die plant van nuwe

wingerde in sommige gevalle later geskied as beplan. Die wingerde bot almal mooi en die somer aktiwiteite

het in aanvang geneem. Bespuitings van die wingerde kry groot aandag, en veral onkruiddoders en

voorkomende witroes- en donsskimmelmiddels is toegedien. Die afgelope relatief warm en bedompige

toestande in die Boland kan veroorsaak dat donsskimmel plek-plek kop uitsteek. Waar kultivars dit toelaat

het suierwerk aan die wingerde ook begin, en sal dit gedurende Oktober prioriteitwerk wees.

SWARTLAND

Groente

Produsente is besig met suier, siektebeheer en onkruidbeheer. Dekgewasse wat doodgespuit is word

ingewerk. Baie eweredige bot is gekry as gevolg van Julie en Augustus se koue.

SWARTLAND Uitgeplante uie groei goed. Die meeste aartappels is klaar geplant. Laatroes druk is gelukkig laag as

gevolg van hitte. Blaarmyner is steeds ‘n probleem, maar onder beheer. Droëland aartappels in die

Hopefield omgewing word uitgehaal, maar die opbrengste is laer as normaal..

KLEIN-KAROO Vooruitsigte vir goeie oeste bestaan huidig, maar die uitslag van die oes is van goeie bestuiwing afhanklik.

SUIDKUS Alle Brasicas (koolgewasse) word gesaai en geoes. Blomkool word deurlopend geoes. Geen siektes

teenwoordig. Brocolli word weekliks gesaai en deurlopend geoes. Goeie oeste word verkry. Geen

noemenswaardige siektes en plae. Romanesco se oesseisoen het einde September afgesluit. Brusselse

spruite word deurlopend gesaai en geoes – oesopbrengs in die George omgewing is onder verwagting.

“White blister” (‘n swam) kom in die Swellendam-omgewing op sommige koolgewasse voor.

NOORDWESTE Aartappels: As gevolg van aanhoudende reëns die afgelope tyd is die bemarking vir aartappels agter.

Die Noord-Kaap maak klaar met hul oes in die komende week en Wes-Vrystaat sal nog so vier weke

neem voordat hul klaar sal wees.

Natuurlike weiveld

Weidings

SWARTLAND Veld se toestand is goed; veral waar dit gebrand is was die herstel baie goed.

KLEIN-KAROO Weiveld in die Klein-Karoo is redelik. Die grootste gedeelte van die Groot Karoo is goed behalwe dele in

die weste waar kritieke droë toestande in die gebied van Merweville ondervind word.

SUIDKUS Het heelwat verbeter na Augustus en September reëns. Weiveld in die oostelike deel van die streek is

goed, terwyl verbetering nog besig is om plaas te vind in die omgewings van Riversdal en Swellendam.

NOORDWESTE Die weiding is in 'n goeie toestand as gevolg van die goeie reën wat gedurende die winter geval het. Die

veld is wel besig om op die oomblik ryp te word.

Droëland weidings

SWARTLAND Medic land groei baie goed en sommige boere maak hooi van die oortollige droë materiaal.

KLEIN-KAROO In die winterreëngebied van die Groot Karoo is toestande goed. In die droëland saaigebiede van die

Klein-Karoo is toestande egter swakker.

SUIDKUS Vertoon goed en is volop in George. In Mosselbaai spruit soetkweek en lusern goed, maar kort nou

opvolgreën vir gemoedsrus. Lusern in Swellendam en Caledon het begin spruit wat toestande aansienlik

verbeter. In Caledon sal klawers eers in Oktober ‘n bydrae tot voervloei maak.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 11

Weidings

Besproeide weidings

SWARTLAND Kikoejoeweidings begin nou lewe kry.

KLEIN-KAROO Besproeide weiding produseer goed.

SUIDKUS Raaigras- en klawerweiding is in baie goeie toestand in George.

Mosselbaai en Caledon en redelik tot goed in Riversdal- en Swellendam omgewing wyke.

Langs die Langeberge word hawer en triticale ook deur melkbeeste benut. Sterk winde bemoeilik

besproeiing van tyd tot tyd.

Stoppellande

SWARTLAND Meeste oulande is doodgespruit.

Kleinvee

SWARTLAND Kondisie uitstekend.

Vee

KLEIN-KAROO Toestand van kleinvee in die Klein-Karoo het effens verbeter, maar weiding bly steeds skaars. In die

grootste gedeelte van die Groot Karoo is die toestand van vee oor die algemeen goed. In die droeër

westelike gebiede moet lammeroeie egter byvoeding ontvang om produksie te handhaaf.

Ongediertes bly steeds ‘n probleem en enkele gevalle van gifplantvrektes (witstorm) het voorgekom.

Brandsiek aan die weste kant van Beaufort-Wes word tans bestry. Peestersiekte kom algemeen by

ramme voor.

SUIDKUS Kondisie het baie verbeter na reëns. Lentelammers lyk goed weens beskikbaarheid van lusernweiding.

Wurms gee las in die Caledon-omgewing.

NOORDWESTE Weens die goeie toestand van natuurlike weiding is die kleinvee in goeie kondisie en die meeste

produsente het 'n goeie bemarkingseisoen beleef.

Suiwel- en Vleisbeeste

SWARTLAND SUIWELBEESTE: Goeie kondisie.

VLEISBEESTE: Kondisie uitstekend. Enkele vrektes het voorgekom op baie suiwer stande van medics.

KLEIN-KAROO SUIWELBEESTE: Produksie is normaal.

VLEISBEESTE: Produksie is redelik tot goed.

Volstruise

SUIDKUS SUIWELBEESTE: Kondisie is oor die algemeen goed, maar in die Swellendam- en Riversdal omgewing

wissel kondisie van gemiddeld tot goed. Goeie produksie word vanaf aangeplante

weidings verkry en produsente is tevrede met melkpryse.

VLEISBEESTE: Kondisie is goed of verbeter vinnig.

SWARTLAND Volstruispryse begin weer daal.

KLEIN-KAROO Wyfies het goed begin lê en die uitkompersentasie is goed. Vrektes onder kuikens word wel ondervind,

maar oor die algemeen is die oorlewing goed.

SUIDKUS Kondisie verbeter vinnig in die Riversdal en Swellendam wyke weens lusern wat beskikbaar raak, maar

mielies word nog aanvullend gevoer. Elders in die streek is kondisie goed.

Wes-Kaapse Landboutoestande September 2001 Bladsy 12

Kommentaar uit die streke

Reaksie op huidige situasie, landbouneigings en op ministeriële aankondigings of uitsprake

SWARTLAND Koringpryse styg redelik en is nou al by R1100 per ton weens die daling in die rand.

SUIDKUS Boere is nie optimisties oor die akkerbousituasie nie en is na herhaaldelike droogtes huiwerig vir die saai

van kontantgewasse. Voorstelle aangaande nuwe of alternatiewe gewasse word met skeptisisme

ontvang. Boere wat in beter tye skuld gemaak het deur die aankoop van grond en benodigdhede se

posisie is kommerwekkend. Hulle het probleme met kapitaal- en rentedelging en sommige het ook nie

meer produksiekapitaal beskikbaar nie.

KLEIN KAROO By sekere uiekultivars word tans ‘n oorproduksie ondervind en produsente wat op kleinskaal in die Groot

Karoo produseer kan in gedrang kom. Indien hierdie inkomste sou wegval sal hierdie bepaalde

produsente nadelig getref raak, omdat inkomste van saad beduidend by hierdie kategorie boere is.

Volstruisprodusente se kontantvloeiposisie het verswak weens die afwaartse aanpassing van die

voorskotprys. Vleispryse is nog goed, maar die prys van leer is onder druk.

Dam Distrik

Stand van damme

Netto volle

voorraad

vermoë

(milj. kub.

meter

Stand van damme as

persentasie van netto

volle voorraad vermoë

soos op

24 September

water) 2001 2000

Brandvlei Worcester 284 73 58

Buffelsjags Swellendam 5,2 100+ 100+

Clanwilliam Clanwilliam 124 100+ 99

Duiwenhoks Heidelberg 6,3 100+ 78

Eikenhof Caledon 24,5 100+ 100+

Elandskloof Caledon 11 100+ 100+

Floriskraal Laingsburg 50,3 49 85

Gamkapoort Prince Albert 41,6 53 100

Hartbeeskuil Mosselbaai 6,97 16 11

Kammanassie Oudtshoorn 35,9 16 17

Korentepoort Riversdal 8,2 94 94

Kwaggaskloof Worcester 174 71 55

Lakenvlei Ceres 10 100+ 88

Miertjieskraal Ladismith 1,5 20 5

Misverstand Moorreesburg 3,7 100+ 100+

Oukloof Beaufort-Wes 4,2 2 46

Prinsrivier Ladismith 2,3 0 36

Roode Elsberg Worcester 7,7 100+ 98

Steenbras (benede) Strand 33,9 98 92

Steenbras (bo) Strand 31,8 100+ 100+

Stompdrift Oudtshoorn 55,3 17 77

Theewaterskloof Caledon 480 100+ 99

Voëlvlei Tulbagh 163 100 74

Wemmershoek Paarl 58,7 100+ 79

Wolwedans Mosselbaai 25,1 100+ 99

KORINGPRODUSENTE

Wil u weet wat weekliks in die

koringmark gebeur,

en beter koringpryse behaal?

Skryf nou in, dit is gratis!

E-pos of skakel Wessel Lemmer by wessell@wcape.agric.za of tel. (021) 808 5193

Kommentaar

BOLAND en SWARTLAND

Damme is gemiddeld 10% voller as verlede jaar. Die

meeste plaasdamme is vol en sommige loop oor.

Beskibaarheid van water vir veesuiping:

Goed 100%.

KLEIN-KAROO

Die besproeiingsituasie regdeur die streek met

betrekking tot opgaardamme, wek steeds kommer.

Die Stompdriftdam se laaste beurt is beskikbaar

gestel en die dam is slegs 17 % vol. Slegs die

Floriskraal- en Gamkapoort damme het nog

beduidende hoeveelhede water. Toestande in dele

van die Klein-Karoo waar water aangery is, het

verbeter.

Beskikbaarheid van water vir veesuiping:

Goed 70%, Redelik 25%, Swak 5%. In sekere

gedeeltes van die Klein-Karoo word steeds water

vir vee aangery.

SUIDKUS

Riviere loop sterk en stand van damme is goed.

Beskibaarheid van water vir veesuiping:

Goed 100%.

NOORDWESTE

Die Bulshoek Dam is 101% vol. Gedurende die

laaste week van September was daar by die

Clanwilliam Dam en Bulshoek Dam elk 'n sluis oop

van 0.6m.

Beskibaarheid van water vir veesuiping:

Redelik 50%, Swak 50%.

Die Wes-Kaapse Landboutoestande word

saamgestel en uitgegee deur die

Afdeling Hulpbronbenutting

Dept. Ekonomiese Sake, Landbou

en Toerisme: Tak Landbou.

Privaatsak X1, Elsenburg, 7607

Navrae: Henk Cerfonteyn

Tel: (021) 808-5084

Faks: (021) 808-5185

E-pos henkc@wcape.agric.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!