4. Waarskynlikheid : Boomdiagramme Voorbeelde: - AdMaths

4. Waarskynlikheid : Boomdiagramme Voorbeelde: - AdMaths 4. Waarskynlikheid : Boomdiagramme Voorbeelde: - AdMaths

admaths.co.za
from admaths.co.za More from this publisher
05.05.2013 Views

5. ‘n Sak bevat vier rooi lekkers, ses blou lekkers en drie groen lekkers. ‘n Lekker word daaruit gehaal, nie teruggesit nie en dan word nog ‘n lekker uitgehaal. 5.1 Skets ‘n boomdiagram om dit voor te stel. 5.2 Gebruik die boomdiagram om die waarskynlikheid te bepaal dat jy die volgende sal uithaal… 5.2.1 ‘n blou lekker met die eerste uithaalslag 5.2.2 ‘n rooi lekker en dan ‘n groen lekker 5.2.3 twee lekkers van dieselfde kleur 5.2.4 twee lekkers van verskillende kleure 6. Beskou drie opeenvolgende rugby wedstryde waar ‘n muntstuk opgeskiet word om die loting te bepaal. Wat is die waarskynlikheid dat die kaptein die loot sal wen… 6.1 elke keer? 6.2 net een keer? 6.3 ten minste een keer? Mr V 4/16/2011 6

5. ‘n Sak bevat vier rooi lekkers, ses blou lekkers en drie groen lekkers. ‘n

Lekker word daaruit gehaal, nie teruggesit nie en dan word nog ‘n lekker

uitgehaal.

5.1 Skets ‘n boomdiagram om dit voor te stel.

5.2 Gebruik die boomdiagram om die waarskynlikheid te bepaal dat jy die

volgende sal uithaal…

5.2.1 ‘n blou lekker met die eerste uithaalslag

5.2.2 ‘n rooi lekker en dan ‘n groen lekker

5.2.3 twee lekkers van dieselfde kleur

5.2.4 twee lekkers van verskillende kleure

6. Beskou drie opeenvolgende rugby wedstryde waar ‘n muntstuk opgeskiet

word om die loting te bepaal. Wat is die waarskynlikheid dat die kaptein die

loot sal wen…

6.1 elke keer?

6.2 net een keer?

6.3 ten minste een keer?

Mr V 4/16/2011

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!