Loffienuus 3.pdf - Gelofte Skool

Loffienuus 3.pdf - Gelofte Skool Loffienuus 3.pdf - Gelofte Skool

gelofte.co.za
from gelofte.co.za More from this publisher
04.05.2013 Views

3 Loffienuus 18 Februarie 2009 b) Let asseblief daarop dat die primêre dogters nie toegelaat word om die lang swart kouse en die sweetpakbaadjie saam met die nuwe skoolrok te dra nie. Indien dit koud is, kan hulle die skoolsweetpak dra soos voorgeskryf in die skoolreëls. 3. SPORTBEPALINGS Weens die langnaweek aan die einde van April, verskuif die sekondêre rugbybepalings wat sou plaasvind op Saterdag, 2 Mei na Woensdag, 29 April. Die volgende sekondêre bepalings word bygevoeg: 14 Maart Rugby (1ste en 2de span) Greytown Weg 21 Maart Rugby, hokkie, netbal (Slegs eerstespanne) Harrismith Weg 28 Maart Rugby (Alle spanne) Eshowe Tuis 4. MOEDERS WAT OMGEE GEBEDSGROEP In 2007 het ‘n paar mammas van Gelofte (onder die vleuel van “Mothers who care prayer group”) op Vrydae bymekaar gekom om vir Gelofte en Kokkewiet te bid. Na navrae het ons besluit om elke dag vir ons kinders, ouers en onderwysers te bid. Ons wil hiermee graag alle belangstellendes nooi om by ons in te skakel. Ons gaan selfs ons kinders leer woord bid, en leer om positiewe insprake in sy eie lewe te maak. Hoër- en laerskool leerders is almal welkom op Vrydae. Die tye vir die onderskeie dae van die week is soos volg: Maandae Cynthia Edwards 084 618 2507 13:00 tot 14:00 Dinsdae LCB Hendriks 072 178 6114 13:00 tot 14:00 Woensdae Annemarie Cornelius 072 999 7898 11:00 tot 12:00 Donderdae Sandri Kruger 082 579 4792 13:00 tot 14:00 Vrydae Gerda van Bemmelen 082 560 7619 14:00 tot 15:00 Ons kom op die pawiljoen bymekaar (Woensdae bid ons by Kokkewiet). Daar is ook gebedsbokse beskikbaar by Kokkewiet en Gelofte. Gooi asseblief jul gebedsversoek in met of sonder ‘n naam. 5. OU SKOOLDRAG Ons verneem graag of daar ouers is wat nog van die ou primêre skoolrokke het en bereid is om dit aan die skool te skenk. Ons is veral op soek na rokke wat graad 7 dogters sal pas. Indien u kan help kan u bloot die rokke by die ontvangskantoor inhandig. 6. PRESTEERDERS Baie geluk aan Rochelle Coetzee wat ‘n goue medalje verower het in hoogspring by ‘n onlangse atletiekbyeenkoms met die pragtige punt van 906 op die ABSA tabel. Sy beklee tans die 10de posisie in Suid-Afrika. Baie geluk aan die volgende persone wat die Midmar myl geswem het: Mnr Werner Schütz, James Müller, Thys van Lingen, Charl van Lingen, Pieter Hougaard, Olga Hougaard, Ingrid Roloff, Liesa Brand, Marga Roloff, Celine Gouws.

3 Loffienuus 18 Februarie 2009 7. TEATERSTUK: “ASHTON & ANDREA ONTDEK VERDRAAGSAAMHEID” Op Woensdag 1 April 2009 word die skool deur ‘n professionele teatergroep besoek met ‘n produksie wat die konsep “verdraagsaamheid” van nader bekyk. Ons is vertroud met die groep en glo dat hulle, soos in die verlede, met kleurvolle kostuums, hope vol humor, musiek en dialoog, leerlinge end-uit sal boei. Die boodskap wat oorgedra word is: Ons hoef nie noodwendig van alles en almal om ons te hou nie, maar kan mekaar verdra en vredevol in wedersydse respek saamleef. Die koste vir die vertoning is R10,00 per leerder. Ons hoop van harte dat u hierdie projek sal ondersteun aangesien ons glo dat dit fokus op ‘n belangrike lewensvaardigheid. Gelde is betaalbaar voor 1 April 2009. 8. OP ‘N LIGTER TRANT – SÊ DIT DUIDELIK Mense vergeet soms dat woorde inhoud en betekenis het en hulle vind dit uiters moeilik om ‘n ervaring in duidelik verstaanbare woorde oor te dra. Veral mense wat onder emosionele druk is, vind dit moeilik om inligting op ‘n helder en verstaanbare wyse deur te gee. Die volgende voorbeelde is geneem uit werklike briewe aan versekeringsmaatskappye, deur mense wat hulle gewaarwordinge wou opsom: * Ek het ‘n man omgery. Hy het erken dat dit sy skuld was, want hy is al vantevore omgery. * Ek dink geen een van die voertuie kan die skuld kry nie, maar as albei skuld moet kry, is dit die ander een. * Toe ek by die huis kom, het ek by die verkeerde huis ingedraai en teen ‘n boom gebots wat nie in my tuin is nie. * ‘n Voetganger het my getref en onder die motor ingegaan. * Ek het gedink die syvenster is af, maar dit was op, soos ek agtergekom het toe ek my kop daardeur steek. 9. VERJAARDAE Baie geluk aan die volgende Loffies wat binne die volgende week verjaar. Ons vertrou dat julle heerlik bederf sal word en bid vir julle baie seën toe vir die nuwe lewensjaar. Michael Coetzee, Maartin Herbst, Johan Kriek, Gavin Langley, Karel van der Walt, Carel Goosen, Daniel van Huizen, Westley Meiring, Megan Erasmus, Danielle van der Bank, Nachelle Deysel, Veronique Joubert, Marco Barnard, Lynette Moolman, Tanya Spangenberg, Inge Britz, Raymond Cronjé, Martin Vorster, Patrick Strydom, Melissa Venter, Steven Blignaut, Monique du Preez, Lluwellyn Gelbert, Martin Leamy, Sheldon van Greunen, Daniel van Schoor, Danique Harris.

3 Loffienuus 18 Februarie 2009

b) Let asseblief daarop dat die primêre dogters nie toegelaat word om die lang

swart kouse en die sweetpakbaadjie saam met die nuwe skoolrok te dra nie.

Indien dit koud is, kan hulle die skoolsweetpak dra soos voorgeskryf in die

skoolreëls.

3. SPORTBEPALINGS

Weens die langnaweek aan die einde van April, verskuif die sekondêre

rugbybepalings wat sou plaasvind op Saterdag, 2 Mei na Woensdag, 29 April.

Die volgende sekondêre bepalings word bygevoeg:

14 Maart Rugby (1ste en 2de span) Greytown Weg

21 Maart Rugby, hokkie, netbal (Slegs eerstespanne) Harrismith Weg

28 Maart Rugby (Alle spanne) Eshowe Tuis

4. MOEDERS WAT OMGEE GEBEDSGROEP

In 2007 het ‘n paar mammas van Gelofte (onder die vleuel van “Mothers who care

prayer group”) op Vrydae bymekaar gekom om vir Gelofte en Kokkewiet te bid. Na

navrae het ons besluit om elke dag vir ons kinders, ouers en onderwysers te bid.

Ons wil hiermee graag alle belangstellendes nooi om by ons in te skakel. Ons gaan

selfs ons kinders leer woord bid, en leer om positiewe insprake in sy eie lewe te

maak. Hoër- en laerskool leerders is almal welkom op Vrydae. Die tye vir die

onderskeie dae van die week is soos volg:

Maandae Cynthia Edwards 084 618 2507 13:00 tot 14:00

Dinsdae LCB Hendriks 072 178 6114 13:00 tot 14:00

Woensdae Annemarie Cornelius 072 999 7898 11:00 tot 12:00

Donderdae Sandri Kruger 082 579 4792 13:00 tot 14:00

Vrydae Gerda van Bemmelen 082 560 7619 14:00 tot 15:00

Ons kom op die pawiljoen bymekaar (Woensdae bid ons by Kokkewiet). Daar is ook

gebedsbokse beskikbaar by Kokkewiet en Gelofte. Gooi asseblief jul gebedsversoek

in met of sonder ‘n naam.

5. OU SKOOLDRAG

Ons verneem graag of daar ouers is wat nog van die ou primêre skoolrokke het en

bereid is om dit aan die skool te skenk. Ons is veral op soek na rokke wat graad 7

dogters sal pas. Indien u kan help kan u bloot die rokke by die ontvangskantoor

inhandig.

6. PRESTEERDERS

Baie geluk aan Rochelle Coetzee wat ‘n goue medalje verower het in hoogspring by

‘n onlangse atletiekbyeenkoms met die pragtige punt van 906 op die ABSA tabel. Sy

beklee tans die 10de posisie in Suid-Afrika.

Baie geluk aan die volgende persone wat die Midmar myl geswem het: Mnr Werner

Schütz, James Müller, Thys van Lingen, Charl van Lingen, Pieter Hougaard, Olga

Hougaard, Ingrid Roloff, Liesa Brand, Marga Roloff, Celine Gouws.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!