3_1_Netwerke
3_1_Netwerke
3_1_Netwerke
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Bespaar geld

Module 3.1 Netwerke

Wat is ’n netwerk?

As twee of meer rekenaars/toestelle

aanmekaar gekoppel is , het ons ’n

‘netwerk’

Om drukkers, aftasters en ander

toestelle en lêers te deel.

Redes vir netwerke

Deel apparatuur

Toerusting kan deur

gebruikers van netwerk

gedeel word

Oorsig

• Wat is ’n netwerk?

• Redes vir netwerke

• Voordele van netwerke

• Komponente van ’n netwerk

• Tipes netwerke

• Kliënt-bediener vs. eweknie netwerke

• Toegangsbeheer in netwerke

Redes vir netwerke

Vinnige, effektiewe kommunikasie

• Maak kommunikasie tussen

gebruikers moontlik

• Deel van hulpbronne soos

inligting, apparatuur en

programmatuur

Redes vir netwerke

Data-sentralisasie

• Data word sentraal gestoor vir makliker

toegang

• Behou data-integriteit

• Rugsteun kan vanaf ’n sentrale punt

gedoen word

1
Redes vir netwerke

Lêeroordrag

Die lêers op ’n CD kan d.m.v. die netwerk gekopieer word.

Redes vir netwerke

Beter kontrole en sekuriteit

Nadele van netwerke

• Benodig ’n netwerk-administrateur

Benodig ’n hoë vlak van sekuriteit om inligting

vertroulik te hou

Skadelike programmatuur kan vinnig versprei

As daar ’n probleem in die netwerk ontstaan,

het gebruikers nie toegang tot hul data nie

en kan hulle ook nie drukstukke maak nie.

As die bediener faal, kan baie data verloor

word

Redes vir netwerke

Ontspanning

LAN Partytjies

Redes vir netwerke

In ’n netwerk kan gebruikers

toegang tot hul inligting kry

vanaf enige rekenaar in die

netwerk.

Internet-bankdienste

Buigsame toegang

Komponente van ’n netwerk

2
• Apparatuur

– Rekenaars en

ander toestelle

– Netwerk

koppelvlak-kaart

(Network Interface

Controller – NIC)

– Switch

Komponente van ’n netwerk

Switches

Optiese

veselkabel

Tekortkominge van

kommunikasiemedia

• Seinverswakking

• EMI

• Afluistering

• Gekruisde lyne

Lokale Area Netwerke

Tipes netwerke

Wye Area Netwerke

Komponente van ’n netwerk

• Kommunikasie media

– Gekabelde

• UTP

• Optiese vesel

– Kabelloos

• Netwerkbedryfsprogrammatuur

Vergelyk swakhede van UTP en optiese veselkabels

UTP Optiese vesel;

Seinverswakking UTP is vatbaar vir sein-

Optiese veselkabels is baie minder

verswakking en daarom is die geneig tot seinverswakking as UTP. Dit

maksimum lengte van ’n kabel wat kan data oor lang afstande, gemeet in

gebruik kan word sonder om die

sein te versterk, 100 m

kilometers, oordra.

Afluistering UTP is sensitief vir meeluistering,

maar die feit dat die kabel gedraai

is, help wel om hierdie sensitiwiteit

teë te werk.

Elektromagnetiese

interferensie

• WLAN

• Intranet

• Extranet

Tekortkominge van

kommunikasiemedia

UTP is sensitief vir EMI, maar die

feit dat die kabel gedraai is ,help

wel om hierdie sensitiwiteit teë te

werk.

Tipes netwerke

Optiese veselkabels is immuun teen

meeluistering. As die sein onderskep

word, word die ligstraal ook

onderbreek en dui dit dadelik aan dat

iemand afluister.

Optiese veselkabels word nie deur

elektromagnetiese steuring of deur

kragfluktuasies geaffekteer nie. Hulle

kan op plekke soos fabrieke en

olieraffinaderye, waar magnetiese

velde kommunikasie kan affekteer,

gebruik word.

3
Aktiwiteit Aktiwiteit Activity

Activity 1

1

Geskrewe

Geskrewe Written

Written

• Die bediener

bestuur

netwerkhulpbronne

• Dit word gebruik vir

groot netwerke

• Hoë vlak van

sekuriteit

Kliënt-bediener LAN

Eweknie Kliënt-bediener

Alle rekenaars is eweknieë (gelyk) en ’n Rekenaar in die netwerk is óf ’n kliënt,

verrig dieselfde kommunikasiefunksies. óf ’n bediener.

’n Bediener word benodig. ’n Bediener word benodig.

Al die rekenaars moet van ’n hoë

standaard wees.

Meer geskik vir ’n groot aantal

rekenaars.

Moet deur ’n persoon met hoë tegniese

vaardighede, soos ’n netwerkingenieur,

geïnstalleer word

Die res van die rekenaars in die netwerk

hoef nie noodwendig groot skyfkapasiteit

en kragtige verwerkers te hê nie.

Meer geskik vir ’n groot aantal

rekenaars.

Moet deur ’n persoon met hoë tegniese

vaardighede, soos ’n netwerkingenieur,

geïnstalleer word

Werkverrigting kan soms stadig wees. Vinniger werkverrigting.

Kliënt-bediener vs. Eweknie

Kliënte

Kliënte is rekenaars (PC’s of werkstasies) wat

netwerkhulpbronne gebruik, maar nie voorsien nie. Hulle

maak staat op bedienerrekenaars om hulpbronne soos

lêers en die druk daarvan, te verskaf.

Bedieners

Bedieners is rekenaars wat slegs netwerkhulpbronne

verskaf. Dit is kragtige rekenaars met groot hardeskywe en

word nie as gewone rekenaars gebruik nie.

Eweknieë

Eweknieë is rekenaars wat netwerkhulpbronne verskaf en

gebruik.

• Netwerkhulpbronne

word tussen die

rekenaars gedeel

• Baie klein netwerk, of

tuisnetwerk

• Deel van drukkers,

Internet toegang en

lêers

Eweknie LAN

Toegangsbeheer tot ’n netwerk

• Netwerk sekuriteit verwys na reëls wat

die sekuriteit van ’n netwerk verseker,

deur ongemagtigde toegang en misbruik

van die netwerk te voorkom.

• Gebruikernaam en wagwoord word

gebruik vir toegangsbeheer tot netwerk.

• Sekuriteit en vertroulikheid van data is

belangrik.

4
Voorbeeld van regte by lêergidse

Hoe weet jy dat jy aan ’n netwerk

gekoppel is?

Aktiwiteit Aktiwiteit Activity Activity 2

2

Reëls vir goeie wagwoorde

• Ten minste 8 karakters lank.

• Gebruik ’n mengsel van hoof- en kleinletters, syfers en

spesiale karakters.

• Moenie jou naam, jou kêrel of meisie of troeteldier se

naam, of enige iets anders wat mens maklik by jou kan

raai, gebruik nie.

• Verander jou wagwoord elke twee maande.

• Wagwoorde moet nie ’n patroon vorm, soos asdf nie.

• Wees kreatief!

• ’n Voorbeeld van ’n goeie, veilige wagwoord is:

q&F1oP%*>41z

Hoe weet jy dat jy aan ’n netwerk

gekoppel is?

Ekstra (logiese / gedeelde) aandrywers is sigbaar. • Daar is ander rekenaars

in ‘My Network Places’.

• Toegang tot toestelle

soos drukkers wat nie

direk aan die rekenaar

gekoppel is nie.

• Netwerk aktiwiteit word

in die ‘system tray’

aangedui.

Geskrewe Geskrewe Geskrewe Geskrewe Geskrewe Geskrewe Geskrewe Written

Written

Woordelys

Kliënte

‘Fat clients’

Netwerk

Eweknieë

Kliëntbediener

netwerk

Internet of

proxybediener

NIC

Eweknie

netwerk

E-pos

bedieners

Ekstranet

Intranet LAN

Netwerkbedryfstelsel

Drukker

bediener

Netwerk

sekuriteit

Bediener

Switch ‘Thin clients’ WAN WLAN

5