04.05.2013 Views

What is SAHRC Afr

What is SAHRC Afr

What is SAHRC Afr

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Hoe kan die SAKMR jou help?

Die SAKMR is daar om in te lig, raad te gee en jou

te help om jou regte te beskerm.

Vir meer inligting en opleiding oor menseregte,

kontak ons Nasionale Sentrum vir Menseregte en

Opleiding (NSMO)

(011) 484 8300 uitbr 2118/2084

Indien jy voel jou menseregte is geskend, kontak

ons Departement Regsdienste wat jou bewerings

sal ondersoek

(011) 484 8300 uitbr 2048/2044/2038

Vir inligting oor toegang tot sosio-ekonomiese

regte (behuising, water, grond, welsyn, omgewing,

voedsel, onderwys en gesondheidsorg) en indien

jy enige navrae het oor jou reg op toegang

tot inligting (WBTI) of jou reg op gelykheid

(WBGVOD) kontak ons Departement Navorsing

en Dokumentasie

(011) 484 8300 uitbr 2006/2016

Jy mag ons by ons hoofkantoor of enigeen

van die provinsiale kantore kontak.

Kontak ons

Gauteng (Hoofkantoor)

Prinses van Wallis-terras 29

Hoek van York- en St. Andrewstraat,

Parktown, JOHANNESBURG

(011) 484 8300

Faks: (011) 484 7149

KwaZulu-Natal

Eerste Verdieping, Victoria-dyk 136, DURBAN

/Faks: (031) 304 7323/4/5

Limpopo

Eerste Verdieping, Kantoor 102, Biblioteektuinplein,

Hoek van Schoeman- en Groblerstraat,

POLOKWANE

(015) 291 3500 • Faks: (015) 291 3505

Mpumalanga

4de vloer, Carltexgebou, Bellstraat 32,

NELSPRUIT

(013) 752 5870/8292/5890

Faks: (013) 752 6890

Noord-Kaap

Mark en Scottweg 45, Ancorley-gebou, UPINGTON

(054) 332 3993/4 • Faks: (054) 332 7750

Oos-Kaap

Suite 22, 7de Verdieping, Allied-gebou, Govan

Mbekilaan, PORT ELIZABETH

(041) 582 2611/4094 • Faks: (041) 582

2204

Vrystaat

1ste Verdieping, TAB-gebou, East Burgerstraat 50,

BLOEMFONTEIN

(051) 447 1130 • Faks: (051) 447 1128

Wes-Kaap

7de Verdieping, ABSA-gebou, Adderleystraat,

KAAPSTAD

(021) 426 2277 • Faks: (021) 426 2875

Webwerf: www.sahrc.org.za

E-pos: info@sahrc.org.za

AFRIKAANS

Wat is die

Suid-Afrikaanse

Kommissie vir

Mensregte?

Ken jou regte

Aanvaar u verantwoordelikheid

Wat is menseregte?

Menseregte is

basiese regte

wat elkeen het,

bloot omdat

hulle mense is.

Menseregte is die hoeksteen van ons demokrasie.

Ons Grondwet en al ons wette is gebaseer op

menseregte. Hierdie regte word gelys in die Handves

van Menseregte, Hoofstuk 2 van die Suid-Afrikaanse

Grondwet, die hoogste wet in ons land.

Die Grondwet is aanvaar om die verdelings van

die verlede te herstel en om ‘n gemeenskap te

skep wat gebaseer is op demokratiese waardes,

gemeenskapsgeregtigheid en grondliggende

menseregte.

Die Grondwet erken die waardigheid en die regte

van elke mens. Dit maak nie saak wie jy in Suid-

Afrika is nie, jy is geregtig op regverdige en gelyke

behandeling.

Die Handves van Menseregte

- Gelykheid

- Menswaardigheid

- Lewe

- Vryheid en veiligheid van persoon

- Verbied slawerny en enige vorm van

dwangarbeid

- Privaatheid

- Vryheid van geloof, oortuiging en mening

- Vryheid van spraak

- Samekoms, betoging, staakwagoptrede en

petisionering

- Vryheid van assosiasie

- Politieke regte

- Burgerskap

- Vryheid van beweging en verblyf

- Vryheid t.o.v. handel, loopbaan en professie

- Arbeidsverhoudinge

- Omgewing

- Eiendom

- Behuising

- Gesondheidsorg, voedsel, water en veiligheid

- Kinders

- Opvoeding

- Taal en kultuur

- Kulturele, religieuse en taalkundige

gemeenskappe

- Toegang tot inligting

- Regverdige administratiewe optrede

- Toegang tot howe

- Beskerm die regte van mense wat in hegtenis

geneem, aangehou en aangekla word.

Wat is die skending van menseregte?

As iemand jou regte ignoreer of misken, word dit

skending van daardie regte genoem.

Missie van die SAKMR

Die SAKMR is die nasionale instelling wat toegewyd

is daaraan om respek vir, handhawing van en

beskerming van menseregte vir elkeen, sonder vrees

of begunstiging, te bevorder.

Die SAKMR is

onafhanklik. Dit maak

seker dat almal,

insluitende die staat,

menseregte handhaaf.

Wat is die taak van die SAKMR?

Dit bevorder respek vir menseregte en

‘n kultuur van menseregte

Dit beskerm menseregte

Dit monitor menseregte in die Republiek.

Wat doen die SAKMR?

Ontwikkel ‘n bewustheid van menseregte in Suid-

Afrika

Ondersoek klagtes oor die skending van

menseregte

Monitor ernstige klagte van mense regte skendings

sowel as hulle vordering in die howe

Monitor en doen jaarliks verslag aan die Parlement

oor die Staat se vordering met die verskaffing van

sosio-ekonomiese regte aan alle Suid-Afrikaners

Bedryf werksessies, opleidingsprogramme, openbare

opvoeding en uitreikveldtogte na die gemeenskap,

seminare, praatjies en voorleggings

Ontwikkel en versprei materiaal en publikasies

Integreer menseregte met onderwys op alle

vlakke

Monitor en steun die toepassing van die Wet op

die Bevordering van Toegang tot Inligting (WBTI)

en die Wet op die Bevordering van Gelykheid en

die Voorkoming van Onregverdige Diskriminasie

(WBGVOD)

Monitor die ontwikkeling van nuwe wetgewing in

samewerking met die Parlement

Monitor die media om tred te hou met sake rakende

menseregte

Loods openbare ondersoeke na wydverspreide

skending van menseregte.

Die Grondwet, die wet

en die SAKMR sê julle

moet hierdie gebou

toeganklik maak vir

gestremdes.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!