verbruikerstudies riglyne vir graad 12 praktiese assesseringstaak ...
verbruikerstudies riglyne vir graad 12 praktiese assesseringstaak ... verbruikerstudies riglyne vir graad 12 praktiese assesseringstaak ...
Verbruikerstudies 6 DoE/PAT 2009 NSS TAAK 3 (KWARTAAL 3) Praktiese eksamen A Beplanning: Tyd: 30 minute 1 Bestudeer die resepte wat deur die onderwyser verskaf is en beplan die produksie daarvan. Gebruik BYLAAG B wat aangeheg is as formaat. Maak ʼn lys van die bestanddele en toerusting wat vereis word vir die produksie van die twee resepte wat jy gaan benodig. Lys slegs dit wat nie by jou werkstasie is nie. 2 Beplan ʼn tydskedule/volgorde van werk wat aandui dat daar gelyktydig aan albei resepte gewerk word/geïntegreerde tydskedule. Dui gaarmaakmetodes en gaarmaaktye kortliks aan. 15 Totaal 25 Punte B Produksie: Tyd: 2 uur Berei die produkte, gebruik die resepte wat verskaf word, terwyl die volgende vaardighede gedemonstreer word: Punte 1 Versamel van bestanddele en apparaat 5 2 Veilige en korrekte gebruik van toerusting, insluitend meetapparaat en gebruik van stoof 10 3 Resepinterpretasie, voorbereiding- en gaarmaakmetodes (10 punte vir elke resep) 20 4 Handhaaf higiëniese standaarde: Hantering van voedsel en toerusting, skottelgoed 5 was, vadoeke, werkoppervlakke, vullisverwydering 5 Persoonlike voorkoms 5 6 Doeltreffende gebruik van tyd/korrekte volgorde van werk 10 7 Gedrag 5 C Evaluering: Tyd: 30 minute Evalueer produkte Punte 7 Produk 1: Voorkoms, smaak en tekstuur 10 Produk 2: Voorkoms, smaak en tekstuur 10 Totaal 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 10
Verbruikerstudies 1 DoE/PAT 2009 NSS VERBRUIKERSTUDIES PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK VOEDSELPRODUKSIE-OPSIE GRAAD 12 2009 ASSESSERINGSINSTRUMENTE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
- Page 1 and 2: VERBRUIKERSTUDIES RIGLYNE VIR GRAAD
- Page 3 and 4: Verbruikerstudies 3 DoE/PAT 2009 NS
- Page 5 and 6: Verbruikerstudies 5 DoE/PAT 2009 NS
- Page 7 and 8: Verbruikerstudies 7 DoE/PAT 2009 NS
- Page 9 and 10: Verbruikerstudies 1 DoE/PAT 2009 NS
- Page 11 and 12: Verbruikerstudies 3 DoE/PAT 2009 NS
- Page 13: Verbruikerstudies 5 DoE/PAT 2009 NS
- Page 17 and 18: Verbruikerstudies 3 DoE/PAT 2009 NS
- Page 19 and 20: Verbruikerstudies 5 DoE/PAT 2009 NS
- Page 21 and 22: Verbruikerstudies 2 DoE/PAT 2009 NS
- Page 23 and 24: Verbruikerstudies 4 DoE/PAT 2009 NS
- Page 25: Verbruikerstudies 6 DoE/PAT 2009 NS
Verbruikerstudies 6 DoE/PAT 2009

NSS

TAAK 3 (KWARTAAL 3)

Praktiese eksamen

A Beplanning: Tyd: 30 minute

1

Bestudeer die resepte wat deur die onderwyser verskaf is en beplan die

produksie daarvan. Gebruik BYLAAG B wat aangeheg is as formaat.

Maak ʼn lys van die bestanddele en toerusting wat vereis word vir die produksie van

die twee resepte wat jy gaan benodig. Lys slegs dit wat nie by jou werkstasie is nie.

2 Beplan ʼn tydskedule/volgorde van werk wat aandui dat daar gelyktydig aan albei

resepte gewerk word/geïntegreerde tydskedule. Dui gaarmaakmetodes en

gaarmaaktye kortliks aan.

15

Totaal 25

Punte

B Produksie: Tyd: 2 uur

Berei die produkte, gebruik die resepte wat verskaf word, terwyl die volgende

vaardighede gedemonstreer word:

Punte

1 Versamel van bestanddele en apparaat 5

2 Veilige en korrekte gebruik van toerusting, insluitend meetapparaat en gebruik van

stoof

10

3 Resepinterpretasie, voorbereiding- en gaarmaakmetodes (10 punte vir elke resep) 20

4 Handhaaf higiëniese standaarde: Hantering van voedsel en toerusting, skottelgoed 5

was, vadoeke, werkoppervlakke, vullisverwydering

5 Persoonlike voorkoms 5

6 Doeltreffende gebruik van tyd/korrekte volgorde van werk 10

7 Gedrag 5

C Evaluering: Tyd: 30 minute

Evalueer produkte Punte

7 Produk 1: Voorkoms, smaak en tekstuur 10

Produk 2: Voorkoms, smaak en tekstuur 10

Totaal 80

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

10