04.05.2013 Views

4 Wilde diere, wildtuin, dieretuin Doelstellings

4 Wilde diere, wildtuin, dieretuin Doelstellings

4 Wilde diere, wildtuin, dieretuin Doelstellings

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Raai-raai

Kyk na die prentjies op die volgende bladsy. Lees

hierdie raaisels. Oor watter dier gaan elke raaisel?

Skryf die regte nommer in elke blokkie.

Met al vier kloutjies

bymekaar spring ek

van hier tot wie

weet waar!

Almal maak altyd voor my klaar,

maar voet vir voet kom ek tog

daar.

Ek is trots op my

nuwe klere, my

spikkelbont vere.

Die beste blaartjies

kan ek kry, want

my lang nek kom

hoog by.

Ek is die

dierekoning,

die bosveld is

my woning.

Die ou reus

het ‘n doring

op sy neus.

Met my twee lang

bene en my nek

wen ek elke keer die

eerste plek.

Skryf nee of ja langs hierdie vrae:

Trek ‘n skilpad sy kop in sy dop as hy bang is? _________

Het ‘n renoster drie horings op sy neus? ___________

Kan ‘n volstruis seer skop? ___________

Is ‘n tarentaal baie groot? ___________

Het ‘n springbok vlerke? ___________

Eet ‘n leeu vleis? ___________

Eet ‘n kameelperd ander diere? ___________

springbok

1

skilpad

5

2

6

3

kameelperd

volstruis tarentaal

renoster

4

7

leeu

Skryf self

Vul die regte woorde in:

Dit is ‘n ______ aap

Dit is ‘n _______

Dit is ‘n _______

Kyk sy ________!

bok

slang

leeu

sebra

bok

stert

nek

Kyk sy ________! nek

poot

Maak ‘n spaarvarkie en ‘n bord met ‘n

gesig

‘n Spaarvarkie

Maak bymekaar:

‘n leë joghurt-kartonhouer (spoel eers uit

met water)

2 kleure emaljeverf

‘n verfkwas

stywe, gekleurde papier (ore)

‘n potlood

‘n skêr

gom

‘n kwas vir die gom

Wat jy moet doen:

1. Verf die kartonhouer met een kleur

emaljeverf.

2. Teken twee ore op die stywe papier en

knip dit uit.*

3. Plak die ore vas.*

4. Gebruik die tweede kleur en verf vir

die

varkie ‘n gesig.

Bord met ‘n gesig

Maak bymekaar:

1 papierbord (kop)

waterverf

‘n verfkwas

2 koeldrankdoppies of knope (oë)

1 kurkprop, ‘n stukkie wol of tou, of 1

doppie van ‘n karton-eierhouer (neus)

dik wol of tou (mond)

stywe, gekleurde papier (ore)

‘n potlood

‘n skêr

‘n paar stukkies wol of tou (hare)

gom

‘n kwas vir die gom

Wat jy moet doen:

1. Verf die papierbord.

2. Plak bogenoemde materiaal op die

papierbord vas om ‘n gesig te vorm.

3. Teken twee ore op die stywe papier.*

4. Knip die ore uit en plak dit vas.*

5. Sny ‘n gleuf in die houer soos op die

skets aangedui.*

6. Lekker spaar!

*Hulpverlening:

Help die kleuter met stappe 2, 3 en 5.

5. Knip die wol of tou in stukke en plak

dit

op die papierbord vas om hare voor te

stel.

*Hulpverlening:

Help die kleuter met stappe 3 en 4 indien

nodig.

Maak dieremaskers

Verbeel jou jy is ‘n groot, mollige beer! Plak

ligbruin papier op dun karton. Teken die buitelyne

van ‘n beer se kop om ‘n papierpatroon te maak.

Plak die patroon op die karton en knip dit uit.

Sny twee gate uit vir oë. Sny die ore en ‘n

neus uit gekleurde papier en plak dit vas.

Maak ‘n klein gaatjie aan weerskante van die

masker en steek ‘n rek deur. Knoop albei punte

van die rek om te keer dat dit deurgly.

Vier diere of agt?

Voltooi die gesiggie

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!