04.05.2013 Views

'SORG VIR JOU TROETELDIERE' LESPLAN - E-Classroom

'SORG VIR JOU TROETELDIERE' LESPLAN - E-Classroom

'SORG VIR JOU TROETELDIERE' LESPLAN - E-Classroom

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

‘SORG VIR JOU TROETELDIERE’ LESPLAN

Naam van les: Sorg vir jou troeteldiere Tyd: Een week

Graad Een Geletterdheid

Kurrikulum Standaarde (CAPS)

Taal

Vertel ‘n bekende storie wat ‘n begin, middel en einde het.

Luister en praat

Sing eenvoudige liedjies en voer aksies met leiding uit.

Raak betrokke in aksie rympies en liedjies.

Gaan voort om mondelinge woordeskat op te bou.

Luister na die stories en die studente kan hul gevoelens deel oor die storie.

Luister na instruksies en reageer op ‘n gepaste manier.

Luister met belangstelling na ‘n storie. Teken ‘n prent en skryf ‘n opskrif daaroor.

Vertel gedigte en rympies en voer die aksies uit.

Luister vir die besonderhede in stories en beantwoord oop-einde vrae.

Klanke

Herken algemene konsonante soos (sh, ch and th) aan die begin van ‘n woord.

Lees

Gee ‘n mening oor wat gelees is

Identifiseer die volgorde van gebeure, asook die storielyn van die storie.

Beantwoord hoër-orde vrae gebaseer op die gedeelte wat gelees is (b.v.“Dink jy?”...“Hoekom

het?”)

Herken oorsaak en gevolge in die storie.

Skryf

Skryf woorde om ‘n sin te vorm en gebruik die klanke en algemene sigwoorde wat die student

geleer het.

Kennis Vaardighede Waardes

Mondelinge woordeskat met

betrekking tot troeteldiere,

rympies, hoofgedagte

karakters, vraagwoorde soos

wie, wat, waar, hoekom,

wanneer en hoe, rolspel,

besprekings, stories, sinne,

verantwoordelikhede,

spraakborrels, storie struktuur

en stories wat ‘n begin, middel

en einde het.

Herken en gebruik woordeskat, ontdek

die betekenis van die onbekende

woorde, identifiseer rymwoorde,

bespreek die hoof idée in ‘n gedig en

identifiseer karakters, gebruik vraag

woorde om vrae te vra, neem deel aan

besprekings, luister na stories, vertel

stories, beantwoord vrae oor stories,

breek woorde in lettergrepe op,

identifiseer troeteldier eienaars se

verantwoordelikhede, interpreteer die

betekenis van prentjies, skryf ‘n sin

oor die prentjie, herken die struktuur

van ‘n storie, skep ‘n storie, speel ‘n

speletjie, volg die instruksies, voltooi

‘n storie om te bepaal wat volgende

gebeur.

Voorkennis Lei tot…

*Klanke, lees, skryf en taal vaardighede

beoefen in graad een, kwartaal twee.

*Kennis van die letters van die alfabet

Troeteldiere is soos

mense. Hulle het

gevoelens en hulle

bring vreugde. Ons

het ‘n

verantwoordelikheid

om te sorg vir ons

troeteldiere en om te

voldoen aan hul

behoeftes. Die

leerders herken

verantwoordelike en

onverantwoordelike

gedrag met

betrekking tot hul

troeteldiere.

*Meer gevorderde klanke, lees, skryf en taal

vaardighede soos neergelê in die kurrikulum en

assessering beleidsverklaring graad R-3, Engels

1

*Vermoë om ‘n eenvoudige sin te vorm. Huistaal dokument vir kwartaal 4.

Hulpbronne benodig

5 werkblaaie, woordeboeke, internet skakels (links), stories oor troeteldiere as u hulle kan vind.

Vir werkblad 1, bring ‘n speelgoed hondjie, katjie en hasie.

Werkblad skakels

Werkblad 1: Lees: Hoeveel kos daardie troeteldiere in die vertoonvenster?

Werkblad 2: Luister en mondeling: Sorg vir my katjie.

Werkblad 3: Skryf: Wat dink Nina?

Werkblad 4: Taal: Die verlore katjie.

Werkblad 5: Luister en mondeling: Speletjie- Sorg vir my kat en hond.

Onderwyser voorbereiding

1. Blaai deur ‘n paar boeke en aanlyn hulpbronne oor troeteldiere voordat jy met hierdie

werkblaaie begin, sodat jy jouself bekend kan maak met die versorging van troeteldiere.

*Pet Parents http://www.petparents.com/

*Lees deur hierdie troeteldier stories om te sien watter om te speel vir jou klas. Toegang

tot hierdie kan by

http://www.storyplace.org/preschool/activities/petsonstory.asp?themeid=13 verkry

word.

* Volledige troeteldiere sorg voorstelle: http://www.aspca.org/Pet-care\

* Kyk na die ‘Clifford the Big Red Dog’ site http://pbskids.org/clifford/index-brdflash.html

* Onderrig oor troeteldiere wiki:

http://thepetwiki.com/wiki/Teaching_about_Pets:_Resources_for_Teachers

2. Lees deur die vyf werkblaaie in hierdie reeks en maak jouself bekend met hulle en wat hulle

benodig.

3. Beplan op watter stadium jy enige van die uitgebreide geleenthede wat hieronder genoem

word gaan gebruik.

Leeraktiwiteite en hou om hulle aan te bied

http://www.storyplace.org/preschool/activities/petsonstory.asp

1. Stel die troeteldier tema bekend.

a) Begin die troeteldier tema met ‘n mondelinge gesprek oor troeteldiere. Vind uit wie

troeteldiere het en watter tipes van troeteldiere die kinders van weet, hoekom mense daarvan

hou om troeteldiere te hê, en hoe hulle vir hul troeteldiere sorg. Bespreek die deel van ‘n

gunsteling troeteldier se liggaam.

b) Praat oor die tipe aksies wat troeteldiere kan en nie kan doen nie. Bespreek hoe hulle

soortgelyk is aan mense is in party van die aksies, maar verskillend is in ander aksies.

c) Identifiseer party van die noodsaaklike woorde in die woordeskat vir hierdie troeteldier

eenheid.

*Woorde van die Eerste werkblad (werkblad 1: Hoeveel kos daardie troeteldiere in die

venster?) hondjie, oulik, waaiende stert, verkoop, katjie, purr, pels, has, koop, voer, sorg,

belowe, liefde, gelukkig.

* Woorde van die tweede werkblad (werkblad 2: Sorg vir my katjie) omgee, liefde, speel, kos,

water, slap, veearts, beskerm.

* Woorde van die derde werkblad (werkblad 3: Wat dink Nina?) speel, kos, met, borsel, water,

gee, my, was, hond.

* Woorde van die vierde werkblad (werkblad 4: Die verlore katjie) katjie, boom,

brandweermanne, foon, leer, skielik.

2

*Woorde van die vyfde werkblad (werkblad 5: Sorg vir my kat en hond speletjie) dobbelsteen,

tellers, instruksies, blokkies.

2. Werk deur die verskeie werkblaaie.

Werkblad 1: Hoeveel kos daardie troeteldiere in die vertoonvenster?

Hierdie aktiwiteit is ‘n lees aktiwiteit, sowel as ‘n luister en mondelinge aktiwiteit. Dit moedig

die leerders aan om gedigte en rympies te vertel en om die aksies te doen. Dit moedig die

leerders aan om verskillende situasies te rolspel en gepaste taal te gebruik. Daar is inteendeel

verskeie van die CAPS vereistes wat voldoen word in hierdie aktiwiteit- sing eenvoudige

liedjies en voer aksies met leiding uit en neem deel in aksie rympies en liedjies. Hierdie gedig is

gebaseer op die welbekende liedjie: “How much is that doggy in the window”. Toegang tot

hierdie kan by http://rosemck1.tripod.com/how-much-is-that-doggie-in-the-window.mid verkry

word. Die leerders sal pret hê om hierdie gedig vir rolspel en aksies te gebruik. Jy kan begin

met ‘n bespreking oor watter troeteldiere die leerders graag wil hê.

a) Pre-lees vrae. Wat vertel die titel vir jou? Waaroor dink jy sal die gedig/ storie gaan?

b) Lees die gedig aan die leerders. Bespreek die gedig met die leerders. Vra eenvoudige vrae

om die leerders se begrip te bepaal. Verduidelik enige onbekende woorde. Identifiseer die hoof

idée van die gedig.

c) Help die leerders om woorde in die gedig te herken. Skryf die belangrikste woorde op

flitskaarte- hondjie, oulik, waaiende stert, verkoop, katjie, purr, pels, hasie, koop, voer, sorg,

belowe, liefde, gelukkig.

d) Moedig die leerders aan om die storie in hul eie woorde te vertel.

e) Lees die sinne weer. Laat die leerders vir elke word klap. Dit is om te wys hoe hele woorde

in vergelyking met lettergrepe. Woorde wat twee klappe nodig het is woorde wat saamgestel is

van lettergrepe.

f) Laat die leerders die woorde in groepe oefen.

g) Speel die opname. Laat die leerders saam met die opname sing.

h) Wanneer die leerders die woorde ken, laat hulle die aksies uitvoer wat voorkom in die gedig.

i) Bepaal of die leerders fonetiese klanke kan identifiseer. Fonetiese klanke soos sh- ch- en th-

aan die begin van die sinne.

Werkblad 2: Sorg vir my katjie

Hierdie is ‘n luister en mondeling aktiwiteit. Dit fokus daarop om te luister vir besonderhede in

stories en oop-einde vrae te beantwoord. Dit fokus daarop om te luister na stories en gevoelens

te deel oor die storie. Die doel is om kinders aan te moedig om te sorg vir hul katjies.

a) Bespreek hoe om te sorg vir ‘n katjie. Die eienaar moet die katjie kos gee. Die katjie moet ‘n

plek hê om te slaap en moet beskerm word teen honde. Identifiseer troeteldier eienaars se

verantwoordelikhede wanneer dit kom by die versorgin van ‘n troeteldier. Jy kan die storie

“Babu and the Fluffy kitten” aan die leerders lees. ‘http://www.writershideout.net/childrenstories/babu-fluffy.htm.

Bespreek hoe leerders hul troeteldiere behandel.

b) Hersien woorde wat in die werkblad sal opdaag. Lees die werkblad vir die leerders.

c) Die leerders lees die werkblad saam met die onderwyser om te sien hoe Lindiwe vir haar

katjie sorg. Hulle vra vir mekaar vrae oor hierdie deel van die werkblad. Is daar enige iets wat

Lindiwe vergeet het om vir haar katjie te doen?

d) Leerders vul ‘n sin vir die laaste blok in. Dit kan iets wees soos ‘sy beskerm haar katjie teen

honde.’

3

Werkblad 3: Wat dink Nina?

Hierdie is ‘n skryf aktiwiteit wat leerders aanmoedig om woorde te skryf om ‘n sin te vorm deur

om geleerde klanke en sigwoorde te gebruik. Hierdie aktiwiteit fokus op die versorging van

honde.

a) Begin deur om te luister na of om te kyk na ‘n oulike storie oor Harry die vuil hond wat nie

gehou het van bad nie. Toegang tot hierdie kan by http://www.storylineonline.net/ verkry word.

Vra die leerders vrae oor die storie.

b) Hersien die gegewe woordeskat in die werkblad woordebank soos speel, kos, met, borsel,

water, gee, was, hond. Dui die gebruik aan van–ing aan die einde van party van die woorde wat

aandui dat ‘n aksie besig is om plaas te vind.

c) Pre-aktiwiteit vrae. Wat vertel die titel vir jou? Waaroor dink jy sal die storie gaan? Vra

eenvoudige vrae oor die storie om die leerders se begrip te bepaal. Watter tipe dinge hou Nina

van om te doen om vir haar hond te sorg? Verduidelik party van die moeiliker woorde.

d) Moedig die leerders aan om die storie in hul eie woorde te vertel deur om na die prentjies te

kyk.

e) Help die leerders om mondelinge sinne wat handel waaroor Nina dink te maak.

f) Die finale stap is vir hulle om hul sinne op die werkblad neer te skryf en die prentjies in te

kleur.

Werkblad 4: Die verlore katjie

Hierdie is ‘n lees aktiwiteit waar leerders die prentjies interpreteer terwyl hulle die storie lees.

Die leerders gebruik die aktiwiteit om ‘n mening te gee oor wat gelees is en hulle identifiseer

die sekwensie van gebeure en die ligging van die storie. Hulle sal met belangstelling en genot

na die storie luister. Hulle sal ook ‘n prentjie teken en ‘n opskrif daaroor skryf. Daarna sal hulle

die storie met ‘n tekening vertel en dan hul eie storie oor ‘n verlore troeteldier opmaak. Hierdie

voltooi die vereiste om ‘n bekende storie met ‘n begin, middle en einde te vertel.

a) Begin deur om na ‘n storie aanlyn te luister oor ‘n verlore katjie. Toegang tot hierdie kan by

http://www.youtube.com/watch?v=XmvjO9J8HJ8 verkry word.

b) Bespreek hoe ‘n verlore dier voel asook hoe die eienaar van die verlore dier voel.

c) Lees die storie van die verlore katjie. Die leerders lees dan die storie van die verlore katjie in

pare en vul die woorde wat verteenwoordig word deur die prentjies mondelings in. Wanneer

hulle klaar is, vra vrae gebaseer op vraagwoorde soos – wie, wat, hoekom, waar, wanneer en

hoe. Laat die leerders hul eie vrae maak om vir mekaar te vra. (b.v. “Dink jy?”… “Hoekom

het?”) Beklemtoon ook dat een aksie lei tot nog een om die vereiste: Herken oorsaak en gevolg

in ‘n storie te voltooi.

d) Die leerders teken die brandweermanne wat die katjie uit die boom red.

e) Na dit maak hulle hul eie storie oor ‘n verlore troeteldier op om aan mekaar in pare te vertel

(dit kan waarheid of fiksie wees). Laat hulle konsentreer op ‘n begin, middle en einde tot hul

storie sodat hulle bekend raak met die struktuur van ‘n storie.

Werkblad 5: Sorg vir my kat en hond speletjie

Die aktiwiteit op hierdie bladsy is ontwerp om luister en spraak, sowel as lees aan te moedig.

Dit moedig studente aan om te luister na instruksies en aankondigings en behoorlik te reageer.

a) Begin deur om te bespreek hoe ‘n speletjie met tellers, ‘n dobbelsteen en genommerde

blokkies werk.

b) Lees deur die woorde in die blokkies om leerders aan hulle bekend te stel.

c) Plaas die leerders in groepe en laat hulle vir mekaar verduidelik hoe die speletjie werk. Sodra

almal die reels verstaan, laat die speletjie begin.

Uitgebreide geleenthede

*As jou skool dit toelaat, nooi kinders uit om hul troeteldiere skool toe te bring.

4

*Jy kan ook net jou leerders prentjies van hul gunsteling troeteldiere skool toe te laat bring.

*Laat die leerders honde of katte beddens ontwerp vir hulle troeteldiere om snags op te slaap.

* Stel ‘n klaskamer gebied as ‘n troeteldierwinkel op. Bring speelgeld, leibande, speelgoed

diere, borsels, blikkies en troeteldier kos. Merk elke item met ‘n prys. Die leerders kan beurte

neem om te verbeel om troeteldiere te koop en verkoop. Moedig hulle aan om die pryse op te

tel, rekeninge uit te skryf en sodoende wiskundige vaardighede op dieselfde tyd te verbeter.

* Speel ‘n opname van “Alley Cat”. (http://www.celestill.net/the_alley_cat_song.htm ) Nooi

jou leerders uit om te verbeel dat hulle katte is. Laat hulle soos katte loop, hul rue regop buig,

spring (spronge maak) speel met balletjies van string, purr, of soos katte in die son opkrul.

*Bespreek hoe om veilig te bly rondom honde. Meeste honde byt nie, maar dit is belangrik om

te weet wat om nie te doen rondom honde nie. (Partykeer word honde te opgewonde wanneer

hulle speel , hulle raak beskermend oor hul kos en speelgoed, hulle wil hul huis en hul eienaar

beskerm teen vreemdelinge, hulle wil hul babas beskerm, hulle is in pyn of hulle is bang.)

Assessering

Gebruik die volgende vir opname en verslagdoening van assessering in die Fondasie Fase.

Gradering kode Beskrywing van bevoegsaamheid

7 Uitstaande prestasie

6 Verdienstelike prestasie

5 Aansienlike prestasie

4 Voldoende prestasie

3 Matige prestasie

2 Elementêre prestasie

1 Nie bereik nie

Onderwyser refleksie

Is daar enige iets wat jy anders sou doen as jy weer onderrig oor hierdie les sou gee?

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!