nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwewyn.co.za
from nuwewyn.co.za More from this publisher
04.05.2013 Views

Ek het myself al baie keer afgevra oor wat die “geheim” was van die vroeg-Christelike gemeentes wat gemaak het dat hulle binne 300 jaar die hele Romeinse Ryk met al sy dorpe, stede en plattelandse dele so effektief kon deursuur en bedien? Om die geheim van die groei in die vroeg-Christelike gemeentes te verstaan moet ons die storie agter die Storie van Handelinge en die ander Nuwe Testamentiese briewe ontdek om werklik by ʼn antwoord op die vraag uit te kom. Ek skryf doelbewus hierdie “Storie” van die Bybelse verhaal met ʼn hoofletter omdat dit nie ʼn gewone storie dié is nie. Dit is immers die Gees-geïnspireerde verhaal, en daarom Woord van die lewende God aan Sy mense, wat ek hier waag om oor te vertel in my eie woorde. Die boeke van die Nuwe Testament is natuurlik nie oorspronklik in dieselfde volgorde geskryf as wat ons dit in die Nuwe Testament het nie. Daarom probeer ek deurgaans deur die verhaal aan elke Nuwe Testamentiese brief of evangelie indringend aandag gee soos wat elkeen gedurende die historiese verloop van die verhaal oorspronklik geskryf is. Hierdie storie kan kortliks so opgesom en oorvertel word aan kinders: Die fokus moet egter heeltyd op die lees van die Bybel as Woord van God bly. (DIE STORIE AGTER DIE STORIE is net bedoel as ʼn hulpmiddel). Hier is ’n kort opsomming van die gebeure soos wat die verskillende dagstukkies dit beskryf: Inleiding – Jesus se lewe op aarde tot en met die hemelvaart – Dag 1 tot 7 Gemeente in Jerusalem – van 32 tot 36 n.C. (Hand. 2 tot 5:42 – gemeente groei tot ± 10 000 volgelinge van Jesus) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 8 - 13 Gemeente in Jerusalem – van 36 tot ± 37 n.C. (Hand. 6 tot 8:4) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 9 -17 Gemeentes in Judea, Galilea en Samaria – van 37 n.C. (Hand. 8:4 tot 9:31) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 18 - 25 Bekering van Paulus en lansering in sy bediening - 37 tot ± 40 n.C. (Hand. 9:1-30; Gal. 1:11- 18; Hand. 22:17-21) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 20 - 25 Gebeure in Sesarea – 40 tot 41 n.C. (Hand. 10:1-11:18) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 26 - 28 Gemeente in Antiogië in Sirië (± 480 km van Jerusalem af en die poort na die Grieks- Romeinse wêreld) – 41 tot 42 n.C. (Hand. 11:19-30) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 29 - 30 Gebeure in Jerusalem – 42 tot 44 n.C. (Hand. 12:1-25) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 31 Heilige Gees lanseer verdere groei uit Antiogië – 47 n.C. (Hand. 13:1-4; Mat. 28:19-20; Ef. 4:11-16) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 32 -33 Koninkryk van God op eiland Siprus – 47 n.C. (Hand. 13:4-12) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE: Dag 34 Koninkryk van God in Antiogië in Pisidië – vier maande in 47 n.C. (Hand. 13:13-50; 2 Kor. 11:26,27; 2 Kor. 5:14,15) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 35 - 36

Koninkryk van God in Ikonium – 4 maande tydens 47 tot 48 n.C. (Hand. 14:1-20; 2 Kor. 11:24- 31; Gal. 6:17; Luk.10:1-24; 2 Tim. 3:10-11) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 37 - 39 Koninkryk kom in Derbe – 4 maande in 48 n.C. (Hand. 14:20-21) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 40 Bediening van gelowiges in Listra, Ikonium en Antiogië in Pisidië – kies eerste keer ouderlinge om daar te dien (Hand. 14:21-23; 1 Kor. 14:26; Ef. 4:13-16) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 41 Terug na die missionêre gemeente, Antiogië in Sirië – bly 2 jaar daar, in 48-49 n.C. (Hand. 14:24-28; 1 Tim. 2:3-6a) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 42 Vergadering in Jerusalem – 49 n.C. (Hand. 15:1-29) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 43 - 44 Paulus skryf onder inspirasie van Gees Galasiërs – 49 n.C. Hand. 14:24-28; Gal. 1-6 – Christus het in totaliteit OT-wetgewing "vervul" (Gal. 3:23-29) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 45 - 46 Een van leiers in Jerusalem, Jakobus, skryf brief, Jakobus – 50 n.C. (Jak. 1-5) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 47 Span verdeel en tweede apostoliese reis begin – 50-52 n.C (Hand. 15:36 e.v.; Rom. 8:28) Barnabas en Markus na Siprus – Barnabas sterf daar terwille van Ev. - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 48 Tweede apostoliese reis van 4500 km (2000 km op see en 2500 km op land) – 50-52 n.C. – na Griekeland en plant daar 4 ekklesia in Filippi, Tessalonika, Berea en Korinte (Hand. 15:36-41; 16:1-18:23) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 48 – 56, 59 In Korinte skryf Paulus 1 en 2 Tess. – 51-52 n.C. (Hand. 18:1 e.v; 1 en 2 Tess.) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 57 – 58, 67 - 68 Derde apostoliese reis – van 54 n.C. af tot Lente, 58 n.C. (Hand. 18:23b tot 21:16) – Dag 63 - 66, 69 -72, 77 - 82 Paulus skryf brief, 1 Korintiërs, in Efese – 55 n.C. (Hand. 19; 1 Kor. 1 tot 16) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 60 – 62, 73 - 76 Paulus skryf brief, 2 Korintiërs, in 57 n.C. vanuit Korinte (Hand. 20:2,3; 2 Kor. 1-13) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 83 - 87 Paulus skryf brief, Romeine, in 57 n.C. vanuit Korinte in huis van Gaius Titus Justus (Hand. 20:2,3; Rom. 1 tot 16) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 88 - 95 Paulus gaan Jerusalem toe om geld te gaan afgee, maar word gevange geneem – 58 n.C. (Hand. 21:17 e.v.) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 96 - 97 Word Sesarea toe gestuur waar meer as 2 jaar onder huisarres was (Hand. 21-26:32) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 98 - 103 Paulus word Rome toe gestuur as gevangene – 60 tot 62 n.C. (Hand. 27:1 e.v.) Spandeer winter, 60-61 n.C. op eiland, Malta (Hand. 28:1-10) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE: Dag 104 – 105 Bly vir 2 jaar geboei as gevangene aan Romeinse soldaat "op sy eie" (Hand. 28:16- 31) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 106 - 107 Vanuit die tronk moedig Paulus die volgende skrywers aan om die Evangelie van Jesus Christus te skrywe (Hand. 28:31): Markus - Laat 50’s-60 n.C. – vanuit Rome (Mrk. 1-16) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 108

Koninkryk van God in Ikonium – 4 maande tydens 47 tot 48 n.C. (Hand. 14:1-20; 2 Kor. 11:24-

31; Gal. 6:17; Luk.10:1-24; 2 Tim. 3:10-11) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 37 - 39

Koninkryk kom in Derbe – 4 maande in 48 n.C. (Hand. 14:20-21) - DIE STORIE AGTER DIE

STORIE : Dag 40

Bediening van gelowiges in Listra, Ikonium en Antiogië in Pisidië – kies eerste keer

ouderlinge om daar te dien (Hand. 14:21-23; 1 Kor. 14:26; Ef. 4:13-16) - DIE STORIE AGTER

DIE STORIE : Dag 41

Terug na die missionêre gemeente, Antiogië in Sirië – bly 2 jaar daar, in 48-49 n.C. (Hand.

14:24-28; 1 Tim. 2:3-6a) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 42

Vergadering in Jerusalem – 49 n.C. (Hand. 15:1-29) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 43 -

44

Paulus skryf onder inspirasie van Gees Galasiërs – 49 n.C. Hand. 14:24-28; Gal. 1-6 – Christus

het in totaliteit OT-wetgewing "vervul" (Gal. 3:23-29) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag

45 - 46

Een van leiers in Jerusalem, Jakobus, skryf brief, Jakobus – 50 n.C. (Jak. 1-5) - DIE STORIE

AGTER DIE STORIE : Dag 47

Span verdeel en tweede apostoliese reis begin – 50-52 n.C (Hand. 15:36 e.v.; Rom. 8:28)

Barnabas en Markus na Siprus – Barnabas sterf daar terwille van Ev. - DIE STORIE

AGTER DIE STORIE : Dag 48

Tweede apostoliese reis van 4500 km (2000 km op see en 2500 km op land) – 50-52 n.C. – na

Griekeland en plant daar 4 ekklesia in Filippi, Tessalonika, Berea en Korinte (Hand. 15:36-41;

16:1-18:23) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 48 – 56, 59

In Korinte skryf Paulus 1 en 2 Tess. – 51-52 n.C. (Hand. 18:1 e.v; 1 en 2 Tess.) - DIE STORIE

AGTER DIE STORIE : Dag 57 – 58, 67 - 68

Derde apostoliese reis – van 54 n.C. af tot Lente, 58 n.C. (Hand. 18:23b tot 21:16) – Dag 63 -

66, 69 -72, 77 - 82

Paulus skryf brief, 1 Korintiërs, in Efese – 55 n.C. (Hand. 19; 1 Kor. 1 tot 16) - DIE STORIE

AGTER DIE STORIE : Dag 60 – 62, 73 - 76

Paulus skryf brief, 2 Korintiërs, in 57 n.C. vanuit Korinte (Hand. 20:2,3; 2 Kor. 1-13) - DIE

STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 83 - 87

Paulus skryf brief, Romeine, in 57 n.C. vanuit Korinte in huis van Gaius Titus Justus (Hand.

20:2,3; Rom. 1 tot 16) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 88 - 95

Paulus gaan Jerusalem toe om geld te gaan afgee, maar word gevange geneem – 58 n.C.

(Hand. 21:17 e.v.) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 96 - 97

Word Sesarea toe gestuur waar meer as 2 jaar onder huisarres was (Hand. 21-26:32) - DIE

STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 98 - 103

Paulus word Rome toe gestuur as gevangene – 60 tot 62 n.C. (Hand. 27:1 e.v.)

Spandeer winter, 60-61 n.C. op eiland, Malta (Hand. 28:1-10) - DIE STORIE AGTER

DIE STORIE: Dag 104 – 105

Bly vir 2 jaar geboei as gevangene aan Romeinse soldaat "op sy eie" (Hand. 28:16-

31) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 106 - 107

Vanuit die tronk moedig Paulus die volgende skrywers aan om die Evangelie van Jesus

Christus te skrywe (Hand. 28:31):

Markus - Laat 50’s-60 n.C. – vanuit Rome (Mrk. 1-16) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE

: Dag 108

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!