04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Ek het myself al baie keer afgevra oor wat die “geheim” was van die vroeg-Christelike gemeentes

wat gemaak het dat hulle binne 300 jaar die hele Romeinse Ryk met al sy dorpe, stede en

plattelandse dele so effektief kon deursuur en bedien?

Om die geheim van die groei in die vroeg-Christelike gemeentes te verstaan moet ons die storie

agter die Storie van Handelinge en die ander Nuwe Testamentiese briewe ontdek om werklik by ʼn

antwoord op die vraag uit te kom.

Ek skryf doelbewus hierdie “Storie” van die Bybelse verhaal met ʼn hoofletter omdat dit nie ʼn

gewone storie dié is nie. Dit is immers die Gees-geïnspireerde verhaal, en daarom Woord van die

lewende God aan Sy mense, wat ek hier waag om oor te vertel in my eie woorde.

Die boeke van die Nuwe Testament is natuurlik nie oorspronklik in dieselfde volgorde geskryf as wat

ons dit in die Nuwe Testament het nie. Daarom probeer ek deurgaans deur die verhaal aan elke

Nuwe Testamentiese brief of evangelie indringend aandag gee soos wat elkeen gedurende die

historiese verloop van die verhaal oorspronklik geskryf is.

Hierdie storie kan kortliks so opgesom en oorvertel word aan kinders:

Die fokus moet egter heeltyd op die lees van die Bybel as Woord van God bly. (DIE STORIE AGTER DIE

STORIE is net bedoel as ʼn hulpmiddel).

Hier is ’n kort opsomming van die gebeure soos wat die verskillende dagstukkies dit beskryf:

Inleiding – Jesus se lewe op aarde tot en met die hemelvaart – Dag 1 tot 7

Gemeente in Jerusalem – van 32 tot 36 n.C. (Hand. 2 tot 5:42 – gemeente groei tot ± 10 000

volgelinge van Jesus) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 8 - 13

Gemeente in Jerusalem – van 36 tot ± 37 n.C. (Hand. 6 tot 8:4) - DIE STORIE AGTER DIE

STORIE : Dag 9 -17

Gemeentes in Judea, Galilea en Samaria – van 37 n.C. (Hand. 8:4 tot 9:31) - DIE STORIE

AGTER DIE STORIE : Dag 18 - 25

Bekering van Paulus en lansering in sy bediening - 37 tot ± 40 n.C. (Hand. 9:1-30; Gal. 1:11-

18; Hand. 22:17-21) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 20 - 25

Gebeure in Sesarea – 40 tot 41 n.C. (Hand. 10:1-11:18) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag

26 - 28

Gemeente in Antiogië in Sirië (± 480 km van Jerusalem af en die poort na die Grieks-

Romeinse wêreld) – 41 tot 42 n.C. (Hand. 11:19-30) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 29

- 30

Gebeure in Jerusalem – 42 tot 44 n.C. (Hand. 12:1-25) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag

31

Heilige Gees lanseer verdere groei uit Antiogië – 47 n.C. (Hand. 13:1-4; Mat. 28:19-20; Ef.

4:11-16) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 32 -33

Koninkryk van God op eiland Siprus – 47 n.C. (Hand. 13:4-12) - DIE STORIE AGTER DIE

STORIE: Dag 34

Koninkryk van God in Antiogië in Pisidië – vier maande in 47 n.C. (Hand. 13:13-50; 2 Kor.

11:26,27; 2 Kor. 5:14,15) - DIE STORIE AGTER DIE STORIE : Dag 35 - 36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!