04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Sessie 5 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (2)

Sessie 6 – God praat soms direk met ons deur die Heilige Gees hier binne-in ons in die vorm van

spontane gedagtes

Sessie 7 – God praat deur die gawes met ons

Sessie 8 – Raak stil in God se teenwoordigheid

Sessie 9 – ‘n Doelbewuste inbeweeg in die Here se teenwoordigheid

3. JESUS, DIE DOPER MET DIE GEES

Sessie 4 – Die profesieë word waar

In hierdie gedeelte word die kinders uit die Bybel toegerus oor die

Heilige Gees, Sy werk en Sy gawes in ’n taal en idioom wat hulle verstaan

in die lig van die sowat 319 verse in die Bybel waarin daar direk na die

Heilige Gees verwys word.

Die inhoud van die verskillende sessies is soos volg:

Sessie 1 – ’n Bybelse ervaring van God se krag

Sessie 2 – Die Heilige Gees in die Ou Testament

Sessie 3 – Die profete profeteer oor ’n nuwe era

Sessie 5- Die Heilige Gees in die vroeg-Christelike gemeente

Sessie 6 – Die Heilige Gees wil elke gelowige “empower”

Sessie 7 – Die bediening met al die gawes van die Gees

Sessie 8 – Die werk van die Gees van Christus – ’n opsomming

4. DIE STORIE AGTER DIE STORIE

DIE STORIE AGTER DIE STORIE wil kortliks saam

met jou dwarsdeur die hele Nuwe Testament

met al sy boeke stap soos wat die verskillende

boeke van die Nuwe Testament die een na die

ander histories verskyn het.

Christo skryf:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!