04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Dwarsdeur die wêreld is die Heilige Gees besig om op ‘n nuwe wyse in en

rondom die Liggaam van Christus te werk. Hier tussen ons in Suid-Afrika

beleef ons dit tans. Here is besig om deur Sy Gees “nuwe wyn” in mense se

lewens te maak

Nuwe wyn is bekende waarhede wat die Here vars aan ons bedien wat deur

die jare in bepaalde teologiese tradisies verwaarloos of verdraai is. Die

boek, WAARHEEN MET DIE NUWE WYN, wat in 2004 vir die tweede keer

nuut gepubliseer is, is bedoel om ‘n bydrae te maak as deel van die gesprek

rondom die Bybel wat tans onder veral Afrikaanssprekende gelowiges aan

die gang is oor wat Christen-wees en kerk-van-Christus-wees beteken.

Temas wat hier aangeraak kan word is die volgende:

a. ’n Normale Bybelse geboorte

Hoe word ’n mens deel van die Kerk van Jesus op aarde?

Die Kern evangelie word aan jou verkondig op die een of ander wyse, wat dan lei tot Bybelse

berou

Jy aanvaar die evangelie in geloof as waar vir jou persoonlik

Jy word deur die gelowiges rondom jou gedoop, as prentjie/kinderpreek van wat daar

gebeur het waar ons nie kon sien nie

Jy word deur die gelowiges die hande opgelê terwyl daar gebid word dat Jesus Christus jou

bonatuurlik sal toerus/doop met die gawes van Sy Gees

Jy begin ander bedien met die gawes van die Gees waar die Here jou wil gebruik

So lyk en lewe die ware Bybelse Kerk/Ekklesia – as die familie vir die nuwe baba/kind

b. Nuwe wyn

Wat beteken die begrip?

Voorbeelde van “nuwe wyn” wat die Here aan ons bedien: normale Bybelse geboorte, die

doop met water, die doop met die Gees, die gawes en werk van die Heilige Gees, hoe lyk en

lewe die ware kerk van Jesus.

2. HOE HOOR EK DIE HERE SE STEM?

Soveel gelowige kinders vra gedurig: Maar hoe hoor ek die Here se stem

in my lewe?

Hierdie vraag kan vir kinders beantwoord word deur die volgende temas

vir hulle te belig:

Sessie 1 – Dit is God se begeerte om met ons te praat

Sessie 2 – My skape hoor my stem

Sessie 3 – Ons moet leer om God se stem te hoor

Sessie 4 – God praat deur die Bybel met ons – Hoe lees ons dit reg? (1)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!