04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Skild van GELOOF

Helm van

VERLOSSING

Die swaard van die

Gees: GOD SE

WOORD

Dink, praat en handel (=

lewe) in geloof

Jesus Christus het ons

Verlos van ons verlede,

maar ook vir vandag en tot

in ewigheid

God se Woord is ons wapen

teen enige leuens, valse

beskuldigings of geestelike

aanvalle

"Ek is saam met Christus gekruisig...en

die lewe wat ek nou nou nog hier leef,

leef ek in geloof in die Seun van God...."

(Gal. 2:20) Rom. 4:18-21; Heb. 11:1; 1

Pet. 1:6-7

"Hy bring die verlossing en niemand

anders nie. Daar is geen ander naam

op die aarde aan die mense gegee

waardeur God wil dat ons verlos moet

word nie."(Hand. 4:12) Verlede: Ps.

103:10-12; Vandag: Ps. 16; 23; Heb. 1:3-6

Vir ewig: 2 Kor. 4:16-18; 1 Tess. 4:17; 1

John 3:1-3

"...Die woord van God is lewend en

kragtig. Dit is skerper as enige swaard

met twee snykante en dring deur selfs

tot die skeiding van siel en gees en van

gewrigte en murg. Dit beoordeel die

bedoelings en gedagtes van die hart."

(Heb. 4:12) Mat. 4:2-11; 1 Pet. 3:15; Ps.

119:110-112

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!