04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

GOD SE WAPENRUSTING

F = ________

E = Evidence

A = Appearing

R = ________

God se

Wapenrusting

Gordel van

WAARHEID

Borswapen van

GEREGTIGHEID

Skoene van

bereidheid om die

boodskap van

VREDE te verkondig

Weet wat die

Woord sê die

Waarheid is oor ...

Die waarheid van die

Woord, vertel vir ons van

Jesus, die Weg, die

Waarheid en die Lewe,

deur Sy Gees van waarheid

Vir elkeen wat Jesus

Christus aangeneem het in

geloof, het Hy “aangetrek”

met Sy geregtigheid. Laat

dit jou “hart” beskerm

Getuig teenoor jouself en

almal rondom jou

Bybelverse wat dit bevestig

"Ek is die Weg, die Waarheid, en die

Lewe. Niemand kom na die Vader

behalwe deur My nie." (Joh. 14:6) Heb.

4:12; Joh. 8:32

"Geseënd is dié wat honger en dors na

geregtigheid, want hulle sal versadig

word." (Mat. 5:6) 2 Sam. 9:7; Jes.

61:10,; Sag. 3:4; Rom. 3:19-26; 6:23; Spr.

4:23; Fil. 3:8-10.

"Christus is ons vrede..." (Eph. 2:14-15)

Mat. 28:18-20; Rom. 5:1; Joh. 14:27;

16:33; 20:21.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!