04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

En die tweede, wat hiermee gelyk staan, is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ In

hierdie twee gebooie is die hele wet en die profete saamgevat.

Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee.

Mat. 15:1-20; Luk.. 18:20; Ef.. 6:2

Jy mag nie moord pleeg nie. Luk.. 18:20; Mat; 5:21-24

Jy mag nie egbreuk pleeg nie. Luk. 18:20; Mat. 5:27-31

Jy mag nie steel nie. Luk. 18:20

Jy mag nie vals getuienis teen ‘n ander gee nie. Luk. 18:20; Mat. 15:19; 1 Pet.. 3:10; Jak. 4:11

Jy mag nie iemand anders se huis begeer nie. Jy mag nie sy vrou begeer nie, ook nie ‘n slaaf of

slavin, ‘n bees of ‘n donkie, of enigiets anders wat aan hom behoort nie. Mat. 5:27-31; Jak. 4:1-7

Christus leer ons deur die Gees dat die “wet” nou ons tugmeester is na Christus toe. M a.w. Dit is God se

manier om ongelowiges bewus te maak van hulle sondes en hoe nodig hulle Christus Jesus het as Verlosser en

Here. Gal. 3:24 en 25. Daarom het ons dit nie meer as “wet” nodig as volgelinge van Jesus nie. God se Gees in

ons is nou ons nuwe “wet”.Eseg. 36:27; Rom. 8; Gal. 5:16-25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!