04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

DIE WET AS ONS TUGMEESTER NA CHRISTUS TOE

TIEN GEBOOIE— HET IN JESUS CHRISTUS

HULLE VOLLE BETEKENIS GEKRY

Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele

verstand. Dit is die grootste en die eerste gebod.

Jy mag naas My geen ander gode hê nie. Ons leer ken die ware God net in en deur Jesus Christus.

Mat. 22: 37; Joh.. 1:1-18; 1 Tim. 2:5

Jy mag nie vir jou ‘n beeld of enige afbeelding maak van wat in die hemel daarbo of op die aarde

hieronder of in die water onder die aarde is nie. Jy mag hulle nie vereer of dien nie, want Ek, die

Here jou God, eis onverdeelde trou aan My. Jesus Christus is die enigste ware Prentjie van die

ware God.

Heb. 1:1-3; Gal. 5:20

Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam

misbruik, nie ongestraf laat bly nie. Mat. 5:33-38; Kol. 3:17; Ef. 4:31

Sorg dat jy die sabbatdag heilig hou. Ses dae moet jy werk en alles doen wat jy moet, maar die

sewende dag is die sabbat van die Here jou God. Dan mag jy geen werk doen nie, nie jy of jou

seun of jou dogter of die man of vrou wat vir jou werk, of enige dier van jou of die vreemdeling by

jou nie. Die Here het in ses dae die hemel en alles daarin gemaak, die aarde en alles daarop, die

see en alles daarin. Op die sewende dag het Hy gerus, en daarom het die Here dit as gereelde

rusdag geheilig. Luk.. 6:1-11 Jesus is ook Here van die Sabbat. Kol. 2:16,17 - Ook die OT-Sabbat

is maar net ‘’n skadubeeld wat na Christus gewys het. Heb.. 4—Elke dag is nou vir ons ‘’n Sabbat”, of ‘’n

gewyde dag aan God

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!