04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoor wat sê Hy daar vir hulle.

"Ek sê vir julle: Vra, en vir julle sal gegee word. Soek, en julle sal kry. Klop, en vir julle sal oopgemaak

word.

Elkeen wat vra, ontvang, en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.

Is daar ‘n pa onder julle wat as sy seun vir hom ‘n vis vra, vir hom ‘n slang sal gee in plaas van die vis?

Of as hy ‘n eier vra, vir hom ‘n skerpioen sal gee?

As julle wat sleg is, dan weet om vir julle kinders goeie dinge te gee-die Vader in die hemel nog baie

meer! Hy sal die Heilige Gees gee vir dié wat vra."

Wat Jesus bedoel het as Hy belowe het om die Heilige Gees te gee vir dié wat vra, is dat Hy, wanneer

gelowiges daarvoor vir mekaar sal bid, Hy elkeen sal doop of toerus met die gawes en krag van die

Heilige Gees. Dan kan Hy hulle gebruik om wonderlike dinge deur hulle te doen of deur hulle te sê

wat almal sal weet nie daardie mense is wat dit doen of sê nie, maar eintlik God is wat deur hulle dit

doen of deur hulle praat.

Dit is dan waarom die gelowiges in die vroeg-Christelike kerk so vir elke nuwe geestelike baba gebid

het daar by die doopwater.

Dit was dan die manier hoe hulle elke nuutgebore geestelike baba met die “olie van die Heilige

Gees” gesmeer of gesalf het.

Dit is interessant dat die Bybel hierdie bid vir mekaar sodat God vir ons toerus met die gawes ook die

“salwing met die Heilige Gees en met Sy gawes” genoem het. Hoor jy? Salf, soos met olie.

Wat dit beteken het, is dat elke jong bekeerling van dag een af dus nie net gedoop is met water nie,

maar ook geweet het hulle is gedoop met die Heilige Gees. Die Heilige Gees van God het dus nie net

in hulle lywe gewoon nie, Hy was ook op hulle en het hulle toegerus en so gereed gemaak dat God

elkeen van hulle kon gebruik van dag een af om mense so te wys en te vertel dat God lewe en dat Hy

vir elkeen van hulle liefhet en Jesus ook gestuur het om lewe en dit in oorvloed aan hulle te gee.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!