04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Here Jesus, dankie dat U hierdie persoon aanvaar het as U kind. Dankie, vir die nuwe lewe wat U aan

hom/haar gegee het en dat hulle nou U kind kan wees. Maar Here Jesus, U is nie net die Verlosser en

Here nie, U is ook die Doper met die Gees. Kom nou en rus hierdie persoon toe met alles wat hy/sy

nodig het om U getuie te wees in hierdie wêreld. U weet hoe U hom/haar wil gebruik. Gee vir hulle

nou die gawes wat nodig is sodat U hulle kan gebruik soos U wil. Dankie, dat U dit gedoen het.

Amen.

Die rede waarom hulle dit doen, is omdat die Here Jesus belowe het, dat as Hy teruggaan na die

Vader, na Sy tyd op aarde, gaan Hy Sy Heilige Gees stuur om van nou af in al Sy mense te kom woon.

Hiervoor hoef Sy mense nie te vra nie. Dit is ’n persent wat Hy aan elke gelowige gee sonder dat

hulle vra. Sy Heilige Gees kom woon in hulle.

Hy kom woon in hulle liggame om elke dag by hulle te wees. So kan Hy hulle lei en hulle leer wat Sy

wil vir hulle lewens is. So kan Hy dan ook met hulle praat, want het Hy gesê: Hy wil hulle lei deur Sy

stem.

Maar dit is nie al wat Jesus vir elkeen van Sy volgelinge wil gee en doen nie.

In Hand. 1:8 hoor ons Hom die volgende sê: “Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees

oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en

tot in die uithoeke van die wêreld."

In 1 Kor. 12 verduidelik Paulus vir ons waaruit hierdie krag sal bestaan wat ons nodig het sodat God

ons kan gebruik om teenoor mense te getuig dat daar werklik ’n God is en dat Hy elke mens op aarde

liefhet.

Daar sê hy dat hierdie krag “gawes” of bonatuurlike vermoëns gaan wees wat Jesus aan elkeen van

Sy volgelinge wil gee sodat Hy deur hulle kan dinge doen of dinge sê wat ons nie gewoonlik kan doen

nie.

Van hierdie “gawes” is byvoorbeeld dat God dinge soos wonderwerke deur sekeres van ons wil

doen, of selfs mense deur ons wil gesond maak. Deur ander van ons wil Hy dinge vir mense sê oor

hulle lewens en oor God se plan in hulle lewens. Maar dit gaan dinge wees wat ons nie voor die tyd

geweet het nie. As God ons so wil gebruik, gaan ons hoor hoe die Heilige Gees vir ons hier binne sê

dat Hy ons wil gebruik om iets vir iemand spesifiek te sê. Die Heilige Gees gaan ons sê vir wie ons dit

moet sê en ook wat en wanneer ons dit moet sê.

Maar laat ek dadelik sê: Die Here gaan nie ons almal op dieselfde manier gebruik nie. Hy gaan ons op

verskillende maniere gebruik en daarom gee Hy aan ons verskillende gawes.

Hierdie “gee” van hierdie gawes noem die Bybel “doop met die Gees”.

Soos wat elke nuwe bekeerling gedoop is met water, so het die gelowiges in die vroeg-Christelike

gemeentes geglo dat God elkeen van Sy kinders wil toerus of doop met die gawes van die Gees.

Jesus het ook vir Sy dissipels daar in Lukas 11:9 tot 13 ’n baie belangrike ding geleer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!