04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

46 Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die

gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet,

47 en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered

word, by die gemeente gevoeg.

Memoriseringsteks: Hand. 2:37 en 38a

Boodskap

Verlede keer het ons mekaar vertel hoe die mense in die vroeg-Christelike gemeentes, daar in die

begin van die Kerk van Jesus, die blye boodskap van die evangelie van Jesus aan mekaar vertel het.

Wanneer mense dan hierdie boodskap gehoor en dit geglo het, het hulle dit gewoonlik gesê met

hulle mond.

Rom. 10:9 en 10 sê mos: “As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met jou hart glo dat God

Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word. Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en

met die mond bely ons, en ons word gered.”

As iemand dus hardop bid of sê dat hulle Jesus aanneem in die geloof as Verlosser en Here, wat ook

vir hulle sondes gesterf het aan die kruis, het die ander gelowiges nadergekom en vir hulle gesê:

Welkom in die familie van Jesus!

Maar dan het hulle verder gegaan en gesê: Om vir jou te help om te verstaan wat gebeur het daar

waar ons nie kan sien nie, toe jy Jesus aangeneem het as Verlosser en Here, het die Here vir ons ’n

soort kinderpreek met prentjies gegee. Kom ons gaan daar waar daar water is en dan wys ons dit vir

jou.

Dan het hulle daardie persoon geneem na waar daar genoeg water was waarin hulle daardie

persoon kon doop.

Die rede waarom daar genoeg water moes wees, was sodat die persoon ten minste in die water met

sy kop onder die water kon gaan lê.

Want God wou vir hom/haar iets in hierdie prentjie oor hulle self en dit wat daar binne-in hulle

gebeur het, wat God deur die werk van die Heilige Gees gedoen het, wys.

Kom ek lees vir jou ’n paar verse uit Rom. 6 om dit mooi aan jou te verduidelik wat gebeur as iemand

gedoop word.

In Rom. 6:4 tot 8 staan die volgende: “Deur die doop is ons immers saam met Hom in sy dood

begrawe, sodat, soos Christus deur die wonderbaarlike magsdaad van die Vader uit die dood

opgewek is, ons ook so ‘n nuwe lewe kan lei.

Aangesien ons met Hom een geword het in sy dood, sal ons sekerlik ook met Hom een wees in sy

opstanding. Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat

ons sondige bestaan beëindig kon word. Ons is dus nie langer slawe van die sonde nie. Iemand wat

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!