04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hy sê daar in Joh. 3:14 tot 17: “Moses het die slang in die woestyn hoog op ‘n paal gesit; so moet die

Seun van die mens verhoog word, sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê.

God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie

verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.

God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld

deur Hom gered kan word.”

Laas het ek julle vertel dat sonde in ons almal se are loop.

Kom ek sê dit so: Dit is asof ons almal deur hierdie slang, sonde, gepik is en sy gif is besig om ons

almal dood te maak.

Maar nou kom God en Hy sê vir ons wat besig is om dood te gaan van die gif van sonde: Ek wil nie hê

julle moet sterf nie, want Ek het julle lief. Daarom het Ek ’n plan gemaak.

Net soos destyds, gaan Ek weer iets teen ’n paal, die kruis, laat vaskap. Hierdie keer is dit My Seun,

wat Ek na hierdie aarde toe gaan stuur om ’n mens, soos julle, te word.

Hy gaan sonder sonde wees, maar Ek gaan julle sondes op Hom plaas en Hom in julle plek laat sterf

en straf.

Elkeen wat dit glo en opkyk na Hom vir redding, sal nie sterwe nie, maar lewe.

Ware Bybelse geloof is om op te kyk na die Een wat aan die kruis hang en om te glo Hy het dit vir jou

gedoen sodat jy kan lewe en nie sal sterwe nie.

Bybelse geloof is om te glo Jesus het alles gedoen wat nodig is sodat jy kan lewe. Sodat jy deel kan

word van God se nuwe familie op hierdie aarde.

God belowe vir ons daar in Rom. 10:9 tot 11: “As jy met jou mond bely dat Jesus die Here is, en met

jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy gered word.

Met die hart glo ons, en ons word vrygespreek; en met die mond bely ons, en ons word gered.

Die Skrif sê tog: "Niemand wat in Hom glo, sal teleurgestel word nie."

As die evangelie dus aan mense verkondig word, weet ons nie wie weergebore word nie, want ons

kan dit nie sien nie.

Maar as die evangelie verkondig word en mense besluit om daardie boodskap te glo en hulle kies om

in geloof op te kyk na Hom wat aan die kruis vasgespyker is sodat hulle kan lewe, hoor ons dit

wanneer hierdie selfde mense met hulle monde bely: Here Jesus, ek is verlore. Ek is op pad hel toe.

Die gif van sonde is in my are en ek is besig om dood te gaan. Maar dankie dat U my so liefgehad het

om Jesus te stuur om in my plek te sterwe. Dankie, dat Hy aan die kruis gehang het vir my.

Ek kies om nou op te kyk na Hom vir my redding.

Dankie, dat U belowe het daar in Joh. 1:12: “Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in

Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.”

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!