04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ons sondige natuur – sonde loop in ons are van geboorte af [4] Straf

"God het ons so lief gehad dat Hy ’n plan gemaak het dat ek en jy nie nodig

het om self gestraf te word vir ons sonde nie."

Rooi herinner ons aan die bloed van Jesus wat vir ons gevloei het en

die krag het om ons sondes weg te was.

1 Kor. 15:3-4 " Die belangrikste wat ek aan julle oorgelewer het en wat ek ook

ontvang het, is dit: Christus het vir ons sondes gesterf, volgens die Skrifte; Hy

is begrawe en op die derde dag opgewek, volgens die Skrifte." Heb. 9:22b " …

sonder die vergieting van bloed vind daar geen vergewing plaas nie.”

Jesus Christus het gesterf en opgestaan ook vir jou. [1] Hy was sonder sonde

en volmaak [2] In jou plek het Hy ons straf gedra [3] Sy Bloed het vir ons

gevloei [4] Hy het gesterf en opgestaan [5] Hy sit op die troon in die Hemel

"Op grond van wat Jesus vir ons gedoen het, kan ook jou sondes vergewe

word."

Wit herinner ons daaraan dat God ons wil skoonwas van ons sondes.

Joh. 1:12 " Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het

Hy die reg gegee om kinders van God te word.”

[1] Verlossing [2] Bely – Glo – Volg Hom in gehoorsaamheid [3] Neem Hom

aan met ’n Gebed [4] Jou versekering dan – Heb. 13:5 " "Ek sal jou nooit

verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie."

"Nadat jy Jesus as Verlosser aangeneem het, wil God hê dat jy Hom beter sal

leer ken."

Dit is asof God hierdie spieël voor ons kom neersit en vir ons wys hoe Hy ons sien, hoe ons lyk in Sy

oë.

Kom ons toets onsself daar voor die spieël.

Kom ons vat net dit wat in die Tien Gebooie staan as toets. Dan sien ons, dit is werklik soos wat die

Wet of Tien gebooie ons vertel…

ons is van geboorte af sondaars

Rom. 3:10-18 is waar oor elkeen van ons

as ons God se wil in een opsig nie gehoorsaam nie, sondig ons en is ons skuldig.

Daarom kan ons op ons eie nie voor God verskyn nie. Hy is heilig en ons is onheilig.

Daarom vra ons, soos die Jode daar op Pinksterdag, in Hand. 2:37: "Wat moet ons doen, broers?"

En dan antwoord Petrus ons ook, soos daar in vers 38: "Bekeer julle…

Wat beteken “bekeer julle”?

Dit beteken…

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!