04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

39 Wat God belowe het, is vir julle en vir julle kinders en vir almal wat daar ver is, vir almal wat die

Here ons God na Hom toe sal roep."

40 Met nog baie ander woorde het Petrus getuig en hulle aangespoor: "Laat julle red tussen hierdie

ontaarde mense uit."

Dié wat sy woorde aangeneem het, is gedoop, en omtrent drie duisend mense is op daardie dag by

die getal van die gelowiges gevoeg.

42 Hulle het hulle heelhartig toegelê op die leer van die apostels en die onderlinge verbondenheid,

die gemeenskaplike maaltyd en die gebede.

43 Die apostels het baie wonders en tekens gedoen, en dit het almal met diep ontsag vervul.

44 Al die gelowiges was eensgesind en het alles met mekaar gedeel.

45 Hulle het hulle grond en besittings verkoop en die geld aan almal uitgedeel volgens elkeen se

behoefte.

46 Hulle het almal elke dag getrou by die tempel bymekaargekom, van huis tot huis die

gemeenskaplike maaltyd gehou, hulle kos met blydskap en in alle eenvoud geëet,

47 en God geprys. Die hele volk was hulle goedgesind. En die Here het elke dag mense wat gered

word, by die gemeente gevoeg.

Memoriseringsteks: Hand. 2:37 en 38a

Boodskap

Die kern evangelieboodskap is …

… Dit wat die Boekie sonder Woorde vir ons vertel met die Goud, Donker, Rooi en Wit bladsy.

X

X

Goud herinner ons aan die Hemel met sy strate van goud, en God

waarvan die Bybel ons vertel.

Joh. 3:16 "So lief het God die wêreld...” Hierdie God het jou lief.

GOD = [1] Skepper van die wêreld [2] Heilig [3] Praat deur die Bybel met ons

[4] Liefde [5] Woon in die Hemel met strate van Goud

"Maar daar is een ding wat nie in die hemel kan inkom nie en dit is sonde."

Donker/Swart herinner ons aan sonde en die donkerheid wat dit

in ons lewe en hierdie wêreld veroorsaak.

Rom. 3:23 "Almal het gesondig..."

Die mens word gebore as ’n sondaar. [1] Definisie vir Sonde [2] Voorbeelde [3]

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!