04.05.2013 Views

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

nuwe wyn-new wine vir kinders-for kids

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

tydelik ongestraf laat bly het, vergewe. Maar Hy het ook getoon wat sy vryspraak in die

teenswoordige tyd behels: Hy oordeel regverdig deurdat Hy elkeen vryspreek wat in Jesus glo.

Stap 5

Elkeen wat dus in geloof opkyk na die kruis van Jesus en weet en glo dat Jesus ook daar vir jou

sondes gesterf en die volle straf daarvoor gedra het en dit vir God sê in bv. ’n gebed, kan weet dat

God vir jou sê: Jy is My kind.

Joh. 1:12 sê immers: Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg

gegee om kinders van God te word.

Glo jy in die Here Jesus as jou Verlosser en Here?

Het jy dit al ooit doelbewus vir Hom gesê in ’n gebed? Indien nie, kom ons doen dit nou.

Stap 6

Die verskriklike realiteit is dat dit wat daar in die vers net na die bekende Joh. 3:16 tot 17 staan ook

waar is. In vers 18 staan die volgende: Wie in Hom glo, word nie veroordeel nie; wie nie glo nie, is

reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie.

Maar dit hoef nie waar te wees oor jou nie. Jy het immers die blye boodskap van die Evangelie

gehoor waarom Jesus na hierdie wêreld toe gekom het. Hy het ook vir jou na hierdie wêreld gekom,

sodat jy Lewe en dit in oorvloed kan hê. (Joh. 10:10b)

’n Normale Bybelse geboorte

Hoe word ’n mens deel van God se familie op aarde?

1. Bekeer julle…

Skrifgedeelte: Hand. 2:36-40

36 Die hele Israel moet nou vas en seker weet: God het hierdie Jesus, wat julle gekruisig het, Here en

Christus gemaak!"

37 By die aanhoor hiervan is die mense diep getref en het hulle vir Petrus en die ander apostels

gevra: "Wat moet ons doen, broers?"

38 Toe antwoord Petrus hulle: "Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van

Jesus Christus, en God sal julle sondes vergewe en julle sal die Heilige Gees as gawe ontvang.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!